Bybelskool | Psalm 1 [16 April 2021]

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Vrydag 16 April het ons nuwe Bybelreis deur die Psalms afgeskop. Stephan Joubert het hierdie eerste episode behartig en hy het stilgestaan by Psalm 1.
    So is jy ook welkom om elke Vrydag tydens die skoolkwartaal saam te reis waar ons elke episode stilstaan by 'n Psalm.

Комментарии • 6

  • @albertinamynhardt6572
    @albertinamynhardt6572 3 года назад

    Goeie more baie dankie , diit is leersaam .Seenwense

  • @Poppievn
    @Poppievn 3 года назад

    Goeie môre. Baie dankie vir die boodskap.

  • @albertkloppers6002
    @albertkloppers6002 3 года назад

    Baie dankie vir sulke insiggewende aanbieding

    • @gerhardusdirkpretorius8917
      @gerhardusdirkpretorius8917 3 года назад

      Dankie dat jy altyd sulke "oopbreek" boodskappe só in ons eie taal met ons deel. Jy het verseker die gawe van prediking.... En jy gebruik dit om Sy naam te eer.
      Isabel Pretorius. Reebok.

    • @japiecilliers1340
      @japiecilliers1340 3 года назад

      M,l n mglggggy

  • @marindacoetzee6760
    @marindacoetzee6760 2 года назад

    Dankie - kosbare Woord wat ek gebruik in my Bybelstudie!