Baie dankie vir n goeie video. Meisiekind, ek en my vrou het jou baie geniet. bly altyd so pragtig. Jy laat ons baie aan ons oudste dink. Ons gaan Oktober 2021 op n 12 dae 4x4 roete, wat ook julle roetes sal insluit
Julle is die eerste youtube wat ek so baie inligting gekry het oor die Richtersveld. Die paaie, kamp, alles en meer. Baie dankie. Julle is wonderlik. Sien uit na die volgende
Baie dankie ,het dit geniet .dankie lekker in ons taal.en maak maar of jul na die vrouens luister ...dit vermy russie...ek grap net ,soos hul se been there got the T shirt ,baie sterkte vir julle
We have done the Richterveltd twice, always begin from home with full jerry cans, and never use them, only if necessary, so in theory you return with full ones AWAYS !! Always top up no matter even if it's only ONE letre of fuel. I know this from our trans Africa trip !! I love your video's they are really nice, Also in convoy try pair up with a car that has diesel and the same for petrol so you can cover up for each other.
Dis tyd om daai auxiliary tenk op te sit. Ek het n Gerber 88L op my D4D en het nooit teruggekyk nie. Jy wil nie met range anxiety in die rigtersveld sit nie. As jy ook sommer n tyre monitoring system insit gaan jy rustig ry.
I would not recommend entering anything except Potjiespram with a vehicle that does not have 4x4. If you get stuck, help may sometimes be days away. In addition, driving there with a 4x2 just messes up the roads. Also ensure that you lower tyre pressures to at least 1.5 bar ... it’s much softer on the environment.
Baie dankie Marius. Dis awesome❤️ Mareleze Scheepers Sperrgebiet Lodge
Awsome video. Geluk met daardie Geelvis.
Baie dankie vir n goeie video. Meisiekind, ek en my vrou het jou baie geniet. bly altyd so pragtig. Jy laat ons baie aan ons oudste dink. Ons gaan Oktober 2021 op n 12 dae 4x4 roete, wat ook julle roetes sal insluit
Baie dankie Oom, hoop Oom se Oktober roete was lekker gewees.
@@mariusniemann Dit was baie lekker gewees. Sal weer res van familie wil vat
Heelwat groot Geelvisse van groter as 60cm by Potjiepram gevang op rou hoender terwyl ons vir Baber gegooi het
As jy petrol kan kry dan kry jy petrol! ;)
Julle is die eerste youtube wat ek so baie inligting gekry het oor die Richtersveld. Die paaie, kamp, alles en meer. Baie dankie. Julle is wonderlik. Sien uit na die volgende
Fantasties. Ek mis daai plek so baie ek gaan die jaar weer....
Wonderous wonderland of natures finest jewels, South Africa, nowhere quite like it on Earth! PROTECT ALWAYS XX
Pragtige videos, baie dankie
Just came across your videos…you guys are brilliant…interesting, entertaining and insightful…looking forward to watching more😁👍
Thank you so much for the kind words, glad you enjoyed our videos.
Dankie Marius awsome👊👊
Dankie Marius/Denise - stunning!🌿
Baie goed gedoen julle. Marius watter soort bande sal jy aanbefeel. Groete.
Marius ! Goeie werk man, lekker video gewees !
Mooi, mooi , mooi!
Baie dankie 😃
Baie dankie ,het dit geniet .dankie lekker in ons taal.en maak maar of jul na die vrouens luister ...dit vermy russie...ek grap net ,soos hul se been there got the T shirt ,baie sterkte vir julle
Amazing camerawork 👍🏼👍🏼👍🏼 thanks!!! Enjoyed the tunes too, be nice to know the names.
Shazam them
Nice video, julle.
Great video, ek geniet julle videos Marius! Geluk met daai mooi geelvis ook.
Ek is bly jy het die video geniet, dankie dat jy gekyk het 😃 ek hoop ek kan gou weer terug gaan om nog n paar Geel visse te vang.
Thanks. A fun video.
We have done the Richterveltd twice, always begin from home with full jerry cans, and never use them, only if necessary, so in theory you return with full ones AWAYS !! Always top up no matter even if it's only ONE letre of fuel. I know this from our trans Africa trip !! I love your video's they are really nice, Also in convoy try pair up with a car that has diesel and the same for petrol so you can cover up for each other.
Thanks for the tip! I don’t think we are going to make the same mistake again.😬. Thanks for watching the video 🙌🙌🙌
Baie goed Marius, ek hou veral van die voorblad foto
Ek kyk maar lekker hier in Kalifornia. Jou viieos is teknieks (sp)? Ek is 31 jare lank hier en my Afrikaans is nie meer so goed nie.
Hi. Ons is in New Zealand. Watse musiek luister julle oppi langpad?
Hi, ons luister maar enige iets 😄 maar my vrou hou Baie van haar Oldies.
"Ons is so gemaklik" So waar - terug by die huis waardeer ons weer n ligskakelaar wat werk as Eskom werk. Bring ons Boesmans kerse.
Mooi video! Maak ons lus en ons plan nou ons trip soontoe. Watter tyd van die jaar was julle daar en is hierdie video gemaak? Dankie!
Baie dankie, ons was daar in September.
Dis tyd om daai auxiliary tenk op te sit. Ek het n Gerber 88L op my D4D en het nooit teruggekyk nie. Jy wil nie met range anxiety in die rigtersveld sit nie. As jy ook sommer n tyre monitoring system insit gaan jy rustig ry.
Baie dankie vir die goeie raad, wil nie weer daai gevoel he nie.
Lekke Marius
Dit was snaaks, ek het n lekker vis gevang. En dan is daar steak op die kole.
Hahaha ja ek catch and relies net, wil hom volgende keer weer gaan vang.
Awesome trip guys. Can the place be reached by a 4x2 SUV ?
Yes you can, just don’t expect to move quickly between camps and everything will be fine.
I would not recommend entering anything except Potjiespram with a vehicle that does not have 4x4. If you get stuck, help may sometimes be days away. In addition, driving there with a 4x2 just messes up the roads. Also ensure that you lower tyre pressures to at least 1.5 bar ... it’s much softer on the environment.
Hi Marius vreemde vraag watse soort Oakley's dra jy?
Hi dit is OAKLEY FROGSKINS LITE SUNGLASS MATTE BLACK GREY. Hoop dit help👌 Groete Marius.
Sungguh Alam Africa menyenangkan hati Ammin
Hi Marius, dink jy 'n mens het regtig 'n 4x4 nodig vir die deel op die video waar jy gery het?