Dankie dankie dankie Here God Almagtig dat U deur Stephan vir ons vertel dat lewe en dood tot U eer en verheerlikinging is. Om te lewe vir Christus is vir ons wins en om te sterwe vir Christus is vir ons wins. U los ons nooit alleen nie, self wanneer ons ons tentwoning gaan opslaan, sal U ons nie alleen los om deur die dood te gaan na die ewige woonplek nie. Amen
Dankie dat lewe en dood tot U eer en verheerliking is Here. Ons treur nie soos een wat geen hoop het nie. Ons sien daarna uit om U persoonlik te ontmoet in die ewige heerlikheid. Johan en Theo ons mis julle so baie, maar ons weet die weersiens wink vir ons.
So wonderlike boodskap! Dankie Stephan vir hierdie broodnodige boodskap van ons Here af. Vir my persoonlik weer so baie beteken. Dankie Here. Ons lewe en sterf tot eer vir U. Amen🙏
Goeie dag prof Stefan Is dit moontlik om dalk n e-pos adres van jou te kry? Ek het het n vraag waarmee ek 'n geruime tyd worstel en het hulp nodig om dit vir my te help verstaan of meer duidelik te maak. Ek sal dit waardeer asseblief. Vriendelike groete Susan
Dankie vir hierdie boodskap. Waardeer sulke boodskappe. Kennis brei uit.
Dankie prof Stephan vir die boodskap
Dankie vir hierdie vertroostende boodskap.Halleluja, Jesus, ek kom en sal sterf om U te eer. Amen.
Baie dankie prof Stephan.
❤ asn God dankie Jesus vir alkes amen
Wat 'n fantastiese boodskap oor die dood en die lewe daarna waarna ek uitsien. Dankie
Amen.🙏 Ons leef en sterf tot eer van ons Here! Dankie Stephan vir hierdie nodige boodskap vanoggend.
Stephan dankie vir die boodskap, ons hou ons oog op Christus. God se liefde by almal wat deur moeilik tyd gaan.
Dankie dankie dankie Here God Almagtig dat U deur Stephan vir ons vertel dat lewe en dood tot U eer en verheerlikinging is. Om te lewe vir Christus is vir ons wins en om te sterwe vir Christus is vir ons wins. U los ons nooit alleen nie, self wanneer ons ons tentwoning gaan opslaan, sal U ons nie alleen los om deur die dood te gaan na die ewige woonplek nie. Amen
Dankie dat lewe en dood tot U eer en verheerliking is Here. Ons treur nie soos een wat geen hoop het nie. Ons sien daarna uit om U persoonlik te ontmoet in die ewige heerlikheid. Johan en Theo ons mis julle so baie, maar ons weet die weersiens wink vir ons.
Hoera, Stephan!
God belowe mos dat ek nie uit Sy hand geruk sal word nie. My siel behoort aan Hom.🙏
Dankie Dr Stephan. Dit is inderdaad ñ gemoedsrus. Seënwense
So wonderlike boodskap! Dankie Stephan vir hierdie broodnodige boodskap van ons Here af. Vir my persoonlik weer so baie beteken. Dankie Here. Ons lewe en sterf tot eer vir U. Amen🙏
Áaf
Nodig Om dit te hoor in die tyd wat ons leef dankie vir hierdie kosbare Woord
Baie dankie vir die goeie boodskap .
Wat 'n wonderlike voorreg om in vrede te lewe, geen vrees, net 'n lewe van oorgawe aan ons Here!
Dankie Stefan
Dankie
So baie dankie vir die wonderlike boodskap. 💓🙏
Amen🙏, en baie danki vir di ongelooflike boodskap.
Dankie Stefan vi di verduideliking van lewe en dood tot eer van God. Dankie vi di kalmte in my gemoed na ek geluister het. En weer gaan luister.
Amen, baie danki.
Goeie dag prof Stefan
Is dit moontlik om dalk n e-pos adres van jou te kry? Ek het het n vraag waarmee ek 'n geruime tyd worstel en het hulp nodig om dit vir my te help verstaan of meer duidelik te maak. Ek sal dit waardeer asseblief.
Vriendelike groete
Susan
Boodskap met soveel troos!!!
Ek het di preek 2 keer geluister di woorde is net te mooi om dit net een keer te luister baie danki stefan
Ja die uitdrukking wat partykeer gebruik word verbaas my nogal. Net GOD ALLEEN WEET hoekom sekere goed gebeur. Nie ons nie.
Ek wil graag hierdie video gebruik by my man se roudiens op 24 Julie. Mag ek?
Hi Emmie. Natuurlik mag jy hierdie boodskap gebruik by jou man se roudiens. Mag jy en jou familie God se nabyeheid beleef in hierdie tyd!
Nie net meer 100de families nie, maar duisende.