KSM Soeklig | 4 April | Feeste in die Bybel (Stephan Joubert)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Watter feeste is daar in die Bybel? Stephan Joubert gesels oor van die feeste in die Bybel en waarop ons klem vandag moet wees wanneer ons feesvier.

Комментарии • 11

  • @user-lk1zz6rq3l
    @user-lk1zz6rq3l Месяц назад

    Wow nou is daar groot duidelikheid Dankie

  • @charleineolivier1277
    @charleineolivier1277 2 года назад +2

    Baie dankie, Stephan Joubert. NIE PWL nie 🤦🏼‍♀️

  • @babsvlok3740
    @babsvlok3740 2 года назад +1

    Dankie vir die wonderbaarlikke woord groot is die Woord van God AMEN

  • @hennieviljoen5457
    @hennieviljoen5457 9 месяцев назад +2

    Baie dankie vir jou inset.. Vergun my 'n ander invalshoek.. Wat maak ek ek nou met tekste soos Ps 89:35...wat oor My lippe gegaan het sal Ek nie verander nie.. JAK 1:17.....VADER van die ligte, by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie.. Heb 13:8.. Jesus Christus is gister en vandag dieselfde tot in ewigheid..
    Kortliks dus.. Stephan maak dus van God 'n leuenaar.. Hy verander/laat verander.. Of laat dit dan toe.. Maw.. Nou is Hy die Vader van die Leuen... Gaan kyk wie is die Vader van die leuen: 2Tess 2 :9, 11..Ps 52:5, 59:13..dit kortliks..
    Wat van Jes 66:22,23: Sabbat hou en nie ontheilig nie..
    Kom ons doen wiskunde.. Die deduktiewe of afgeleide metode..
    God sê Hy is Ewig en Onveranderlik.. As hy dan nou iets verander is Hy Skuldig aan leuentaal.. Maw Hy Kan Lieg! Wie is die Vader van die leuen? Gaan lees Johannes 8:44
    Daar word Satan, die Duiwel geïdentifiseer en gekarakteriseer.
    Maw as ons nou aflei.. SATAN LEUENAAR EN MOORDENAAR.. GOD LEUENAAR EN DAAROM DAN OOK MOORDENAAR
    MAW GOD EN SATAN IS DUS GELYK!
    NEE.. NEE.. NEEEE!! DIS NIE WAT DIE BYBEL MY LEER NIE!
    ASB Stephan.. Bly by die Waarheid.. Bly by God se Sabbat.. Want die Onveranderlike en Onveranderde Wet van God Hou tot in Ewigheid stand.. Ek bid ernstig vir jou en soortgelyke geloofstrominge dat julle dwaalleer dal ophou verkondig deur agter 'n veranderende/like "Christus?" te wil skuil..

  • @christiaanvanzyl9264
    @christiaanvanzyl9264 2 года назад +1

    Ek lees graag die PWL en daar is niks fout daarmee nie. Dit is bloot n afrikaanse vertaling vanuit Aramees. Ek en my gesin vier graag die feeste van die Lewende God. Voor ons die PWL se vertaling gelees het. Die God van Abraham Isak en Jacob. Dit is wonderlik en pragtig en daar lê ongelooflike seën daarin. Ons vier dit juis met Yeshua die Messias, die Lam van God as die middelpunt. Ek doen dit nie as n wet nie, ek is Lief vir Hom en daarom is ek ook gehoorsaam aan Hom. Joh 14:15. As jy elke dag Shabbat hou..... doen dit dan regtig....nie net woorde nie....maar regtig.

  • @user-lk1zz6rq3l
    @user-lk1zz6rq3l Месяц назад

    Where ens baie dankie

  • @ester3828
    @ester3828 11 месяцев назад +2

    God het met die skepping die 7de dag geseën en dit geheilig.
    Die 4de gebod: seën die Sabbadag dat jy dit heilig. Matt.5: 17 - 19. Nie ñ jota of titteltjie van die wet sal ooit verander nie.... Yeshua se woorde.
    Joh.14:15 As jy my lief het, bewaar my gebooie. Openb.22: 14 Salig is die wat Sy gebooie doen....
    Ons is met Yeshua begrawe en het opgestaan saam met Hom in die doop. Dit het nie skielik in ñ Sondagaanbidding verander nie.
    Paulus het net vir die mense geleer uit die Torah (1ste 5 boeke vd Bybel deur Moses geskryf) en die profete, daar was GEEN ander geskrifte nie. Hoekom sou hy die shabbat verander na 1ste dag? Waar in die hele Bybel sien u dat daar geskryf is dat die sewende dag nie meer as Sabbat geheilig moet word nie? Wie is ons om die Wet wat deur God met sy vingers op kliptafels geskryf is so te ontheilig? Die Roomskatolieke kerk het die 7de dag verander na die 1ste dag, want dit pas in by hulle songodaanbidding. Hulle stel hulself bo God en die Bybel want hulle vergeef sondes ens. Daar word deur die "Nuwe Testamentiese Christene", soos u na u self verwys, Kersfees en Easter (paasfees) met paashasies en al gevier. DIT is ñ gruwel on die oë van God want dit is ALLES heidense feeste. Hoekom veroordeel julle God YHWH, se feeste wat hy ingestel het, en vier julle feeste wat deur oorlewering van MENSE gehou word? Maak asb seker presies wat sê die Skrif, moenie Sy kinders laat struikel nie. Lees jou Bybel in konteks.
    Ek bid dat julle oë sal oopgaan voor dit te laat is. En ja om Sy Shabbat en feeste te hou soos Hy ons beveel het, gaan my nie red nie, slegs Sy Genade en my geloof in Sy kruisdood en opstanding en om in Heiligmaking te lewe is my redding. Maar ek hou die Shabbat en vier SY feeste (nie Joodse feeste nie) OMDAT ek HOM liefhet.
    Ek bid vir jou ..

    • @hennieviljoen5457
      @hennieviljoen5457 9 месяцев назад

      Baie dankie vir jou inset.. Vergun my 'n ander invalshoek.. Wat maak ek ek nou met tekste soos Ps 89:35...wat oor My lippe gegaan het sal Ek nie verander nie.. JAK 1:17.....VADER van die ligte, by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie.. Heb 13:8.. Jesus Christus is gister en vandag dieselfde tot in ewigheid..
      Kortliks dus.. Stephan maak dus van God 'n leuenaar.. Hy verander/laat verander.. Of laat dit dan toe.. Maw.. Nou is Hy die Vader van die Leuen... Gaan kyk wie is die Vader van die leuen: 2Tess 2 :9, 11..Ps 52:5, 59:13..dit kortliks..
      Wat van Jes 66:22,23: Sabbat hou en nie ontheilig nie..
      Kom ons doen wiskunde.. Die deduktiewe of afgeleide metode..
      God sê Hy is Ewig en Onveranderlik.. As hy dan nou iets verander is Hy Skuldig aan leuentaal.. Maw Hy Kan Lieg! Wie is die Vader van die leuen? Gaan lees Johannes 8:44
      Daar word Satan, die Duiwel geïdentifiseer en gekarakterisseer.
      Msw as ons nou afliri.. SATAN LEUENAAR EN MOORDENAAR.. GOD LEUENAAR EN DAAROOM DAN OOK MOORDENAAR
      MAW GOD EN SATAN IS DUS GELYK!
      NEE.. NEE.. NEEEE!! DIS NIE WAT DIE BYBEL MY LEER NIE!
      ASB Stephan.. Bly by die waarheid.. Bly by God se Sabbat.. Want die Onveranderlike en Onveranderde Wet van God.. Hou tot in Ewigheid stand.. Ek bid ernstig vir jou en soortgelyke geloofstrominge dat julle dwaalleer dal ophou verkondig deur agter 'n veranderende/like "Christus?" te wil skuil..

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Год назад

    Wat 'n uiters insiggewende boodskap. Dankie Stephan dat die Woord van God so aan ons verduidelik word.

  • @Leon-qb3nw
    @Leon-qb3nw 2 года назад +1

    Damkie