RITME Digitaal
RITME Digitaal
  • Видео 202
  • Просмотров 573 003
RITME Digitaal | God is ook in jou slaap aanwesig
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗗𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹:
𝙏𝙚𝙢𝙖: God is ook in my slaap aanwesig
𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert
𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 5 September 2024
𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk)
💻📱 RUclips & Facebook
Просмотров: 1 654

Видео

RITME Digitaal | Kyk anders
Просмотров 2 тыс.День назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Kyk anders 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Johan Smith 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 29 Augustus 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | Wie staan aan God se kant?
Просмотров 2,1 тыс.14 дней назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Wie staan aan God se kant? 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 22 Augustus 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | In God se orkes
Просмотров 2,2 тыс.21 день назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: In God se orkes 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Johan Smith 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 15 Augustus 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | Wie maak die afsnypunt?
Просмотров 2,4 тыс.Месяц назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Wie maak die afsnypunt? 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 8 Augustus 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | Wegkruip by God
Просмотров 2,6 тыс.Месяц назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Wegkruip by God 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Johan Smith 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 1 Augustus 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | Verhoudings
Просмотров 2,2 тыс.Месяц назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Verhoudings 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Johan Smith & Stephan Joubert 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 25 Julie 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | Dink anders oor swaarkry...
Просмотров 2,7 тыс.Месяц назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Dink anders oor swaarkry 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Johan Smith & Stephan Joubert 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 18 Julie 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | So lyk die laaste dae
Просмотров 2,3 тыс.Месяц назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: So lyk die laaste dae 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 11 Julie 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | Jou nalatenskap vanuit die as
Просмотров 2,5 тыс.2 месяца назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Jou nalatenskap vanuit die as 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Johan Smith 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 4 Julie 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | Die land brand...
Просмотров 2,2 тыс.2 месяца назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Die land brand, die Woord brand 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 27 Junie 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | Een dag op 'n slag
Просмотров 3,3 тыс.2 месяца назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Een dag op 'n slag 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Johan Smith 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 20 Junie 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | Die hemel het nie 'n bodorp of onderdorp nie
Просмотров 2,7 тыс.2 месяца назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Die hemel het nie 'n bodorp of onderdorp nie 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 13 Junie 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | Trek bekommernis jou plat?
Просмотров 3,1 тыс.3 месяца назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Trek bekommernis jou plat? 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Johan Smith 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 6 Junie 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | Gevoel vs. Geloof
Просмотров 2,9 тыс.3 месяца назад
𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹: 𝙏𝙚𝙢𝙖: Gevoel vs. Geloof 𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert & Johan Smith 𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 30 Mei 𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk) 💻📱 RUclips & Facebook
RITME Digitaal | Wanneer donkerte inkruip
Просмотров 3,6 тыс.3 месяца назад
RITME Digitaal | Wanneer donkerte inkruip
RITME Digitaal | Onverdunde genade
Просмотров 2,5 тыс.3 месяца назад
RITME Digitaal | Onverdunde genade
RITME Digitaal | Die Groot G
Просмотров 2,5 тыс.3 месяца назад
RITME Digitaal | Die Groot G
RITME Digitaal | Jesus sê vir jou
Просмотров 2,7 тыс.4 месяца назад
RITME Digitaal | Jesus sê vir jou
RITME Digitaal | Meer as net 'n glimlag [Deel 2]
Просмотров 2 тыс.4 месяца назад
RITME Digitaal | Meer as net 'n glimlag [Deel 2]
RITME Digitaal | God se mens
Просмотров 2,7 тыс.4 месяца назад
RITME Digitaal | God se mens
RITME Digitaal | Meer as net 'n glimlag [Deel 1]
Просмотров 2,5 тыс.4 месяца назад
RITME Digitaal | Meer as net 'n glimlag [Deel 1]
RITME Digitaal | Gebed is meer as 'n resepteboek
Просмотров 3 тыс.5 месяцев назад
RITME Digitaal | Gebed is meer as 'n resepteboek
RITME Digitaal | Paasfees 2024 | Hy leef!
Просмотров 3,2 тыс.5 месяцев назад
RITME Digitaal | Paasfees 2024 | Hy leef!
RITME Digitaal | Van begrafplaas tot tempel
Просмотров 3,1 тыс.5 месяцев назад
RITME Digitaal | Van begrafplaas tot tempel
RITME Digitaal | Hoop in donker tye
Просмотров 3,7 тыс.5 месяцев назад
RITME Digitaal | Hoop in donker tye
RITME Digitaal | Kry Jesus se ritme
Просмотров 2,3 тыс.6 месяцев назад
RITME Digitaal | Kry Jesus se ritme
RITME Digitaal | Jou gedagtes, leë waterbakke en die fontein
Просмотров 3,7 тыс.6 месяцев назад
RITME Digitaal | Jou gedagtes, leë waterbakke en die fontein
RITME Digitaal | Vind jou hitte by die regte vuur
Просмотров 3,2 тыс.6 месяцев назад
RITME Digitaal | Vind jou hitte by die regte vuur
RITME Digitaal | Die regte ding op die verkeerde manier
Просмотров 3 тыс.6 месяцев назад
RITME Digitaal | Die regte ding op die verkeerde manier

Комментарии

  • @AdrianaMyngardt
    @AdrianaMyngardt 15 часов назад

    Mokopane Limpopo. Dankie Johan en span.groete seenwense

  • @suzandejager-uv9wq
    @suzandejager-uv9wq День назад

    DANKIE só baie, Stephan. Dis só lewensbelangrik!

  • @emmievanwyk9223
    @emmievanwyk9223 День назад

    Baie dankie vir `n insiggewende gesprek

  • @emmievanwyk9223
    @emmievanwyk9223 День назад

    Goeiemore baie dankie vir boodskap

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 3 дня назад

    Baie dankie S. Sò insiggewend,God is ALTYD aan die werk. Leef in Sy seèninge Amen 🙏 🙌 👏

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 3 дня назад

    Slaap is uiters nodig. Selfs die diere en voëls slaap ook.

  • @virginialemmer2219
    @virginialemmer2219 3 дня назад

    Jy is baie reg. N gebrek aan goeie slaap maak n mens gedaan.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 3 дня назад

    Dankie Stephan

  • @sallyvanheerden1782
    @sallyvanheerden1782 5 дней назад

    Wat n wonderlike preek baie baie dankie Johan

  • @user-sc1qc4vl3l
    @user-sc1qc4vl3l 7 дней назад

    Wat n God van genade mag ons as die kerk tot ons sinne kom God se Lig laat skyn

  • @user-sc1qc4vl3l
    @user-sc1qc4vl3l 7 дней назад

    Ek sreef daarna om so op tree sodat ander Jesus deur my kan sien

  • @rinamarx5742
    @rinamarx5742 10 дней назад

    Baie dankie vir dié boodskap. Mag ons deur die Heiligegees in Jesus se spore loop. 🙏🙏🙏🙏🙏

  • @lenajonk6206
    @lenajonk6206 10 дней назад

    Ek probeer my bes om met mense te gesels wie Jesus nie ken nie. Baie dankie weereens vir hierdie wonderlike teregwysing. Mooi ou Centurion het jare daar gebly nou in buiteland by kinders. Seen en groete.

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 10 дней назад

    Dankie Johan. Ek doen dit ook en dan wonder ek deur Jesus se oè wat sou Hy gedink en gedoen ht?? Baie dankie vir jou boodskap sò opbouend. Seèn vir jou Amen 🙏 🙌 👏

  • @sallyvanheerden1782
    @sallyvanheerden1782 10 дней назад

    Dankie Johan

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 10 дней назад

    Dankie vir n mooi boodskap Johan

  • @kotievandermerwe5667
    @kotievandermerwe5667 13 дней назад

    Dankie vir n baie waar en geseende boodskap. Dit is n voorreg om vanuit Perth, Australia na goeie Afrikaanse boodskappe te kan luister.

  • @user-sb6uo5rz4r
    @user-sb6uo5rz4r 13 дней назад

    Baie dankie vir hierdie video en gesprek. Ek het dit baie nodig om te hoor. Die ergste is as familie jou as MAL beskou as jy in ñ senuwee inrigting was. Elke keer vir jou sê ^%$@ terug malhuis toe as ñ menings verskil plaasvind en jy was reg en het op jou regte gestaan. Dit breek jou flenters en jy vergeet nooit daardie woorde. Seënwense .

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 17 дней назад

    Baie dankie S. Net gister weer besef dat dit baie moeilik is om deur God se oog na die mens te kyk. Alles maar alles behoort aan Hom. God seèn jou Amen 🙏 🙌

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 17 дней назад

    Dankie vir hierdie insiggewende boodskap.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 17 дней назад

    Dankie Stephan

  • @emiliastrauss2780
    @emiliastrauss2780 20 дней назад

    Baie dankie..sien uit na die Gemeentekamp hierdie naweek waar ds ons leier gaan wees

  • @jeannedutoit9946
    @jeannedutoit9946 21 день назад

    Werklik ń ongelooflike kosbare boodskap. Dankie Johan. Jeanne

  • @lenajonk6206
    @lenajonk6206 21 день назад

    Baie dankie so pragtig, Seen en voorspoed uit NZ ou SuidAfrikaner .

  • @nailspotgieter8807
    @nailspotgieter8807 23 дня назад

    Vreeslik dankie!

  • @willene58
    @willene58 24 дня назад

    More Johan,,ek is n musiekmens en speel tennis... orkesspeel is baie op die span gevoel ingestel...Dankie vir die baie interessante boodskap vandag ...Dit is vol mense uit die Bybel wat belangrike rolle in mense se lewens gespeel het tot ander se voordeel.

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 24 дня назад

    Baie dankie vir jou boodskap. Kan my net n beter wèreld voorstel wanneer hier meer 2de viole is. Baie stop tot nadenke. Seèn vir jou en familie. Amen 🙏 🙌 🙏

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 24 дня назад

    Baie dankie Johan! Jy gee vir ons baie stof tot nadenke.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 24 дня назад

    Om nederig te wees is absoluut van uiterste belang.

  • @DorothyMaritz
    @DorothyMaritz 24 дня назад

    Baie dankie vir hierdie kosbare boodskap

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 24 дня назад

    Baie dankie Johan

  • @AdrianaMyngardt
    @AdrianaMyngardt 24 дня назад

    Mokopane Limpopo RSA Dankie Johan waardeer jou en Stephan baie. Seenwense

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 24 дня назад

    Oe Johan dit was mooi. Dankie vir al julle moeite wat julle doen om vir ons te kan uitsaai. Dankie Berdine

  • @user-nn2bs6cg6l
    @user-nn2bs6cg6l 28 дней назад

    Baie dankie Dr Stephan. Die Psalms is vir my tot groot seen! Ek vat nou n kans, ek het in n droom Skrif gekry! Eksodus 3 v16 t 18. Duidelik!! God prt baie met my deur die Profeet Moses. Maar ek vra asb insig oor die betrokke gedeelte! Groot asb! En groot dankie. Ek gaan op oomblik deur baie diep waters, liggaamlik. Alles aan gebring deur trauma!!!! 🙏 🙏

  • @gugivisser697
    @gugivisser697 Месяц назад

    Kosbaar 🌿

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Месяц назад

    Baie dankie S. Voorwaar n diep Psalm 15. Niemand wil in die verkeerde juk trek nie en in die wèreld is dit nie altyd maklik nie. Mag God ons seèn om dit reg te kry Amen 🙏 🙌

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Месяц назад

    So waar. Amen.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Месяц назад

    Dankie Stephan wees geseend

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 Месяц назад

    Johan, al wat vir my saak maak is wat die Here van my dink. HY ken my gedagtes, my opstaan en my hart. Dis so bevrydend.

  • @user-sc1qc4vl3l
    @user-sc1qc4vl3l Месяц назад

    Here U weet ek kan nie ek kan nie n tree sonder U nie hierdie.angs depressie maak my moeg maar U is my skuiling dankie Here😢😢😢

  • @user-zh7es9tc9f
    @user-zh7es9tc9f Месяц назад

    Dankie Johan. Treffende boodskap

  • @jeanettefourie6161
    @jeanettefourie6161 Месяц назад

    Baie dankie Johan vir jou wonderlike boodskap. Geseënd is jy🙏❤

  • @mariabrewis4
    @mariabrewis4 Месяц назад

    Baie dankie. Amen.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Месяц назад

    Dankie Johan

  • @pietwiese1464
    @pietwiese1464 Месяц назад

    🙌🙌🙌🙌🙌

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Месяц назад

    Grappie: waar liefde vandaan kom? Adam ht vir Eva gesè: ek ht jou "leaf"😅

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Месяц назад

    Baie dankie Johan,sò insiggewend. Verlang sò na kleinkinders se klein dae. Glo hul sal ook nou wegkruip by God. Seèn vir almal Amen 🙏 🙌 👏

  • @sallyvanheerden1782
    @sallyvanheerden1782 Месяц назад

    Dankie Johan dit is n wonderlike boodskap

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Месяц назад

    Dankie vir hierdie uitstaande insiggewende boodskap.

  • @mariekritzinger1643
    @mariekritzinger1643 Месяц назад

    Dankie Johan, jou woord van wegkruip by God is baie bemoedigend vir my self. Ek het hoeka die laaste paar dae net wou vlug van omstandighede wat vir my net te veel geword het. Ek weet nou om by God te gaan wegkruip en nie te wil vlug nie. Shalom.