RITME Digitaal | God se Vaderhart vir jou.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • Johan Smith is aan die woord en hy gesels met ons oor God se vaderhart vir Sy kinders.

Комментарии • 8

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 года назад +3

    Baie dankie vir hierdie boodskap. Ons aanbid 'n Wonderlike Genadige Hemelse Vader.

  • @stephvandervyver4997
    @stephvandervyver4997 11 месяцев назад

    Baie dankie Johan vir die treffende boodskap uit ons Vader hart 🙏

  • @charmainevanzyl6926
    @charmainevanzyl6926 Год назад

    Wat 'n treffende boodskap. Baie dankie Johan dit het ek so baie nodig gehad en nodig gehad om net weer te besef dat Hy eintlik 'n wonderlike liefdevolle en getroue Vader is.

  • @dionisetheron5967
    @dionisetheron5967 Год назад +1

    AMEN EN AMEN,,,,,,,,,,,,,,,,,DIONISE THERON .BAIE DANKIE VIR DIE OPREGTE BOODSKAP VAN ONS VADER ..............................

    • @daantjieprinsloo9809
      @daantjieprinsloo9809 3 месяца назад

      Dankie Johan dat jy die onderwerp op n wonderlike manier verduidelik het . Seen vir jou

  • @nicolettejansevanrensburg71
    @nicolettejansevanrensburg71 Год назад

    Baie Dankie vir die ware boodskap

  • @estellebouwer7325
    @estellebouwer7325 Год назад +1

    Ek sal dit nou maar erken ek het verslaaf geraak aan Ritme digitaal Baie dankie en kannie wag om te luister baie liefde vir julle