Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 мар 2023
  • Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag oggend om 9:00. Ons tema vir die oggend is "Oppas, God ken jou hart." Sien ons jou aanlyn?
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 23

  • @leentjiemeyer
    @leentjiemeyer Год назад +1

    Amen past lief like woord Ek aan waar dit

  • @andreverster9417
    @andreverster9417 11 месяцев назад

    Geniet Prof Stefan se opskrif wat altyd pas by u boodskap,seën vir u werk om ons te voed uit di woord wat ons meer nodige het as brood.!

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Год назад +3

    Dankie vir hierdie insiggewende boodskap.

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 Год назад +2

    Dankie Professor ek bid vir n rein hart

  • @lenajonk6206
    @lenajonk6206 Год назад +4

    So pragtige boodskap, baie, baie dankie Stefan. Beste wense uit NZ.

  • @sallyvanheerden1782
    @sallyvanheerden1782 Год назад +2

    Baie dankie Prof jy het my diep laat nadink

  • @irmaroyall3622
    @irmaroyall3622 Год назад +2

    Baie dankie Stephan. Groete uit Australia

  • @lizzienel4697
    @lizzienel4697 Год назад +2

    Baie baie dankie.

  • @gerdavanzyl7767
    @gerdavanzyl7767 Год назад +2

    Prys die Heer dat hy mense gebruik om weer ons op SY almag te wys

  • @ansiesmit8618
    @ansiesmit8618 Год назад +4

    Baie dankie Prof Stefan. Dit is wat ek aanhoudend Bid. Vir 'n rein hart.

    • @zeldabothma9416
      @zeldabothma9416 Год назад +2

      Baie dankie Prof. Stephan, so dankbaar ek kon dit oopmaak. Sukkel maar as 86 jarige met tegnieke van my selfoon. Waardeer, baie baie dankie. Groete.

  • @leentjiemeyer
    @leentjiemeyer Год назад +1

    Dankie geseen past❤

  • @annelenepotgieter4490
    @annelenepotgieter4490 Год назад +1

    Baie baie dankie vir wonderlike boodskap

  • @pieterpotgieter6297
    @pieterpotgieter6297 Год назад +1

    Dankie dat u my gevoed het met die brood van die lewe

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Год назад +3

    Dankie Stefhan

    • @saartjieengelbrecht5859
      @saartjieengelbrecht5859 Год назад +1

      God se genade, deur Sy bloed het my ook vergewe, hierdie Woord het so diep gevat, ek het Onverdiende genade en vergifnis ontvang. Seen vr ds Stefan.

    • @ronelmellett8559
      @ronelmellett8559 Год назад +1

      Dankie..🙏🏻

    • @andriespretorius7384
      @andriespretorius7384 Год назад +1

      Dankie Stefan. Wees ons genadig o Here en reinig ons harte van sonde...was my witter as sneeu .. Skep vir my n rein hart en vernuwe in my n vaste gees

    • @lourensjonker8398
      @lourensjonker8398 Год назад +1

      @@andriespretorius7384 kl

    • @ronellecoetzee8002
      @ronellecoetzee8002 Год назад +1

      Dankie Prof Stefhan, vir 'n 'n boodskap uit God se hart. Seëninge vir u.

  • @johannareyneke9155
    @johannareyneke9155 Год назад +3

    Dankie Prof Stephan vir so 'n diep, nadendende boodskap

  • @mietsjacobs3079
    @mietsjacobs3079 6 месяцев назад

    Dis n gedagte, soos baie ander, wat mens benoud maak