Gedenkmuur in Ermelo vir 310 Plaasmoorde in Mpumalanga - TLU SA

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 июл 2024
  • Misdaad in Suid-Afrika is buite beheer. Vanaf 1990 tot en met 15 Junie 2024 is daar reeds 6437 plaasaanvalle en 2276 plaasmoorde in Suid-Afrika.
    TLU SA Oos-Streek gaan 'n gedenkmuur in Ermelo oprig ter nagedagtenis aan die (tot op datum) 310 plaasmoorde wat in die Mpumalanga provinsie plaasgevind het. Hulle wil jaarliks 'n kranslegging reël om nie hierdie mense te vergeet nie.
    Hierdie gesprek met Mnr Henry Geldenhuys (President van TLU SA) is opgeneem op 15 Junie 2024 tydens die Oppiplaasfees, waarby TLU SA ook betrokke is.
    Kort na die onderhoud het TLU SA met 'n mediaverklaring uitgekom wat stel dat plaasaanvalle en plaasmoorde is tereur en sabotasie. Lees die volledige berig hierso: www.tlu.co.za/plaasaanvalle-e...
    #boermedia @TLUSAsedert1897 #tlusa #oppiplaasfees #dullstroom #boerevereniging

Комментарии • 10

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 14 дней назад +4

    Dankie mense...dis baie hartseer dat ons mense so vermoor en verkrag word...😥😥😥😥🇿🇦

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 13 дней назад

    Sjoe, so baie plaasmoorde. Dis so erg wreed. Maak my hart hartseer. Ek weet boere werk hard. Liewer God weet alles klaar en swartes sal eendag tyd val. Ek bid vir boere.💪💪💪

  • @MrJohhnycongo
    @MrJohhnycongo 14 дней назад

    Sou "ons mense" (sedert 1652 of 1902 of 1994 of nog meer krities, 2024) in eendrag konsolideer, selfregeer en diplomaties maar effektief projekteer (veiligheidsnetwerke en veiligheids DEELNAME ingesluit) lewendig en nog lank kan boer en presteer!

  • @obySedgefieldgemofourgardenrou
    @obySedgefieldgemofourgardenrou 14 дней назад

    Highest station in rsa altitude