VREDENBURG se Hoofstraat. (Maart 2002)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 янв 2016
  • Opgelaai deur · Uploaded by Inus Bester.
    Vredenburg se Hoofstraat, opgeneem in Maart 2002 tydens die opname van 'n "Pampoen to Perlemoen"-episode vir kykNET. Ook met Pick 'n Pay in Vredenburg.
    • Geen kommersiële voordeel word uit hierdie video verkry nie, dis alleenlik vir opvoedkundige doeleindes. Artikel 107 van die Wet op Kopiereg, 1976, maak voorsiening vir “redelike gebruik” vir doeleindes soos kritiek, kommentaar, nuus verslaggewing, onderrig en navorsing. Dus word eienaarskap van die video nie uitgedaag nie en bly dit die eiendom van die kopiereg-houer.
    • No commercial gain is being made from this video, it is for educational purposes only. Under Section 107 of the Copyright Act, 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching and research. Therefore ownership of the video is not challenged and remains the property of the copyright holder.

Комментарии •