Размер видео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показать панель управления
Автовоспроизведение
Автоповтор
Dankie Johan. Die aanhoudende musiek tussendeur jou boodskap was egter vir my baie lastig.
Amen. Dankie vir goeie boodskap
Dankie Johan vir jou aan die hart vat boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade en Grootste liefde van Bo Amen 🙏 ABBA Vader ❤ 🙏
Baie dankie Johan vir die groot Waarheid wat jy verkondig. God seèn Amen 🙏 🙌
Baie dankie sien uit na die woord Johan en Stephan.
Dankie Stefan Voorspoedige nuwe jaar vir julle 3 mooi mense kan nie wag vir 2025 saam julle ritmeer 😊
Baie dankie vir ñ skitterende boodskap!
Dankie vir hierdie insiggewende boodskap.
Dit is wonderlik om te gee, ek probeer dit hier doen asook vir mense in SA wie swaarkry.
Dankie vir die woordGee ons insig in Jesus naam
Wonderlike boodskap.❤❤Die musiek in die agtergrond is baie steurend.
Dit is regtig beter om te gee as om te ontvang.
Dankie Johan. Die aanhoudende musiek tussendeur jou boodskap was egter vir my baie lastig.
Amen. Dankie vir goeie boodskap
Dankie Johan vir jou aan die hart vat boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade en Grootste liefde van Bo Amen 🙏 ABBA Vader ❤ 🙏
Baie dankie Johan vir die groot Waarheid wat jy verkondig. God seèn Amen 🙏 🙌
Baie dankie sien uit na die woord Johan en Stephan.
Dankie Stefan Voorspoedige nuwe jaar vir julle 3 mooi mense kan nie wag vir 2025 saam julle ritmeer 😊
Baie dankie vir ñ skitterende boodskap!
Dankie vir hierdie insiggewende boodskap.
Dit is wonderlik om te gee, ek probeer dit hier doen asook vir mense in SA wie swaarkry.
Dankie vir die woord
Gee ons insig in Jesus naam
Wonderlike boodskap.
❤❤
Die musiek in die agtergrond is baie steurend.