17 September | Stephan Joubert | Liefde Roes nie As dit Groei

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • In hierdie diens:
    𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Liefde Roes nie
    𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: As dit Groei
    𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Stephan Joubert
    𝗦𝗸𝗿𝗶𝗳𝗴𝗲𝗱𝗲𝗲𝗹𝘁𝗲: Filippense 1:9-11 (NNT)
    𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗻𝗼𝘁𝗮: bit.ly/3Xre8Vt

Комментарии • 11

  • @SonjaEbersohn
    @SonjaEbersohn 2 месяца назад

    Baie dañkie prof.omons te leer van opregte liefde in Jesus sewonderlike Naam.

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 11 месяцев назад +5

    Baie, baie dankie Stephan vir n aangrypende/ingrypende Woord. Ek waardeer al jou insig wat jy deel oprèg. Amen 🙏 God seèn jou en gesin

  • @jcvandyk3725
    @jcvandyk3725 11 месяцев назад +3

    Baie dankie vir hierdie wonderlike perspektief op God se wese en die Jesus boodskap.

  • @lizhorn1310
    @lizhorn1310 8 месяцев назад +1

    Dankie vir 'n mooi boodskap wees geseēnd in die naam van Jesus

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 11 месяцев назад +2

    Dankie vir hierdie spesiale boodskap oor die liefde. Sien met ander oë uit na die nuwe lewe wat op ons wag.

  • @elaineloots8900
    @elaineloots8900 11 месяцев назад +2

    Baie dankie vir mooi boodskap 🙏

  • @amandastander6831
    @amandastander6831 11 месяцев назад +2

    Wat n inspirasie. Baie dankie.

  • @hantiejonker5254
    @hantiejonker5254 10 месяцев назад

    Hoe wonderlik is dit om te luister na die uitlegging,,, die openbaring van God se Woord,,, deur so n wonderlike leer meester,,
    Ek is so bly ek het begin luister na hierdie boodskappe,, ek leer so Baie daaruit....
    Baie dankie Prof
    ❤Jys die beste

  • @user-vm9rr9vf7y
    @user-vm9rr9vf7y 11 месяцев назад +1

    Geseënde boodskap 🙏🙏

  • @SusanDevilliers
    @SusanDevilliers 11 месяцев назад +1

    Baie dankie vir jou spesiale oordenking
    Susan de Villiers