Orania in Beweging | Episode 4: Ekonomie & die ora (English subtitles)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 мар 2023
  • Hoe het Orania ‘n plaaslike, eie ekonomie gebou?
    Watse werk doen die mense in Orania? Hoe werk Orania se eie ruilhandelmiddel, die ora?
    Alles en nog veel meer in hierdie episode van Orania in Beweging!
    Ondersteun Orania Beweging en hou ons media kanaal onafhanklik, word ‘n lid van die Orania Beweging.
    Orania.co.za/lidmaatskap
    How did Orania build our own, local economy?
    What work do the people in Orania do? How does Orania's own currency, the ora, work?
    All and much more in this episode of Orania in Motion!
    Support Orania Movement and keep our media channel independent, become a member of the Orania Movement.
    Orania.co.za/lidmaatskap
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 45

  • @calvinpurdy2668
    @calvinpurdy2668 Год назад +15

    Ek is n rooinek wat nou in Australia woon. My beste wense en gebede gaan aan die mense van Orania.

  • @deedeysel7502
    @deedeysel7502 Год назад +28

    Pragtig Orania...so trots op wat daar in Orania aangaan !!!

  • @TomStedham
    @TomStedham Год назад +18

    Thank you for including English subtitles.

  • @user-bz9jm2zs3j
    @user-bz9jm2zs3j Год назад +6

    My volk my trots,my mense,vir ons suid Africa.

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 Год назад +13

    en so herhaal die geskiedenis homself!! waar die Afrikaner homself vestig, begin hulle bou en groei !!Mag julle van krag tot krag gaan en hoop gee vir ons jeug en te wys dat daar vir almal n plekkie onder die son is!!!

  • @AskTorin
    @AskTorin 4 месяца назад +2

    Dit is te gek om te horen als je Nederlands spreekt!
    Alles is verstaanbaar.
    Veel succes, Afrikaners 💪
    Goed bezig

  • @miavos3610
    @miavos3610 Год назад +10

    Indrukwekkend!!

  • @kuwa333
    @kuwa333 Год назад +25

    Do people in Orania speak English? I want to visit there someday.

    • @gideondejongh838
      @gideondejongh838 Год назад +22

      Only if they need to, but they speak mostly my language Afrikaans.

    • @Orania123
      @Orania123  Год назад +19

      We are able to speak English yes. We get many international visitors.

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 Год назад

      @@gideondejongh838 Your language???? WTF !!!!

    • @gideondejongh838
      @gideondejongh838 Год назад

      @@truth-Hurts375 Wat is verkeerd? Het jy gedink ek is n buitelander? Kyk na my van en ja dit is my regte naam en van ek speel nie julle speletjies deur valse name te gebruik nie. Moet ek jou my familie wapens ook wys? Sheesh ek is ook n afstameling van die Boere en jy kan na die lyste gaan kyk van die Anglo-Boere oorlog en my van daar sien. Waarvan dink jy kom Afrikaans vandaan? Die wortel van Afrikaans is Hollands, moet ek jou wys vaar in Holland my van vandaan kom ook? My voorouers het die Bybel gelees in Hollands.

  • @ritahunter1945
    @ritahunter1945 Год назад +3

    Wow wow 😊

  • @lukeblignaut2445
    @lukeblignaut2445 Год назад +7

    Yo hierdie is net soos City Skylines fr

  • @Orania123
    @Orania123  Год назад +5

    Ondersteun Orania: Sluit aan as lid van die Orania Beweging.
    Orania.co.za/lidmaatskap
    Support Orania!
    Become a member of the Orania Movement:
    Orania.co.za/lidmaatskap

    • @kwezimey
      @kwezimey Год назад

      Antwoord dalk julle e-posse en aansoeke, dan sal julle dalk goeie burgers inwin. Dan sal ons actually wil aansluit

  • @user-yb2jv2nr8x
    @user-yb2jv2nr8x 3 месяца назад

    Wat is die prys van 'n erf of huis Dankie

  • @thomasgosling5155
    @thomasgosling5155 Год назад +7

    A small shining light amongst the mayhem, proof that Cape Exit will one day be a real possibility and success.

  • @sariejansevanrensburg3765
    @sariejansevanrensburg3765 Год назад +3

    Goeie more kan ek asb julle email kry my kleindogter wil graag daar gaan leer en werk groot asb

  • @wijpke
    @wijpke Год назад +3

    Moenie jou hardverdiende geld aan die donker groenes betaal...ek support die ore

  • @kutnahora100
    @kutnahora100 Год назад +2

    ORANIA should become its own country. Separate from the failing South Africa.

    • @daryllportas8453
      @daryllportas8453 4 месяца назад

      Yes, that would be great. But at the same time, there's a lot of advantages to just being a private piece of land in South Africa.

  • @patshes1951
    @patshes1951 Год назад +6

    Net jammer mens kan nie daar gaan bly met n sassa pensioen nie. Ons is maar agtergeblewe.

  • @markusdippenaar331
    @markusdippenaar331 Год назад +2

    As ek my boukonstruksie besigheid en 30 jaar se
    ondervinding skuif Orania toe, hoe werk die betaling proseduris in Orania? Sub-kontrakteur ek my prys of moet ek vir n salaris werk?

    • @Orania123
      @Orania123  Год назад +5

      Markus, jy sal (baie soortgelyk aan wat jy nou doen) jou eie besigheid bedryf op eie terme. Orania se ekonomie word nie sentraal beheer nie, hier is interne vrye handel. Die groot uitdaging vir konstruksiebesighede in Orania is arbeid. Dink mooi oor eie arbeid voor die skuif, ons sien uit na jou koms!

    • @anna-mariedupreez542
      @anna-mariedupreez542 Год назад

      Dankie tog die steurende agtergrond musiek is weg.

    • @cornerheeder
      @cornerheeder Год назад

      @@Orania123 Maar as ek mag vra as arbeid so n groot probleem is kan dit nie dalk n geleenheid oop maak vir die gebruik van jong afrikanse mans en vroue wat van buite Orania kom en sukkel om werk te kry om deel te word van n werk skeppings inisiatief. Jong mense wat nie finansiel behuising kan bekostig maar graag wil werk en n lewe bou. So gee julle terug aan julle kultuur deur geleenthede te skep en self julle volgende generasie van leiers te bou in die afrikanse kultuur.

    • @joselimjoco3367
      @joselimjoco3367 Год назад

      Since labor is a problem in Orania due to its small population, maybe displaced Afrikaners can be brought in to settle in Orania to add to its small population.

  • @billyjohnesterhuizen6340
    @billyjohnesterhuizen6340 Год назад +4

    AS EK MAG VRA, AS MUNT EN BANKNOOT VERSAMELAAR,ASOOK SEELS, MAG DAAR ENIGE VAN DIE ITEMS VANAF ORANIA GEKOOP WORD?

    • @Orania123
      @Orania123  Год назад +1

      Ons kan so 'n reëling tref ja.

    • @billyjohnesterhuizen6340
      @billyjohnesterhuizen6340 Год назад

      Het julle enige munte ook want ek volg al die video's op RUclips maar het nog niks gesien nie. Julle het seker ook nog nie posseëls laat druk nie

  • @elenagrobler9407
    @elenagrobler9407 Год назад +1

    🫡

  • @MarieHelm
    @MarieHelm Год назад +2

    Is daar enige dames in Orania? Ek sien net mans?

    • @sanchoodell6789
      @sanchoodell6789 Год назад

      Yes! *We* DO have ladies in Orania. They are *very much* an integral part of *our* community and key to the success of the Orania story!

  • @barend4803
    @barend4803 Год назад +4

    Kyk gerus na die vrug van multikulturele samelewing.
    ruclips.net/video/rFttFU1cqrg/видео.html