Dagbreek: Onderhoud - Frans Cronje

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 апр 2014
  • Frans Cronje is 'n scenario-beplanner en dieuitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge. Sy boek "A Time Traveller's Guide To Our Next Ten Years" het pas verskyn, en is 'n absolute moet vir enige besorgde Suid-Afrikaner.
    Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии •