Boere wys - Genoeg is genoeg deur SAAM te STAAN.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 окт 2020
  • Hierdie video skets die omvang van die samekoms asook die krag van saamstaan. As die regering nie wil ag slaan op die oproep om PLAASMOORDE as 'n prioriteitsmisdaad wat grens aan terreur te wil beveg nie, dan moet die boere hulle stem dik maak. Hier praat hulle 'n taal wat die regering verstaan...
    #Boermedia #Plaasterreur #Saamstaan #GenoegIsGenoeg #StopPlaasmoorde
    Musiek: Koos du Plessis - EENDAG
    Danie van der Westhuizen - Saamstaan

Комментарии • 33

  • @debbiejacobs8156
    @debbiejacobs8156 3 года назад +19

    Yes absolutely. Proud of you farmer's. ....Fight for your rights. English speaking boer vrou.

  • @vryheidvirdieboervolk973
    @vryheidvirdieboervolk973 3 года назад +26

    Mooiste ding wat ek in jare gesien het, boere wat saamstaan.

  • @lizettepotgieter4402
    @lizettepotgieter4402 3 года назад +9

    Excellent!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @JFourie464
    @JFourie464 3 года назад +13

    Eendrag maak mag! Kom ons behou die momentum! Genoeg is lankal genoeg!!

  • @sue-zedejager204
    @sue-zedejager204 3 года назад +15

    Boere is pragtige sterk man's. Goeie mense. So on regverdig!!

  • @beverleyodendal1204
    @beverleyodendal1204 3 года назад +7

    Trots om te se ek is 'n Boer!!!

  • @wilmajansenvvuuren841
    @wilmajansenvvuuren841 3 года назад +1

    dit is mooi en harts eer.Genoeg is Genoeg😢😠

  • @jeffbland3635
    @jeffbland3635 3 года назад +10

    UIT DIE BLOU VAN ONSE HEMEL UIT DIE DIEPTE VAN ONSE SEE My south African Anthem as an Engelsman God Bless The BOER and all you stand for Time to unite and strike against Evil

  • @sue-zedejager204
    @sue-zedejager204 3 года назад +15

    Kyk nou is ons Vrystaat boere demoer in

  • @leoniecoetzee6375
    @leoniecoetzee6375 3 года назад +7

    I am so proud of you

  • @4freedom62
    @4freedom62 3 года назад +3

    trots op julle Boere genoeg is genoeg die tyd vir praat is virby

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 3 года назад +1

    Dankie hiervoor

  • @RIETIE761
    @RIETIE761 3 года назад +9

    Trots op julle

  • @andrerousselsapet5219
    @andrerousselsapet5219 3 года назад +2

    Awesome MANNA

  • @debbiejacobs8156
    @debbiejacobs8156 3 года назад +6

    Saamstaan manne

  • @andrerousselsapet5219
    @andrerousselsapet5219 3 года назад +1

    ❤️❤️❤️

  •  3 года назад +12

    Maak seker dat julle clips nie ouens se gesigte wys nie. Polisie gaan gebruik v identifiseering. Julle moet asb v almal se

  • @llen6970
    @llen6970 3 года назад +2

    EENDRAG MAAK MAG

  • @PinoPulella-gz2gr
    @PinoPulella-gz2gr 3 года назад +5

    Bella Ciao (Old Italian song)
    "Bella ciao" is sung worldwide as an anti-fascist hymn of freedom and resistance!!
    One morning I woke up
    goodbye my Beautiful, goodbye my Beautiful, goodbye my Beautiful, goodbye
    one morning I woke up
    and I found the invader.
    Oh partisan take me away
    goodbye my Beautiful, goodbye my Beautiful, goodbye my Beautiful, goodbye
    oh partisan take me away
    that I'm feeling like dying
    And if I die as a partisan
    goodbye my Beautiful, goodbye my Beautiful, goodbye my Beautiful, goodbye
    and if I die as a partisan
    you must bury me
    You will bury me over there, on the mountain
    goodbye my Beautiful, goodbye my Beautiful, goodbye my Beautiful, goodbye
    you will bury me over there on the mountain
    under the shadow of a wonderful flower
    And all the people passing by
    goodbye my Beautiful, goodbye my Beautiful, goodbye my Beautiful, goodbye
    and all the people passing by
    will say "what a wonderful flower!"
    And this is the flower of the partisan
    goodbye my Beautiful, goodbye my Beautiful, goodbye my Beautiful, goodbye
    dead for our freedom
    and this is the flower of the partisan
    dead for our freedom

  • @cape239
    @cape239 3 года назад +4

    Hulle moes daai Cele wa omgegooi het! Eendrag mask mag

    • @sanetteminnie5538
      @sanetteminnie5538 3 года назад +1

      Ek stem maar di verdagtes moes daarin gewees ht

  • @dewetmaartens359
    @dewetmaartens359 3 года назад

    Dit is net die begin