Forum Nuus: Plaaswerker stort hart uit oor plaasaanvalle

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 окт 2020
  • “By ons plaas het ons nie probleme nie. Marius pas ons op, hy koop vir ons kos en kyk mooi na ons. Ons sukkel nie en by ons plaas beskerm ons mekaar,” sê Daniel Maluleka, ’n plaaswerker en onlangse plaasaanvalslagoffer.
    Maluleka en twee ander werknemers van Marius Smit, ’n boer in die Brits-omgewing, is in Oktober vanjaar deur gewapende mans op die Smits se plaas aangeval. Smit en sy gesin is self ook in 2013 slagoffers van ’n plaasaanval gewees.

Комментарии • 76

  • @krommekachelpijp1
    @krommekachelpijp1 3 года назад +39

    Waarom is dit niet actueel in het nieuws over de hele wereld ?, het buitenland zou toch moeten ingrijpen! Dit moet stoppen mensen! Ik leef onzettend met jullie mee! AFriForom jullie doen goed werk!

    • @Will-Smurf
      @Will-Smurf 3 года назад +7

      Elke keer wanneer eek 'n kommentaar van ondersteuning uit die buite land lees waardeur ek dit vreeslik baie

    • @graemeneale9311
      @graemeneale9311 3 года назад +5

      Die Westerse beskawing is onder aanval!

    • @taniaarchibald9065
      @taniaarchibald9065 3 года назад

      Because it's all in Afrikaans. Duh. The international community do not speak Afrikaans

    • @brucedownunda7054
      @brucedownunda7054 3 года назад

      Bcos the same small hats that are behind the mayhem control the media. Most ik jou geschiedenis van die Boere concentratie kampe verduidelijk

    • @brucedownunda7054
      @brucedownunda7054 3 года назад

      @@graemeneale9311 deur wie

  • @elenewentzel7394
    @elenewentzel7394 3 года назад +26

    Dankie AfriForum vir jul uitstekende werk. Ek kan myself nie indink in die trauma wat hierdie boere deurgaan nie. Ons is ook plaasboere en ons werkers is n deel van ons boere. Ek is trots Afrikaans en lief vir ons land en sy mense👍

  • @jancovanderwesthuizen8070
    @jancovanderwesthuizen8070 3 года назад +39

    “As dit donker word, huis toe, alarms aan en gewere uit...”

    • @tonynz9954
      @tonynz9954 3 года назад +1

      Dit is mos nie n lewe nie. Hulle bly in vrees.

  • @moosa9850
    @moosa9850 3 года назад +22

    This initiative, shows, we can't depend or look to government to solve problems, we as a community need to look past, creed, religion, class, ethnicity etc and unite as a people to create a better future generations to come, GOD willing.

    • @Aletta-ThisMoment
      @Aletta-ThisMoment 3 года назад +1

      Moosa Vallie, there is a man in SA, Petros Sito, who has the same desire as what you express here, and he is looking for likeminded people who want to unite SA. He gives his number on each video he makes. He is a citizen who believes in God and wants to help the country. He is not interested in politics, only to genuinely do something and not just talk. I have seen a lot of his videos and can see he truly is sincere and has a good heart for all the people of SA. But he alone cannot do it all. So please, contact him and see how you can work together to bring healing to SA. Petros Sito: 073 008 4105. God bless you.

    • @moosa9850
      @moosa9850 3 года назад

      @@Aletta-ThisMoment thank you very much for this, greatly appreciated.

    • @Aletta-ThisMoment
      @Aletta-ThisMoment 3 года назад

      Moosa Vallie You’re welcome.

  • @andrevandermescht2370
    @andrevandermescht2370 3 года назад +3

    Dit word tyd dat ons terug slaan. Oog vir n oog en n tand vir n tand.

  • @melaniejonker8828
    @melaniejonker8828 3 года назад +15

    'In die ou tyd' het hierdie goed nie gebeur nie. Nou ja toe, hoeveel swart mense het ek al teëgekom wat hierdie woorde, hierdie verlánge uitspreek!

  • @groundcontrol9422
    @groundcontrol9422 3 года назад +2

    Huge respect for AfriForum ... !

  • @Will-Smurf
    @Will-Smurf 3 года назад +11

    Die plaas moet 'n veilige plek wees vir die hele gemeenskap, wit en swart. Dit wys ook uitstekend hoe goed ons boere en swart mense hier in Suid Afrika met mekaar saam werk. Die egte "rainbow nation" is op die plaas en nie waar die politiek gemaak word nie. Wat 'n ontsaglike skande dat al die goeie mense aangeval word en al die "politicians" weier om hulle te beskerm.

  • @johnkennedy68
    @johnkennedy68 3 года назад +4

    Hemel Vader, hier is soveel seer, soveel pyn in hierdie wêreld van U. Ek bid en vra dat U koninkryk kom en U wil geskied hier op aarde soos dit is in die hemel. Ek droom oor ‘n wêreld sonder al die pyn en die seer ‘n wêreld vry van haat en misdaad. Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk, die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

  • @johnkennedy68
    @johnkennedy68 3 года назад +5

    God, You created the beauty of our land, You who cares and loves everything and everyone, Please be with our farmers and, farmworkers and those who reach out to help them. Be with Your people in South Africa Bring an end to the fires and killings. Give them courage and strength to persevere, to find the ability in their bodies and souls to keep working. God sent rain to put out the fires but to keep the Holy Fire burning alive inside our hearts. Remind us that You are the promise of a new tomorrow. As You led the Your people through the desert, please lead Your people now, from farmers to farmworkers who continue to fight fires in the fields and who are killed and have lost love ones and everything they have built over a lifetime, May our hearts never turn away from You or from each other in our time of need. May we see Your work in the hands of all those who reach out to help them in this time. AMEN

  • @pierrerossouw6083
    @pierrerossouw6083 3 года назад +3

    Jongens, kyk mooi. Daardie man is nie wit of swart nie; hy is boer. Sy hande is vol eelte en sy hart vol goud.

  • @StormchaserZA
    @StormchaserZA 3 года назад +8

    I'm a PROUD Afriforum supporter!

    • @konebrieber2390
      @konebrieber2390 3 года назад

      You are delusional

    • @StormchaserZA
      @StormchaserZA 3 года назад

      @@konebrieber2390 Maybe but I am sure that I understand right from wrong. The question is, where do you fit in?

    • @konebrieber2390
      @konebrieber2390 3 года назад

      @@StormchaserZA keep throwing your shekels ar them. I bet you are above 45yrs old, maybe more. You are afraid of reality and you think theres still a possibility for a rainbow nation where all people live together. Afriforum has done multiple questionable things, for example they build schools for blacks in natal with white people money.
      So what is your explanation of right and wrong? There is no right or wrong, theres only survival of ones race with no compromises

    • @StormchaserZA
      @StormchaserZA 3 года назад

      ​@@konebrieber2390 You smoking good shit buddy! Have a great life!

    • @konebrieber2390
      @konebrieber2390 3 года назад

      @@StormchaserZA go and play your little computer games😂😂😂

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 Год назад +1

    Afriform staan vir geregtigheid dankie👍

  • @Homoprimatesapiens
    @Homoprimatesapiens 2 года назад +1

    Afriforum julle is almal wat staan vir geregtigheid, se GROOT hero. Wees geseënd.

  • @jackiesolo
    @jackiesolo 3 года назад +3

    Dankie Afriforum vir die bystand vir die land se boere. Word opreg waardeer. Dit sal nice wees as julle Engelse bytitels kan plaas.

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 Год назад

    Dankie👍

  • @agonsfitness7308
    @agonsfitness7308 3 года назад +10

    Subtitles, subtitles, subtitles! Jul besef nie hoeveel mense waarmee ek gesels in die buiteland soek videos soos die nie.

  • @viking_boer8474
    @viking_boer8474 3 года назад +3

    Ek is nognie spyt dat ek 'n lid geword het van AfriForum nie. Hulle tydskrif wat ek ontvang het baie goeie artikels en nuus in. Ek raai almal aan om aan te sluit. Gaan na hulle webwerf.
    EEN STEM EEN MOTIEF. EENDRAG MAAK MAG. HIER BLY EK BOER.

  • @peach9704
    @peach9704 Год назад +1

    Altyd meer as 5,slapgat goed!

  • @carolmiller760
    @carolmiller760 3 года назад

    Die arme man kyk hoe lyk sy huis...
    Kyk hoe lyk hy....
    Die armoede break my hart.
    Nee Jong!! Kry jou huis in orde!! Please aanvalle
    terrible terrible. Maak reg op jou werf
    Julle het mekaar Nodig
    Die werker se Oupa Grooitjie
    tot by hom het werk gehad op daai plaas

  • @ingridhendriks8508
    @ingridhendriks8508 Год назад +3

    Lieve mensen. Veel liefs uit Nederland. Ik weet hoe moeilijk jullie het hebben. Ik leef met jullie mee. Liefs ingrid.
    Ik heb een boek gelezen van een Nederlandse politicus Martin bosma. Het boek heet minderheid in eigen land, het gaat over de Afrikaner community. onmenselijk wat jullie doormaken.

    • @ansboersma8269
      @ansboersma8269 Год назад

      Ik heb dat boek ook gelezen en het is op waarheid gebaseerd, heb in dat land gewoond, ben er als kind opgegroeid en getrouwd en kind gekregen. Het is de schuld van het westen, en met name Nederland. Zij moeten zich zo nodig met alles en iedereen bemoeien, door de sancties is het land bezweken en nu het naar de kl...n is, hoor je niemand. Als de mensen dan ook nog asiel vragen worden ze afgewezen, te WIT.!!!!!! Ik zou nog wel even door kunnen gaan, maar wie luisterd er?????

  • @____1019
    @____1019 3 года назад +1

    Eish mens weet nie meer wie om te vertrou nie.

  • @carolmiller760
    @carolmiller760 3 года назад +2

    Ek is weer so ontsteld om Daniel se verskriklike armoede te sien. Skaam julle!!
    Kyk hoe lyk sy Huisie!!
    Nee wat hierde ding stink ek kannie meer simpatie uit my hart kry nie. As dit my Werf was het Daniel nie so gelyk nie
    Om kos vir jou werker te gee en jou oe toe te maak vir sy Swaar Kry is n Sonde
    Dit kom uit al die Plaase
    dit is nie n nuwe ding nie dit
    is die Bron van waar die probleem sit
    Ek is ook n Afrikaner n Venter uit die Vrystraat.
    My Oupa hulle op hul Plaas op Reddersburg se mense
    was omgee mense omdat Oupa na hulle omgesien het.
    Hoeveel tyd het julle nog nodig????

  • @earlmwilliam2765
    @earlmwilliam2765 3 года назад +3

    My Afrikaans is not so good, so I'm trying to watch but, I don't understand everything.
    Some subtitles would really help.

  • @Aletta-ThisMoment
    @Aletta-ThisMoment 3 года назад +1

    Ek HOOP dat hierdie video internasionaal gewys word met vertalings, veral wat die swart persoon ook sê, want ons word mos beskuldig as die rasuste en boosaards - iemand moet dit regstel ASB. Dalk word dit reeds gedoen?Dankie Afriforum vir die onskatbare goeie werke wat julle doen vir ons land en mense.

    • @tonynz9954
      @tonynz9954 3 года назад

      Hier in NZ hoor ons niks van plaas moorde in SA. Die nuus media hier en in Australia stel nie belang oor wat met die boere aangaan nie. Dit is n skande !!!

  • @sf1915
    @sf1915 3 года назад +1

    Engels Engels Engels asb. !!!!!!

  • @peach9704
    @peach9704 Год назад +1

    Met die ou tyd.....Ja dit was reg!

  • @n02hbby16
    @n02hbby16 Год назад

    How i wish i could understand

  • @Aletta-ThisMoment
    @Aletta-ThisMoment 3 года назад +2

    Afriforum, asseblief vertaal alles in engels wat julle op die internet sit, in skrif/ under titles, juis sodat mense kan verstaan! Hoe anders dan moet hul weet as hul nie Afrikaans verstaan nie? Dit is uiters belangrik.

  • @lizettepotgieter4402
    @lizettepotgieter4402 3 года назад

    En dominee's swyg!!!

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 3 года назад +2

    Hulle bliff julle die naasie wat niks verstaan nie

  • @taniaarchibald9065
    @taniaarchibald9065 3 года назад +3

    More Afrikaans.
    You're not going to reach any of the international community this way. This is a pity, because it could be such a good opportunity for the international community to find out the truth, and you will get more views also.

  • @NicoSchamrel
    @NicoSchamrel 3 года назад

    Kyk gerus na hierdie skakel: nicoschamrel.com/ns-liefdadigheid-charity
    Lees Maroela Media Verslag: maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/bid-saam-vir-boere-plaasaanvalle-in-die-gebedeboek/
    RUclips: My Gebed vir 'n Boer / My prayer for a farmer

  • @danietroskie4607
    @danietroskie4607 3 года назад

    Baie jammer om van soveel bloed en pyn en lewens verliese te hoor. Ek vervaardig n artikel wat die hele gesin veilig kan hou gedurende enige gevaar tyd of aanval. ASB mense dit gaan nie oor geld maak nie, dit gaan oor die veiligheid en beskerming van ons geliefdes. danietroskie@@t

  • @RobloxRainbowThemePark
    @RobloxRainbowThemePark 3 года назад +2

    Die hele storie agter dié storie... maar Daniel se hemp is die stukken-ste. En tog praat hy Afrikaans?

  • @brucedownunda7054
    @brucedownunda7054 3 года назад

    Daar is veel ou dienspligtes wat geen werk het maar kan bydrae......wtf.

  • @brucedownunda7054
    @brucedownunda7054 3 года назад

    Apartheids fault

  • @youtubeacc6059
    @youtubeacc6059 Год назад

    Kry daai malema moegoes, dan jy gesort