Marius Niemann
Marius Niemann
  • Видео 33
  • Просмотров 540 677
Namibia Episode 2, Sossusvlei, Sesriem
Ons gaan kamp verder in die mooi land van Namibia by AT KRONENHOF LODGE, NAMIBRAND FAMILY HIDEOUT, SESRIEM KAMPPLEK, NAMIBGRENS GASTEPLAAS, JANSEN KALAHARI GASTEPLAAS, DIE WITHUIS
Просмотров: 22 012

Видео

Namibia- Fish River Canyon ,Canyon Roadhouse, Klein-Aus Vista Campsite
Просмотров 26 тыс.Год назад
Eerstens jammer ons het so lank gevat om die video te post, maar julle sal sien hoekom... Ons was vir ou laas as net ons twee op n spontane trip na Namibia in Junie 2022. Ons kon nie glo dit het ons so lank gevat om die mooi land te verken nie. Ons het gaan kamp op van die mooiste kamp plekke, te Danke aan Ultimate Routes wat die hele trip vir ons gereel het. Ons het vir twee nagte by Canyon Ro...
Kgalagadi Transfrontier Park-Twee Rivieren vir die naweek.
Просмотров 10 тыс.Год назад
Ek en Denise gaan kamp vir die naweek by Twee Rivieren. Ons het een van ons beste ogende nog ooit in die Park en soos altyd stel die Kgalagadi nie teleer.
Kalahari Episode 4-Kgalagadi Transfrontier Park, Mata Mata
Просмотров 10 тыс.2 года назад
Ons vertrek by Nossob en gaan na Mata Mata waar ons ons laste tyd in die park geniet.
Kalahari Episode 3- Kgalagadi Transfrontier Park, Nossob
Просмотров 13 тыс.2 года назад
Ons sit ons avontier voort in die mooi plek. Elke dag is net beter as die vorage dag. Ons sien goed wat ons nog nooit gesien het nie. En soos altiyd was dit net n vooreg om in die Kgalagadi te kan wees.
Augrabies Falls National Park 2022
Просмотров 19 тыс.2 года назад
Ons was bevoorreg gewees om na die Augrabies Waterfal te gaan kyk in vloed, ons was glad nie teleurgesteld nie. Ons het eers deer die park gery en na die uitkykpunte gaan kyk. Ons planne het die middag bietjie uit gereën, maar ons was beloon die volgende oggend met n mooi sonsopkoms by die waterval. Dit is iets om te aanskou.
Kalahari 2021 Episode 2- Kgalagadi Transfrontier Park, Nossob
Просмотров 23 тыс.2 года назад
Ons sit ons Kalahari avontuur voort. Ons vertrek by Tweer Rivieren na n lekker nag rus en word sommer gou beloon. Nossob area stel weer nie teleur en ons sien sommer op een dag twee keer leuperde. Elke dag is n hoogte punt en dit is altyd net n voorreg om in die mooi plek te kan wees. Ons was vir agt nagte by Nossob en ons wys julle wat ons elke dag aanvang en sien. Groete Marius en Denise
Kalahari 2021 Episode 1- Witsand,Leeupan,Kgalagadi
Просмотров 36 тыс.2 года назад
In die eerste episode slaap ons die eerste aand oor by Witsand Natuur Reservaat waar Denise bietjie Kalahari surfing doen. Ons slaap dan ons tweede aand by Leeupan gaste plaas oor. En toe van daar af Kgalagadi toe. Die Kalahari is n baie spesiale plek en net goed vir die siel. Kalahari 2021 November.
Kruger National Park 2021:Tsendze, Episode 3
Просмотров 11 тыс.3 года назад
Ons verlaat Shingwedzi met n swaar hart, maar met vol opwinding vir wat voor lé by Tsendze. Tsendze is n besonderse kamp en dit is n moet om by uit te kom as jy n ware Kruger ervaring wil he. Die S50 was vir ons n uitstekende pad met ons besoek en die wild was volop. In ons besoek was die olifante baie anders gewees as normaal weg en hulle het ons weer n paar benoude maar opwindende oomblikke g...
Kruger National Park 2021: Shingwedzi, Episode 2.
Просмотров 9 тыс.3 года назад
Ons sit ons besoek voort in die Kruger by Shingwedzi. Die wild kyk was goed maar met al die reën die jaar was die veld ruig, maar dit het ons nie gestop nie en ons was elke oggend vroeg op, selfs vir Denise een oggend in haar slaap klere in die bakkie gekry, en al die vroeg op staan het af betaal en een van ons gunsteling plekke in die Kruger het nie teleur gestel nie. Dankie Kruger dit is alty...
Kruger National Park, Punda Maria 2021
Просмотров 10 тыс.3 года назад
Ons het vir so paar dae in die Noorde van die Krugerwildtuin gaan kamp by Punda Maria. Dit was n eerste keer vir ons om so ver noord te bly. En ons was nie teleurgesteld nie ,dit is n baie mooi deel van die park. En ook nie so besag soos in die suide nie. Dit was n baie goeie reen seisoen gewees en dit het veroorsaak dat daar nog baie water in die veld was, wat wild kyk moeilik gemaak het. Maar...
Kruger National Park 2021 (Trailer)
Просмотров 3,2 тыс.3 года назад
Ons het vir tien dae die wonderlike park gaan besoek. Hier is so voorsmakie van wat gebeer het.
Namaqua National Park 2021
Просмотров 56 тыс.3 года назад
Ons het vir so paar dae by die Namaqua Nationale park gaan kamp. Dit was ons eerste keer maar definitief nie ons laaste keer nie. Mens kamp reg langs die see en dit was net n fees. Daar is nie veel as dit by geriewe kom nie maar om die skoonheid te geniet het mens nie veel nodig nie, die see het ons in die aande aan die slaap gesus en die weer het baie mooi saam gespeel. Ons sal weer hier kom d...
Kgalagadi Transfrontier National Park 2021, Lekker nat Nossob
Просмотров 51 тыс.3 года назад
Ons word lekker vroeg wakker vir ons eerste wildsrit en ry ons self vas in n lekker nat Nossob, ek het nooit gedink ek sal daai droë sand paaie so vol water sien nie, wat n voorreg. Wild kyk was so bietjie moeilik met al die water rond, so die diere was nie verplig om watergate toe te gaan nie. Maar ons geluk draai na die einde van ons besoek aan die park.
Kgalagadi Transfrontier National Park 2021 ,Twee Rivieren na Nossob.
Просмотров 73 тыс.3 года назад
Kgalagadi Transfrontier National Park 2021 ,Twee Rivieren na Nossob.
Reën in die Noord Kaap. Ulco Kloof 2021
Просмотров 5 тыс.3 года назад
Reën in die Noord Kaap. Ulco Kloof 2021
Ai-|Ais/Richtersveld Transfrontier Park 2020, Kokerboomkloof, Tatasberg wilderness camp (Episode2)
Просмотров 36 тыс.3 года назад
Ai-|Ais/Richtersveld Transfrontier Park 2020, Kokerboomkloof, Tatasberg wilderness camp (Episode2)
Ai-|Ais/Richtersveld Transfrontier Park 2020 (Episode 1)
Просмотров 30 тыс.3 года назад
Ai-|Ais/Richtersveld Transfrontier Park 2020 (Episode 1)
Kgalagadi Transfrontier National Park 2020, (Episode3) Nossob vir twee dae.
Просмотров 28 тыс.3 года назад
Kgalagadi Transfrontier National Park 2020, (Episode3) Nossob vir twee dae.
Kgalagadi Transfrontier National Park 2020, Mata Mata (Episode 2)
Просмотров 10 тыс.3 года назад
Kgalagadi Transfrontier National Park 2020, Mata Mata (Episode 2)
Kgalagadi Transfrontier National Park 2020
Просмотров 16 тыс.3 года назад
Kgalagadi Transfrontier National Park 2020
Kgalagadi Transfrontier Park and Richtersveld Transfrontier Park 2020 trailer.
Просмотров 2 тыс.3 года назад
Kgalagadi Transfrontier Park and Richtersveld Transfrontier Park 2020 trailer.
Mokala National Park 2020
Просмотров 2,1 тыс.4 года назад
Mokala National Park 2020
Kgalagadi transfrontier national park
Просмотров 9184 года назад
Kgalagadi transfrontier national park
Cape Town 7s
Просмотров 1 тыс.4 года назад
Cape Town 7s
Baviaanskloof 2019
Просмотров 3,8 тыс.5 лет назад
Baviaanskloof 2019
Road trip.
Просмотров 2,5 тыс.5 лет назад
Road trip.
Kgalagadi transfrontier national park 2019
Просмотров 4,8 тыс.5 лет назад
Kgalagadi transfrontier national park 2019
New Zealand 2018
Просмотров 1,2 тыс.5 лет назад
New Zealand 2018
Kgalagadi transfrontier national park 2018
Просмотров 16 тыс.6 лет назад
Kgalagadi transfrontier national park 2018

Комментарии

  • @salieshaunsmuts6209
    @salieshaunsmuts6209 17 дней назад

    Thanks vir a great show, ABBA VADER SE natuur is darem asemrowend ☝️

  • @lukaszBE
    @lukaszBE 24 дня назад

    What an incredible sightings you've got there in 3 days. I'm going there for a week in October, I hope I'll have half the sightings you got.

  • @makhorampe7572
    @makhorampe7572 Месяц назад

    Ti😢😢the only way to get a hold is that if

  • @johanbotha9843
    @johanbotha9843 Месяц назад

    Baie mooi video. Ford entoesiaste gaan baie opgewonde wees! Dalk kan jy 'n paar Toyota manne langs die pad help😂

  • @fernanddurler4709
    @fernanddurler4709 Месяц назад

    All the cushions and luxury no real adventure…pretty pictures though …lekker rich life huh get a bit more dirty lime a real SA person even your van is too clean boet.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann Месяц назад

      @@fernanddurler4709 Oky I will leave everything at home next time and make it as k@k as possible.👌 Great advice.

  • @tripkliek2541
    @tripkliek2541 Месяц назад

    Dit is daai kopliggie wat Marius in die dag dra wat veroorsaak het dat hy sy vinger raak gesny het. 😂

  • @user-tk8tt9yy2d
    @user-tk8tt9yy2d Месяц назад

    LYK SO BAIE SOOS LAPA LANGE

  • @williambaartman6442
    @williambaartman6442 2 месяца назад

    Wow…., dit lyk lekker… Ek weet dit is ‘n video van lank terug, maar watse tyd van die jaar was julle daar gewees?

  • @petrusjacobs9056
    @petrusjacobs9056 2 месяца назад

    Dankie vir die mooi opnames van julle toer. Ons was middel Mei daar gewees en dit was wonderlik. Hou aan met julle opnames en toere, one geniet dit baie. Ek sou graag wou weet wat het julle motiveer om daai spesifieke dak tent to monteer en hoe julle dit ondervind. Ons het ook n Ford Ranger Fx4 en kyk ook na dieselfde tent. Hoor graag van julle.

  • @willemvermeulen007
    @willemvermeulen007 2 месяца назад

    Hi Marius, watter video kamera gebruik jy?

  • @user-wr8nb6du1g
    @user-wr8nb6du1g 3 месяца назад

    Dankie vir die mooi video's...sit asb vir ons mooi agtergrond musiek by jul videos....is die tripping 2024? Geniet jul kuier

  • @AnnamarieLouw
    @AnnamarieLouw 3 месяца назад

    Baie goed gedoen die fotografie is besonders en julle interaksie met mekaar

  • @cobussiebrits9750
    @cobussiebrits9750 3 месяца назад

    Stunning video. Ons love julle journey ❤

  • @Grimm_Reeper
    @Grimm_Reeper 3 месяца назад

    Nou weet ons wat jy weet 😆Awesome video. Will definitely plan a trip soon. Thanks for sharing🍻🤟🇿🇦🇿🇦🇿🇦

  • @eugeneleonard8248
    @eugeneleonard8248 3 месяца назад

    Mooi wereld skoon netjies en die mense se harte is reg om altyd te help!! Sal graag ook wil gaan dankie dat jul plekke opsit ek save dit vir my toer!!

  • @eugeneleonard8248
    @eugeneleonard8248 3 месяца назад

    Dankie julle het dit baie geniet nie geweet dis so daar waar julle was!

  • @peetschabort1080
    @peetschabort1080 3 месяца назад

    SESRIEM: Ses rieme is aanmekaar vasgemaak om op daardie manier water na bo te hys. Daar naby is ook die Naukluft berge met 'n staproete van 8dae oor 120km. Ons was sewe in 'n dubbelkajuit Toyota 2X4 met ewenaarslot en het Sossusvlei bereik. Die geheim is bandedruk verlaag.

  • @driekes1
    @driekes1 3 месяца назад

    Hi Marius. Ek geniet julle kanaal verskriklik baie. Die kwaliteit is uitmuntend. Kan jy met ons deel wat se toerusting jy gebruik. Enige raad waarmee om te begin as 'n novice.

  • @christovanzyl1768
    @christovanzyl1768 3 месяца назад

    Welkom terug, puik, puik video soos altyd !

  • @arnfriedklein-werner9543
    @arnfriedklein-werner9543 3 месяца назад

    We have been enjoying your videos for a long time and love watching your adventures. We also overland but with 2 other couples. I would just encourage you to camp at least 2 nignts at places. It's more relaxing. If you have the time of course.

  • @jacodevilliers1937
    @jacodevilliers1937 3 месяца назад

    Dankie Marius. Het verby al daai plekke gery en nie geweet van die mooi kamplekke nie. Waardeer jou videos. Ps. Jou raak geloop so jaar terug in Shingwedzi. Groete,

  • @PieterdeBruin-hl2de
    @PieterdeBruin-hl2de 3 месяца назад

    Hi Maruis,uitstekende reeks.Wil ook net verneem of jy julle roete en kampplekke kan deel met my,hou baie daarvan.

  • @AimSmall
    @AimSmall 3 месяца назад

    Ek kyk nou eers na die reeks, toe jy Noni en Nonisa wys kry ek sommer hoendervleis, ons het hulle in 2022 gekry, maar toe was die babatjie al op haar eie, het haar moeder so 30km verder suid gekry. Wow. Bitterlik mooi.

    • @AimSmall
      @AimSmall 3 месяца назад

      ruclips.net/video/TUN-y48bQl8/видео.html time stamp 2:20 , daar is die Noni al mooi groot. Gesien by Marie Se Loop

  • @francoisrossouw1656
    @francoisrossouw1656 3 месяца назад

    Toe julle terug gaan Solitaire toe moes jy sommer weer n Appelstroedel gevat het😃

  • @johannvanschalkwyk2141
    @johannvanschalkwyk2141 3 месяца назад

    Hello Marius, kan jy die route en plekke deel wat julle hier gedoen het asb?

  • @johannvanschalkwyk2141
    @johannvanschalkwyk2141 3 месяца назад

    Great julle, ice om julle weer te sien :)

  • @arienrichardson6974
    @arienrichardson6974 3 месяца назад

    Hoe heerlik is dit nie om Afrikaans te hoor nie. Die gogga het gebyt en ons is een van die dae in Kgalagadi. Mooi agtergrond musiek, so kaalgestroop en sonder fieterjasies, soos die streek...onopgesmuk. Dankie aan julle twee,

  • @fanievermeulen8386
    @fanievermeulen8386 3 месяца назад

    Maruis , mooi reeks. Hoe het jul gemaak met selfoon simkaarte, wat is die beste manier om te doen. Dankie

  • @jedi201
    @jedi201 3 месяца назад

    Snake was a Horn Adder

  • @christiaangriesel8486
    @christiaangriesel8486 3 месяца назад

    Uistekende video, en dit alles in Afrikaans. Baie dankie julle 🤩

  • @kelliescheiby9874
    @kelliescheiby9874 3 месяца назад

    Lekker footage!. Question: when you put your RTT and 270 awning on the Ranger, did you have to upgrade the suspension to take the extra weight? Or not?

  • @crl633
    @crl633 3 месяца назад

    Dankie, dit was baie nice. Paar idees vir verblyfplek gekry.

  • @heinherselman1172
    @heinherselman1172 3 месяца назад

    Ongelooflik mooi en baie goeie content. Ek wil jare al Namibia gesien en n bietjie daarvan saam met Nicholis Louw ervaar. Onsnhet per ongeluk op die videos afgekom en julle gaan my geld kos. 🤣 goed gedoen. Ons kom. Hein en Nettie Brisbane Australia.

  • @shotbychristo
    @shotbychristo 3 месяца назад

    Baie daar gekom voor dit Mokala reword het. Mooi wêrd.

  • @shotbychristo
    @shotbychristo 3 месяца назад

    Verlang ek nou na Suid Afrika. Dit is baie mooi.

  • @Trekkies900
    @Trekkies900 3 месяца назад

    Uitstekend om weer n video van julle te kon kyk. Hou so aan en voorspoed met die klein reisiger❤️

  • @dusty_cruizer
    @dusty_cruizer 3 месяца назад

    Jy het ons lank laat wag vir die een! Baie nice soos altyd

  • @bernardvankoersveld8887
    @bernardvankoersveld8887 3 месяца назад

    Congratulations! Were those baby scan pics?

    • @adamkariel4211
      @adamkariel4211 3 месяца назад

      Think so, he mentioned in the previous upload there's a 3rd person joining them 👨‍👩‍👧

  • @KradenkoZA
    @KradenkoZA 3 месяца назад

    Awesome video! Wees net versigtig vir kaapse kobras onder daai versamelvoel neste :)

  • @timothyvanrooyen8722
    @timothyvanrooyen8722 3 месяца назад

    Dankie julle twee, vir die deel. Dit is pragtig.

  • @4WheelingSA
    @4WheelingSA 3 месяца назад

    Goeie mense! Ek het die een nou geniet. Baie goed gedoen, nog die beste een wat ek van Namibia gesien het. Well done! Sien nou uit na ons eie trippie binnekort.

  • @gavinsmith28
    @gavinsmith28 3 месяца назад

    Dis nou baaie mooi!

  • @dirktheron3425
    @dirktheron3425 3 месяца назад

    Ja kyk ek is sommer groen van jaloesie, dis altyd lekker om saam julle twee te toer, hou so aan asb 😂

  • @deanstevens5722
    @deanstevens5722 3 месяца назад

    Dankie Marius baie mooi video, was dit twee jaar gelede toe julle daar was

    • @mariusniemann
      @mariusniemann 3 месяца назад

      Hi Dean,yes dit was Junie 2022🤦‍♂️ ek is baie agter met my editing.

    • @deanstevens5722
      @deanstevens5722 3 месяца назад

      Ons het julle ontmoet by Khamkirri destyds en toe se jy julle is oppad soontoe

  • @hoodyr6799
    @hoodyr6799 3 месяца назад

    Baie nice julle twee (seeker by nou al drie) ek't in Dec '22 so rwg op julle 10:10 meek in hierdie video, op die LHS agter wiel a puncture gekry. Ook 3.2 Wildtrak... Maar dit (ek en julle) darem maar LEKKAAA toer hoor....! 👌👌👌

  • @sergiobazzo8810
    @sergiobazzo8810 3 месяца назад

    Hey Marius. Such a great trip, I have an enormous longing for those open spaces. Thanks for taking us along

    • @mariusniemann
      @mariusniemann 3 месяца назад

      Namibia is one special place👌

  • @jorriejordaan9954
    @jorriejordaan9954 3 месяца назад

    Wow! Ons het julle gemis! Dankie dat julle al die mooi plekke deel!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann 3 месяца назад

      Ja dit was tyd vir n video😅 jammer ons het so bietjie weg geraak.

  • @BornFree_SA
    @BornFree_SA 3 месяца назад

    Dankie vir die deel! Nou jeuk ek alweer!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann 3 месяца назад

      Daai jeuk gaan nooit weg nie🤦‍♂️

  • @chrisbadenhorst9949
    @chrisbadenhorst9949 3 месяца назад

    Pragtig, dankie vir die deel

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 3 месяца назад

    Marius wat n puik episode kamera werk puik geluk met kleinding nice kamp plekke

    • @mariusniemann
      @mariusniemann 3 месяца назад

      Baie dankie🙌 Ja daar is baie lekker kamp plekke👌