Ontdek Die Krag Van Daniël

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Daniël 6:13-28. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 36

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 2 месяца назад +2

    More Dankie vir Kragtige Boodskap Ek bid net vir een Koning Sy Naam is JESUS Hy Doen wonder werke Hy lewe tussen ons afgode kan niks doen nie Here U is die Kenner Van My hart Eer U Prys U Heilige Naam Amen en Amen 🛐

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Amen. Dankie vir die pragtige opmerking.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 2 месяца назад +1

    Dankie Vader dat U ons egigste God is,maak my getrou bly soos Daniel,hoe wonderlik sal dit nie wees as elke mens U Naam alleen sal bely,net U Naam aan te roep in geloof, Vader maak my hart oop vir leiding van U, AMEN 🙏 ABBA Vader Amen.Dankie Danie vir jou pragtige boodskap vandag,wat my nogal verras van jou boodskap ek is op die oomblik met die boek van Daniel besig,God seen jou en gesin met Sy wonderlike Woord wat jy vir ons elke dag bring, dankie daarvoor, Groete, seen en Sy wonderlike liefde ♥️ en Groot Genade van Bo Amen 🙏🙋🙇👐.DV tot more ✌️♥️

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Magda, ek is bly jy het van die boodskap gehou. Geniet jou studie van Daniël.

  • @annetteminnaar
    @annetteminnaar 2 месяца назад +1

    Dankie vir hierdie kosbare les uit Daniel, ds Danie. Here baie dankie dat U in alle omstandighede en gevare altyd met ons is help ons en versterk ons om U altyd eerste te plaas en U te vertrou in alles. Aan U al die lof en eer. Amen❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Amen. Dankie vir jou mooi gebed, Annette.

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 2 месяца назад +1

    Amen Amen 🙌🙌🙏🙏

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t 2 месяца назад +1

    Amen❤❤❤

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 2 месяца назад +2

    Goeie môre. Amen. Baie dankie vir die mooi boodskap vandag van Daniel. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌥️🌲❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Andrè, dis 'n groot plesier. 'n Geseënde Jesus dag vir jou ook.

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 2 месяца назад +1

    Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 2 месяца назад +1

    Amen🙌🏼❤️

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 2 месяца назад +1

    Amen!!

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6s 2 месяца назад +1

    Baie DANKIE,my heer en meester ons is ons ewig dankbaar dat u ons koning iis wat alles moonlit maak vir ons in die naam van jesus. Amen

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc 2 месяца назад +1

    Baie dankie Danie🙏Mag ons almal soos ñ Daniël van ouds volkome op ons Koning en Here vertrou!!🙏

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g 2 месяца назад +1

    Danki Here Daniël kon net op U vertou en k weet U is nog steets daardi God op wi oz kan vertou🙏🛐Danki Danie tog weer so goed om te luister na jo boodskap mag j n geseende dagi het😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Baie dankie. Ek is bly jy geniet die boodskappe. Geseënde dag vir jou.

    • @user-qv6lg6th7g
      @user-qv6lg6th7g 2 месяца назад +1

      K het dit so gemis k was bietji met di skool vakansie op n plaas war dar ni opvangs gewees het ni😊🌻

  • @Francois937
    @Francois937 2 месяца назад +1

    Hartlike goeie môre geseènde dag.....vir almal ....

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie vir jou ook Francois.

  • @RuthSmit-v8j
    @RuthSmit-v8j 2 месяца назад +1

    Baie dankie vir die krag tiger boodskap, ons lewe de God is Koning tot in ewigheid. Amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie, dit is 'n groot plesier.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 2 месяца назад +1

    Amen, dankie vir die pragtige boodskap.❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Nick, dis 'n groot plesier.

  • @lilamuller5386
    @lilamuller5386 2 месяца назад +1

    Wat n mooi boodskap....HY is so betroubaar....Ek vertrou net op GOD

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 2 месяца назад +1

    More Danie. Baie dankie vir jou mooi boodskap vanoggend. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Isabel. Mooi dag vir jou ook.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 2 месяца назад +1

    Dankie Danie ....pragtige boodskap vanoggend....mooi nwk

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Annatjie, 'n mooi naweek vir jou ook.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 2 месяца назад +1

    A M E N

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m 2 месяца назад +1

    Amen❤

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 2 месяца назад +1

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻