Ek leef op Christus se standaard, nie op myne nie! [26 Nov 2023]

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek, Sondag oggend om 9:00. Ons kuier regstreeks rondom God se Woord met die tema van die standaard waarvolgens ons leef. Ons hoop om jou daar te sien.

Комментарии • 15

  • @mandispaumer3923
    @mandispaumer3923 9 месяцев назад

    Amen

  • @niciv.n.8747
    @niciv.n.8747 8 месяцев назад

    Dankie vir die mooi boodskap. 😇👏

  • @alettaprinsloo1395
    @alettaprinsloo1395 9 месяцев назад +3

    Dankie Stephan. Dankie vir al jou leersame boodskappe. Ek weet jy besef nie hoeveel jou leersame gesprekke vir my en soveel ander beteken nie. Baie baie dankie.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 9 месяцев назад

    Baie dankie vir hierdie insiggewende boodskap.Dit gee my nuwe insig en wysheid om God te volg.

  • @koekiematthews-lo3sy
    @koekiematthews-lo3sy 9 месяцев назад

    Baie dankie ek waardeer al jou preke. Geseënde dag.

  • @louiskoen6402
    @louiskoen6402 8 месяцев назад

    Amen. 🙏

  • @therinacoetsee1512
    @therinacoetsee1512 9 месяцев назад

    Amen❣️🙌🙌🙌

  • @pikkewynification
    @pikkewynification 9 месяцев назад +1

    So dankie vir die treffende boodskap vanoggend. Dis so nodig

  • @annaliewiese8620
    @annaliewiese8620 9 месяцев назад +1

    Baie dankie Stephan vir hierdie kragtige en aangrypende boodskap. Luister altyd graag na jou.

  • @siebertmarais3838
    @siebertmarais3838 9 месяцев назад

    Dankie dankie vir die boodskap uit n hospitaalbed.ja ek sal my standaard moet lig anders haal ek nie DIE SPAN nie.

  • @catharinavaneck7134
    @catharinavaneck7134 9 месяцев назад

    Baie dankie weereens vir n treffende boodskap. Jou preke is n inspirasie om beter te doen.

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 9 месяцев назад +2

    Stephan, altyd so voorreg om na jou te luister. Danki jy leer ons..

  • @hesternaude
    @hesternaude 9 месяцев назад

    My standaard sal ek moet lig en baie vinnig ook! Het ook maar altyd gedink Sy genade is vir daar waar ek tekort skiet! Natuurlik gaan ek nog foute maak, maar dit dan vinnig moet regstel! Ek sou graag ook voluit vir Christus wil leef! Dankie vir hd woordverkondiging!

    • @andreverster9417
      @andreverster9417 9 месяцев назад

      Hester dame hy kan self nie jou standaarde lig nie,jy moet die Heilige G..in jou hart kry..dan sal jou standaarde Sy standaarde word.!

  • @hwi5561
    @hwi5561 9 месяцев назад

    Dki vir die oproep na 'n nuwe standaard Stephan.. Vermoed hierdie dekade gaan dit toets.