God praat deur Sy Woord

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 фев 2025
  • Stephan Joubert gee raad oor hoe jy God kan hoor:
    *Lees Sy Woord
    *Leef Sy Woord
    *Oordink Sy Woord
    … dag en nag.
    Kom luister saam.
    Stephan Joubert vir Kruispad247TV
    stephan@ekerk.org
    Bestel Die Nuwe Nuwe Testament by kruispadboeke.com of stuur 'n e-pos na boeke@kruispad.com

Комментарии • 9

  • @leonardjansenvanrensburg2257
    @leonardjansenvanrensburg2257 2 года назад

    Ek eer Vader vir geestelike leiers soos Stephan Joubert.

  • @colettehaasbroek7079
    @colettehaasbroek7079 2 года назад +3

    Baie dankie vir die wonderlike boodskap. Lees dit! Leef dit! Oordink dit! Heerlik!

  • @debbievdberg3167
    @debbievdberg3167 2 года назад

    Wat ň pragtige boodskap...Amen

  • @riaviljoen
    @riaviljoen 2 года назад +1

    sjoe, baie dankie Stephan, dit is net eenvoudig awesome oopbreek van die waarheid. groete uit Dubai

  • @rosemarestrydom5202
    @rosemarestrydom5202 2 года назад +1

    Ons HERE se WOORD gaan nooit leeg terug na HOM toe nie. SY Woord gee ons lewe

  • @elkebar1871
    @elkebar1871 2 года назад +1

    Dankie, dit was uiters interessant en ek het geleer hoe om God te hoor praat. Nie net om verse te lees nie maar om die boeke in die Bybel te lees sal ons help om God de hoor praat. Amen.

  • @henrickkruger5787
    @henrickkruger5787 2 года назад +1

    Dankie vir hierdie inspirerende, opdraggewende, boodskap.

  • @kruispad247
    @kruispad247  2 года назад +1

    Baie dankie aan Stephan vir die oopbreek van God se Woord! ​Bestel Die Nuwe Nuwe Testament deur Stephan en Jan van der Watt by kruispadboeke.com of stuur 'n e-pos na boeke@kruispad.com

  • @kruispad247
    @kruispad247  2 года назад +2

    Indien jy met Stephan wil gesels: stephan@ekerk.org