Kruger National Park 2021: Shingwedzi, Episode 2.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024

Комментарии • 30

  • @Rangelandsafaris
    @Rangelandsafaris 2 года назад +1

    Incredible wildlife sights

  • @franclinadventures
    @franclinadventures 3 года назад +3

    Wow baie mooi. Awesome footage!!

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 2 года назад +1

    Daai Hiena ruik en soek soos n stout kind wiltuin mooi ruig na die reen dankie vir awsome episode

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  2 года назад

      Dis n groot plesier, ja dit was lekker ruig.

  • @leonfouche8470
    @leonfouche8470 3 года назад +2

    n Benoude "Marius!" by die olifante... stunning video soos altyd, dankie vir die moeite!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  2 года назад

      Dis n groot plesier. Die Olifante maak my altyd so bietjie benoud…🤣

  • @adriaanlouw8600
    @adriaanlouw8600 3 года назад +1

    Maak die meisies hulle mooi vir hulle mans of vir die leeus wat hulle hoop om môre te sien

  • @eugeneleonard8248
    @eugeneleonard8248 3 года назад +1

    Dankie mmoi julle tweetjies net om in die bos te wees en te sien wat julle sien oulik man!

  • @markusschnepper4221
    @markusschnepper4221 3 года назад +2

    Wow the Leopard Sighting is amazing ..And at the end of the Video the Elefanten 🐘 Love it ..Thank you for this Video ..Hopefully to See the next Video 👌☺️

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 года назад +1

      Jip that elephant moment was a bit scary. The next video will be ready by next Wednesday.🙌

  • @karenkrause9801
    @karenkrause9801 2 года назад

    Altyd 'n plesier om te kyk. Dankie julle👏🏻

  • @annestaevans4474
    @annestaevans4474 3 года назад +1

    Baie mooi video Marius en Denise. Die wildtuin lyk baie mooi. Sien uit na die volgende een. Well done julle twee. Was maar benode oomblikke met die olifant wat gestorm het. Baie liefde en groete. 😘😘🇺🇾🇺🇾

  • @BauersOdyssey
    @BauersOdyssey Год назад

    Another awesome video Marius!

  • @lorenzodallape7808
    @lorenzodallape7808 3 года назад +2

    Your videos are always the best .. Really spectacular and amazing ... Beautiful sighting of the leopard, poor elephant had a broken leg? I look forward to video # 3

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 года назад

      Thank you for the kind words… was so happy to get to see a leopard and yes shame the poor elephant, we felt so sorry for him.

  • @timothyvanrooyen8722
    @timothyvanrooyen8722 3 года назад +2

    Dankie weereens Marius. Dit was pragtig en ons het dit so geniet. Kan nie wag vir die volgende een nie.

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 года назад

      Dankie ek wardeer dit. Sal die volgende een woensdag reg he.👌🏻

  • @rickyabrahams7100
    @rickyabrahams7100 3 года назад +2

    Shoo! Daai olifante man. Vroulief so bietjie geskrik 😁. Nog n’ goeie video.👍👏

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  3 года назад

      Ja daai is altyd benoude oomblike. Baie dankie vir die mooi woorde.

  • @sharonnel434
    @sharonnel434 3 года назад +1

    I love everything you two put up on RUclips. Carry on with what you are doing BUT MORE OFTEN, PLEASE PLEASE PLEASE

  • @adriaanlouw8600
    @adriaanlouw8600 3 года назад +1

    Nog n briljante video Marius, jy en Denise maak saam n "wow " span. My hart bloei vir die olifant kalfie met die seer been en dit was so goed om vir Sweetpea weer te sien. Sien uit na die volgende video

  • @jennivanhuyssteen4338
    @jennivanhuyssteen4338 3 года назад +1

    Awesome video!! My friend and I were just in the northern part of Kruger - Punda Maria, Shingwedzi and Letaba - incredible sightings!¬! Love northern Kruger!!

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  2 года назад

      Thank you so much, we Love Shingwedzi…

  • @WildSideAdventures
    @WildSideAdventures 3 года назад

    Hi. What camera are you using to film with?

    • @mariusniemann
      @mariusniemann  2 года назад

      Hi, I use a Canon R6 with a 100-400mm lens.