Altyd, net die beste. Dankie julle vir die deel. Voorspoedige nuwe jaar. Ons hoop en vertrou dat ons vele avonture saam met julle gaan deel in die nuwe jaar.
Ai julle twee gaan nie genoeg weg nie! Ek geniet julle videos so baie. Denise daai hek met die leeus, "Its once in a lifetime", JY het uit geklim nie Marius nie, baie trots op jou Denise. Sien uit na die volgende vakansie saam met julle
Another wonderful series. What equipment used for videos. Waiting for May 2022 to reach there for my first ever 17 days trip. If possible plz add English sub title.
Dear Marius, great images no doubt, but why not do them in English so also others could watch and enjoy your videos? Just a thought and thanks for considering. Hope to be able to see some soon :-)
Altyd, net die beste. Dankie julle vir die deel. Voorspoedige nuwe jaar. Ons hoop en vertrou dat ons vele avonture saam met julle gaan deel in die nuwe jaar.
Baie dankie 😁 ons sien uit na ons nuwe avonture vir 2022 en om dit saam met jul te deel.
Maar jul videos is steeds puik, want jy kan lekker volg hoe jy rond ry, dankie
Aha! Dis hoog tyd. Wag in spanning. Voorspoedige 2022 vir julle. 😉
Ja dit was tyd😬 Voorspoedige nuwe jaar vir julle ook.👌
Uitstekend, voorspoedige 2022!
Wardeer Baie, voorspoed vir 2022 vir jul ook.
Voorspoedige nuwe jaar vir julle, puik video, hou so aan, geniet elke een.
Baie dankie Oom. Voorspoedige nuwe jaar vir Oom en Tannie ook, hoopelik ry ons mekaar weer raak in die Kgalagadi.
Baie dankie vir Mooi vidoe sjoe dis besonders mooi.
Dis net n groot plesier, baie bly jy geniet dit.
Ai julle twee gaan nie genoeg weg nie! Ek geniet julle videos so baie. Denise daai hek met die leeus, "Its once in a lifetime", JY het uit geklim nie Marius nie, baie trots op jou Denise. Sien uit na die volgende vakansie saam met julle
Hello Marius. I'm English but follow your vlog. Love your relaxer style and down to earth presentation. Keen going to beautiful places.
Goeie video. Goed gedoen julle!
Baie dankie 😁
Mal oor die passie vir die luiperde Marius. Great video!
Baie dankie, ons was baie gelukkag, ons sien uit na jou volgende video’s.
Het julle enige bokke ook gesien? Hahah Kgalagat was goed vir julle soveel katte ! Ons geniet julle reeks dankie
Another fantastic video, really look forward to the new releases!
Thanks so much 👌🙌
Marius bedankt voor de prachtig mooie video... wat een mazzelaars zijn jullie toch met luipaarden ... en de rest ! Groeten uit Nederland
Great videos! Nice to meet you in Kgalagadi (Feb.2022) Melkvlei.
Puik Episode Marius julle twee great team luiperts bly n hoogte punt dankie vir deel
Baie dankie. Ja ek sal nooit genoeg van hulle kan kry nie👌
Dis n baie mooi video oom Marius
Baie dankie sussa 👌
Netjies! !!!
Baie dankie man ek wardeer dit.🤙
Fantastiese video!! 👌👌
Baie dankie ek wardeer dit 👌
Kyk al videos baie nice!! Ons is daar in Feb die jaar, sien baie uit!! Deel so biejtje watter kamera en lens jy gebruik asb.
Baie Goeie Video en die musiek pas. Alle voospoed aan julle vir 2022.
Baie dankie en voorspoed vir 2022 vir jou ook.
Is it at all possible to add English subtitles? Love your guys' videos, wish I could understand better! Thanks for the awesome content either way!
Another wonderful series. What equipment used for videos. Waiting for May 2022 to reach there for my first ever 17 days trip. If possible plz add English sub title.
Amazing video, kan nie verduidelik hoe baie mens uitsien na julle videos nie. Voorspoed vir 2022
Baie dankie, dis so lekker om so comment te kry 😁 voorspoedinge 2022 vir jou ook.
Dear Marius, great images no doubt, but why not do them in English so also others could watch and enjoy your videos? Just a thought and thanks for considering. Hope to be able to see some soon :-)
👌
Great video! Kan ek dalk ‘n happie kry van daai melktert?
Ja met n plesier, kry jou April maand in Melkvlei…😄
Magic Trailer the Conqueror Comfort
Yes it’s really a comfort in the bush😁 we love our trailor 👌
Bly dat vroulief Baie meer praat in die videos. Maak groot Verskil!
Baie dankie ☺️
@@deniseniemann2414, hoop ons kry julle weer eendag in die Nossob swembad😉
@@cheryltheunissen3140 ek hoop ook so 😁
Melkvlei >> lucky Leopard
Hello daar.. is daar internet service in nossob? Dis vir as die vrou nog moet werk en ek Kan holiday hou
Jy kan Vra >> so No 2 is die Beste..Lank Laas by Nossob >> kamp deesdae by Rooiputs No 3
Ons gaan Rooiputs besoek vir ons eerste keer in Oktober, ons Sien Baie uit.
Marius jy kan maar vertel oor die luiperd, maar waaragtig dan wil ek nie jou sien nie, maar die luiperd.
Ek kannie baigooed Afrikaans praat nie you would have more views if you praat engels man