RITME Digitaal | Leef in Jesus se oorvloed

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 фев 2025

Комментарии • 6

  • @salomievanderwesthuizen7392
    @salomievanderwesthuizen7392 17 дней назад

    Dankie Jesus ek leef reeds in die lewe in oor vloed deur U genade
    Ek verkies U as my Herder
    Ek is geseënd deur U
    Dankie
    Amen

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 4 месяца назад +1

    Baie dankie S. Waardeer altyd jou boodskappe. Geniet ons ewige lewe in JC Amen 🙏 🙌 👏

  • @gugivisser697
    @gugivisser697 4 месяца назад

    Amen🌿

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 4 месяца назад +1

    Dankie vir hierdie insiggewende boodskap. Elke keer as en my Bybel van vooraf lees word die Woord net duideliker. Ek dank ons Hemelse Vader altyd dat my aardse Pa ons altyd gewaarsku het teen valse predikers. Ek glo dit is belangrik om Gods Woord te ken.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 4 месяца назад

    Dankie Stephan

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 4 месяца назад

    Kan ek jul bank rekening kry asb.