Temu pakkie vol mooi goed
HTML-код
- Опубликовано: 10 фев 2025
- Hallo julle,
Hierdie video is vol goedjies vir my om mee te speel😉. Ek geniet my junk journal sessies so vreeslik baie en met die wat Temu se goedjies so lekker goedkoop is maak dit dat ek nog lekkerder kan speel.
As daar enige van die goedjies is wat julle 'n link voor soek kan jy my enige tyd vra.
Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
m.facebook.com...
Ek hoop julle het 'n heerlike dag.
Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
Tanya
Hi Tanya, jou goedjies is pragtig verby en ek lief jou naels's kleur.. Geniet dit baie ❤❤❤
Temu is like going down the rabbit hole. Hulle gaan n Black Friday sale hou. Kan nie wag nie.
Oooh dit klink gevaarlik.....ek sal my foon moet weg steek🙈
@tanyadotsa6705 jip ek het al klaar n idee van n budget. Bye the way love jou ringe. Ek het vir my omrede ek n ou tannie is vintage borsspelde bestel saam met my craft goed.