Weereens goeie werk julle. Dit is net soveel lekkerder om te kyk as die 3 Engelse menere wat saam reis en so droog gemaak het in Namibia.😂 doen so voort julle
Dankie Marius. Het verby al daai plekke gery en nie geweet van die mooi kamplekke nie. Waardeer jou videos. Ps. Jou raak geloop so jaar terug in Shingwedzi. Groete,
SESRIEM: Ses rieme is aanmekaar vasgemaak om op daardie manier water na bo te hys. Daar naby is ook die Naukluft berge met 'n staproete van 8dae oor 120km. Ons was sewe in 'n dubbelkajuit Toyota 2X4 met ewenaarslot en het Sossusvlei bereik. Die geheim is bandedruk verlaag.
Goeie mense! Ek het die een nou geniet. Baie goed gedoen, nog die beste een wat ek van Namibia gesien het. Well done! Sien nou uit na ons eie trippie binnekort.
Hi Marius. Ek geniet julle kanaal verskriklik baie. Die kwaliteit is uitmuntend. Kan jy met ons deel wat se toerusting jy gebruik. Enige raad waarmee om te begin as 'n novice.
All the cushions and luxury no real adventure…pretty pictures though …lekker rich life huh get a bit more dirty lime a real SA person even your van is too clean boet.
Weereens goeie werk julle. Dit is net soveel lekkerder om te kyk as die 3 Engelse menere wat saam reis en so droog gemaak het in Namibia.😂 doen so voort julle
Uitstekend om weer n video van julle te kon kyk. Hou so aan en voorspoed met die klein reisiger❤️
Dankie Marius. Het verby al daai plekke gery en nie geweet van die mooi kamplekke nie. Waardeer jou videos.
Ps. Jou raak geloop so jaar terug in Shingwedzi.
Groete,
SESRIEM: Ses rieme is aanmekaar vasgemaak om op daardie manier water na bo te hys. Daar naby is ook die Naukluft berge met 'n staproete van 8dae oor 120km. Ons was sewe in 'n dubbelkajuit Toyota 2X4 met ewenaarslot en het Sossusvlei bereik. Die geheim is bandedruk verlaag.
Uistekende video, en dit alles in Afrikaans.
Baie dankie julle 🤩
Baie mooi video. Ford entoesiaste gaan baie opgewonde wees! Dalk kan jy 'n paar Toyota manne langs die pad help😂
Stunning video. Ons love julle journey ❤
Hey Marius. Such a great trip, I have an enormous longing for those open spaces. Thanks for taking us along
Namibia is one special place👌
Dankie julle twee, vir die deel. Dit is pragtig.
Welkom terug, puik, puik video soos altyd !
Snake was a Horn Adder
Dankie julle het dit baie geniet nie geweet dis so daar waar julle was!
Goeie mense! Ek het die een nou geniet. Baie goed gedoen, nog die beste een wat ek van Namibia gesien het. Well done! Sien nou uit na ons eie trippie binnekort.
Jy het ons lank laat wag vir die een! Baie nice soos altyd
Dis nou baaie mooi!
Dankie, dit was baie nice. Paar idees vir verblyfplek gekry.
Great julle, ice om julle weer te sien :)
Toe julle terug gaan Solitaire toe moes jy sommer weer n Appelstroedel gevat het😃
Wow! Ons het julle gemis! Dankie dat julle al die mooi plekke deel!
Ja dit was tyd vir n video😅 jammer ons het so bietjie weg geraak.
Maruis , mooi reeks. Hoe het jul gemaak met selfoon simkaarte, wat is die beste manier om te doen. Dankie
Ag julle, die video is so mooi, dit bring so baie herinneringe terug van ons trip in 2023. Beslis nog so baie om te sien.
Baie dankie. Mis self die plek baie! 🙌
Gedog julle het die land verlaat? Puik video, laat hulle maar in rol, ons geniet julle videos baie. Dankie vir sharing.
Jo ja dit was tyd vir nog n video 😮💨 bly jy het dit geniet.
LYK SO BAIE SOOS LAPA LANGE
Hello Marius, kan jy die route en plekke deel wat julle hier gedoen het asb?
Hi Maruis,uitstekende reeks.Wil ook net verneem of jy julle roete en kampplekke kan deel met my,hou baie daarvan.
Sjoe, lekker om weer van julle te hoor….. 👊👍👌
Ja dit was bietjie tyd.😅
@@mariusniemann hoop daar kom nou weer gereeld 🤔 Is die babatjie al gebore?
Dankie vir die deel! Nou jeuk ek alweer!
Daai jeuk gaan nooit weg nie🤦♂️
Hi Marius. Ek geniet julle kanaal verskriklik baie. Die kwaliteit is uitmuntend. Kan jy met ons deel wat se toerusting jy gebruik. Enige raad waarmee om te begin as 'n novice.
Ja kyk ek is sommer groen van jaloesie, dis altyd lekker om saam julle twee te toer, hou so aan asb 😂
Dankie Marius baie mooi video, was dit twee jaar gelede toe julle daar was
Hi Dean,yes dit was Junie 2022🤦♂️ ek is baie agter met my editing.
Ons het julle ontmoet by Khamkirri destyds en toe se jy julle is oppad soontoe
Pragtig, dankie vir die deel
🙌👌
Netjies!!!!!
🙌👌
Congratulations! Were those baby scan pics?
Think so, he mentioned in the previous upload there's a 3rd person joining them 👨👩👧
Vreeslike mooi video Marius! Dankie!
Baie dankie🙌
All the cushions and luxury no real adventure…pretty pictures though …lekker rich life huh get a bit more dirty lime a real SA person even your van is too clean boet.
@@fernanddurler4709 Oky I will leave everything at home next time and make it as k@k as possible.👌 Great advice.