Orania Stadsboukonferensie 2023

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2023
  • Die Orania Ontwikkelingsmaatskappy en die Orania Dorpsraad nooi jou om die bekendstelling van Orania se stadsontwikkelingsplanne by te woon.
    Kyk gerus hierdie volledige video en luister hoe kundiges en belanghebbendes die toekoms sien en vind meer uit oor Orania se groei en ontwikkeling.
    Sluit aan by die Orania Beweging en help bou aan 'n volhoubare en leefbare stad vir Afrikaners: orania.co.za/lidmaatskap
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 13

  • @Orania123
    @Orania123  10 месяцев назад +5

    Elke lid van die Orania Beweging help bou aan 'n volhoubare en leefbare stad en toekoms vir Afrikaners! Jy kan vandag nog help bou: orania.co.za/lidmaatskap

  • @coreysstewart1754
    @coreysstewart1754 10 месяцев назад +8

    How can we support Orania from America?

  • @julienchotard2356
    @julienchotard2356 9 месяцев назад

    Incroyable tout se qui sont capables de faire dans un environnement semi-désertique

  • @jrr6947
    @jrr6947 10 месяцев назад +4

    Dankie vir die volle video en die klankverbeteringe. Sal daar ook Engelse subtitels bygevoeg word by die video?

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 10 месяцев назад +4

    Publieke FIETSBANE is asb nodig

    • @salomemalherbe677
      @salomemalherbe677 10 месяцев назад

      Die teenwoordigheid van WATERVORE langs sekere paaie wat by die voorstede invloei maak n geweldige verskil om n atmosfeer van koelte te skep

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 10 месяцев назад +2

    Dit klink wonderlik..
    laat ons dus nie ENGELS in die strate moet aanhoor nie.

    • @sophiaotto7513
      @sophiaotto7513 9 месяцев назад

      ruclips.net/p/PLdbXyyVfVp-6AKhOI8IjgEosEqT5DEJ73
      Baie interessant! Profesië van Daniël en Openbaring Skrifgetrou ontleed en geen menslike intrepetasies nie. Uiters insiggewend en hoogsaanbeveel. Laat mens diep dink.

  • @fireandicewine
    @fireandicewine 10 месяцев назад +5

    Would love an English translation.