RITME Digitaal | Onverdunde genade

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 окт 2024

Комментарии • 12

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 5 месяцев назад

    Duisende dankies vir n kosbare boodskp. Genade onbeskryflik groot is aan ons bewys en daaruit kan mens BO jou omstandighede n dankbaarheidslewe lei. Mag jul geseènd wees. Amen 🙏 🙌 🙏

  • @hesternaude
    @hesternaude 5 месяцев назад

    Dankie dat Jesus ook vir my genoeg genade het! Julle, so dankie vir hierdie wonderlike gesprek! 🎉

  • @jeannedutoit2621
    @jeannedutoit2621 5 месяцев назад

    Wonderlike ritme..... Net te kort

  • @yvonnesmith2364
    @yvonnesmith2364 5 месяцев назад

    23:42 en ek luister saam met julle. Genade ombeskryflik mooi. Danki julle

  • @hantievanzyl2136
    @hantievanzyl2136 5 месяцев назад

    Dankie vir hierdie dubbeldoor genade onbeskryflik groot boodskap. Geseënde week

  • @wilmamarais7744
    @wilmamarais7744 5 месяцев назад

    Baie dankie vir die pragtige boodskap

  • @acyfwelgemoed4364
    @acyfwelgemoed4364 5 месяцев назад

    So mooi, dankie julle❤

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 5 месяцев назад

    Dankie vir hierdie onbeskryflike boodskap oor genade .

  • @inameiring8944
    @inameiring8944 5 месяцев назад

    Genade onbeskryflik groot

  • @ansiesmit8618
    @ansiesmit8618 5 месяцев назад

    Baie dankie dat jle die woord so oopbreek en vir ons verduidelik. Ek wil baie graag weet waar is die Nuwe Nuwe Testament bekombaar.? Jesus Liefde vir jle🪶

    • @almalouw7007
      @almalouw7007 5 месяцев назад

      Hallo Ansie, ek het myne by Cum boeke bestel