Baie dankie vir hierdie video en gesprek. Ek het dit baie nodig om te hoor. Die ergste is as familie jou as MAL beskou as jy in ñ senuwee inrigting was. Elke keer vir jou sê ^%$@ terug malhuis toe as ñ menings verskil plaasvind en jy was reg en het op jou regte gestaan. Dit breek jou flenters en jy vergeet nooit daardie woorde. Seënwense .
Goeie naand. Baie dankie Prof Stephan en Ds Johan vir hierdie boodskap wat ek regtig nodig het. Ek is daardie swart gat en net een persoon het my daarin gesit😢
My ma en broer en suster is oor tydperk van 2 jr oorlede. Ek was nou betrokke in hull lewens. Ek het nooit die geleentheid gehad om deur die trauma te werk nie. Nou affekteer dit my liggaam en ek trek swaar. Ek voel so hartseer en alleen. Kom ons wees goed vir mekaar, kom ons doen wat Jesus van ons vra! Wat het van ons geword, Here gee ons omgee harte vir ander in pyn.
Vir. 58 jaar leef ek met angs depressie by my is dit geneties wat n eensame pad maar se altyd God het my deur ongelooflike moeilike omstandighede gedra dra my elke dag en sal my Huis toe vat
As nense vir my se kry jou verhouding met God reg ek dit het met my geloof niks te doen nie dit is juis as gevolg van my verhouding met Jesus kan ek deur elke kom
Baie baie dankie vir n insiggewende gesprek. Ek gebruik al jare medikasie. Mense moet tog net by die regte dr uitkom. (Nie een wat jou verder afdruk nie,ongelukkig is daar sulkes ) 😢😮😢
Ek het ook depressie vir baie jare. Was by sielkundige. Elke keer wat ek by hom was het ek na selfdood gevoel. Vir jare verwyt ek my dat ek nie gepraat het nie. Valse beskuldigings het ek aangehoor en stil grbly. Soms voel ek, ek moet hulp kry. Al baie gevoel om 'n einde aan my lewe te maak. Sovêr het ons Hemelse Vader my verhoed om dit te doen.
Dankie Dr Stephen en Johan. God seen jull!
Baie dankie vir `n insiggewende gesprek

Angs druk die lewe uit jou uit😢😢😢😢😢
Ek het ook depressie vir baie jare. Was by sielkundige. Elke keer wat ek by hom was het ek na selfdood gevoel. Vir jare verwyt ek my dat ek nie gepraat het nie. Valse beskuldigings het ek aangehoor en stil grbly. Soms voel ek, ek moet hulp kry. Al baie gevoel om 'n einde aan my lewe te maak. Sovêr het ons Hemelse Vader my verhoed om dit te doen.
Baie dankie. Deel van die "skande/stigma" is die versekeringsmaatskappye wat so diskrimineer teen depressielyers.
Ek wil graag met Dr Jaco Putter kontak maak. Google sê dat hy oorlede is. Is dit waar?
BAie dankie vir die boodskap. My diep geraak.
Hoe dikwels moes ek nie hoor ruk jou reg nie so ek het my van mense onttrek want was moeg van seer kry
Verstaan my goed ek praat dit nie goed nie MAAR as jy nie in daardie persoon geloop het nie blynasb net stil
Se altyd dit is n kanker van die gemoed