5D Little Angels dot is klaar.....WOW dit lyk so mooi

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 фев 2025
  • Hallo julle,
    Ek is klaar met my dot van 5D Little Angels en WOW dit lyk so mooi.
    As julle by Marianka wil bestel kan julle haar op ons faceboek groep gaan soek.
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n heerlike dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

Комментарии • 5

  • @hanelievanzyl8998
    @hanelievanzyl8998 6 месяцев назад

    Wow absoluut wow🤩

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 6 месяцев назад

    Hi Tanya, Ek luister na jou praat terwyl Ek aan n summerwiththemasters24 deel neem dot. Jou prentjie is pragtig verby ❤❤❤

  • @some.craftz
    @some.craftz 6 месяцев назад

    Is daar niemand op die dorp wat ingeboude kaste doen nie? Hulle kan chipboard sny. Dis g'n niks so vreeslik gespesialiseerd of moeilik nie. My pa se werksmense doen dit elke dag om backing vir die kaste te maak. Die probleem is net gewoonlik dat jy 'n hele bord moet koop - en dis nogal duur.

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  6 месяцев назад

      Hi. Hier is maar hulle is net te besig om so iets klein vir my te doen....hulle woorde. Ek sal wel iewers eendag reg kom. Tot dan moet my dots maar rustig in my kas hang 😁

    • @some.craftz
      @some.craftz 6 месяцев назад +1

      @@tanyadotsa6705 ek raak mos vies vir sulke antwoorde... Meestal oor ek in daai bedryf groot geword en gewerk het so ek weet presies hoe dit werk 🙄 Hulle sny of bestel elk geval bord. Dit sal hulle nie dood maak om 'n klein stukkie ekstra te doen nie.