Dankie Johan vir jou aan die laat dink en aan die hart vat boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade en Grootste liefde van Bo Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙏
O johan die afgelope jaar was n moeilike jaar en asof dit nie genoeg was nie breek hulle 3weke terug in by my huis in ek was alleen maar toe daai 4 voor muy staan het ek in die vriesfase gegaan op die oomblik is ek uiters broos maar een ding is verseker ek weet net God kan my hierdeur kry en ek weet Hy is elke oomblik by my ek weet Hy ken en verstaan elke traan
Amen vreeslik dankie vir die treffende boodskap. Groete Noordkaap
Dankie Johan vir jou aan die laat dink en aan die hart vat boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade en Grootste liefde van Bo Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙏
Baie dankie. Ek waardeer die boodskappe op Ritme Digitaal
Baie danki so opbouend en skep weer nuwe moed.
Dankie oom Johan! Besonderse boodskap!
John, baie dankie. Skitterend verby!!
Wowie!!!! Baie dankie Johan, hierdie boodskap was vanoggend vir hierdie twee ore van my bedoel🙌🏻🙌🏻🙏🏻🙏🏻🙌🏻🙌🏻
Baie dankie Johan
Briljant! Baie dankie!
Baie dankie vir n kosbare boodskap Johan. Ek luister graag hieruit Nieu Zealand 🇳🇿. Oorvloedige seèn aan jou en gesin. Amen 🙏 🙌
Baie, baie dankie vir die besonderse boodskap.
Dankie vir die mooi boodskap wees geseēnd 🙏
Ek ook gereelde luisteraar uit NZ.
Goeiemore baie dankie vir jou boodskap waardeer opreg
O johan die afgelope jaar was n moeilike jaar en asof dit nie genoeg was nie breek hulle 3weke terug in by my huis in ek was alleen maar toe daai 4 voor muy staan het ek in die vriesfase gegaan op die oomblik is ek uiters broos maar een ding is verseker ek weet net God kan my hierdeur kry en ek weet Hy is elke oomblik by my ek weet Hy ken en verstaan elke traan
Dankie johan vir die bemoedigende boodskap ek het dit so nodig 😢😢😢😢😢😢😢😢