KSM Erediens | 17 Mrt. | Ek is I Die Lig vir die wêreld (Stephan Joubert)
HTML-код
- Опубликовано: 13 сен 2024
- Jesus sê Hy is die lig vir die wêreld. Daarom verlig Hy elke mens se lewe wat in Hom glo. Hy keer dat ons verdwaal in die donker. Ook sorg Hy dat ons eendag tuis kom voordat dit vir altyd donker is.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure
Amen Amen Baie dankie vir U lig JESUS ..dankie prof dat u dit so mooi oordra...KOSBAAR❤
Wat ‘n aangrypende boodskap! Dankie Jesus, dat U vir ons die ligte aan los! Amen🙏🏻
Baie dankie Prof Stephan
Dankie Stephan vir die lig van die wêreld. Leer Jesus ons !!
Dankie vir hierdie boodskap. Dankie dat Jesus die Lig in my lewe is. Ek wil graag die Lig volg en die ewige lewe geniet.
Baie dankie Stephan vir n besonderse boodskap. Jesus se lig skyn ook in my. Amen.
Baie dankie vir vanoggend se boodskap ek is so dankbaar dat ek Sy lig bh my het
Dankie vir die boodskap dat Jesus vir my die lig in my lewe is!
Amen!!🛐
Baie dankie Stephan vir hierdie aangrypende boodskap.
Wat n wonderlike boodskap,dankie Jesus dat die lig in my skyn.Dankie dat jy dit Vir ons so duidelik maak.
Dankie vir n pragtige kragtige boodskap soos altyd Ds
Vanoggend terwyl ek in my stap die vars Karoolug inasem, sien ek Sy Lig, loop Hy my weer uit my skoene uit, dat ek Sy Voetstappe kan volg, Sy Lig weer mý lewe kan verlig; Skyn Jesus. skyn deur my! Dankie vir hierdie kosbare Woord wat ek vanogggend kon hoor, Stephan!!!
Goeie môre. Baie dankie Prof Stephan vir die boodskap wat ons gaan ontvang. Ek sien baie uit daarna
'n Boodskap wat my tot diep in my geestes binnekamer geruk het. Dankie.
Dankie Vir hierdie boodskap. Jesus is my lig. Mag Sy lig op almal neerdaal elke dag
Baie dankie Prof Stephan vir die aangrypende boodskap ek het baie geleer. Watter voorreg ❤
Baie dankie Stephan vir diewoord. Seenwense
Dankie, dankie!
Baie Dankie vir jou pragtige boodskap ek het my selfoon net op die regtige tyd aan gesit om na hierdie pragtige boodskap te luister prys liewe Jesus Amen 🙏🙏
❤
Uitstekend en met soveel nederigheid oorgedra.Wow
Dankie Prof Stephan vir so mooi boodskap
Geagte dr. Stefan, dankie vir kosbare boodskap. Bid dat ek op 87agter Hom in die stof sal kan kruip om steeds naby Hom ge bly. Baie dankie dat jy volhard om Sy Woord te verkondig. Ek loof Hom dat ek nog Sy Stem kan hoor en dit ingang kan vind.
Amen!!!
Uitstekende preek! Baie dankie!!! 😊
AMEN
Dankie Jesus dat U vir Stephan met sy besonderse manier, gebruik om die lig in ons lewens te bring.
Hy praat oor die algemeen n klomp snert6 soos net die klomp kan snert praat ge inspireer deur satan met bulle heidelberg se satanisme gemors