Sjoe, ek salueer SW. Die man het onsettende ervaring van bosoorlog. Ek was maar n gewone diensplig infantry troep. Ek pas vandag nog die 3 goed toe op myself wat ek daar geleer het. 1) Respek 2) Desipliene en 3) Netheid. 40 jaar later in my lewe is dit nog steeds in my bloed, al was ons net daar vir ons n 2 jaar diensplig. Ek wens ons huidigge Jong Seuns kon ook dit beleef en leer.
Glad nie n kenner nie maar ons support in die lug was tekort nie oor ons tegnologie nie, die Angolese se vliegvelde was naby ons mense. Ons vliegtuie moes ver uit SWA uit vlieg en kon nie lank bly nie oor brandstof, ons pilots was van die beste in die wêreld. Ons chopper pilots was helde want hulle is soms in teen bevele om mense te gaan haal en was ook blootgestel aan SAM7s, ons risiko was altyd te hoog om ons vliegtuie en choppers te verloor want ons het nie vliegvelde binne in Angola gehad nie. Wou maar net dit noem. Bitter trots op elkeen wat sy deel gedoen het. Excellent program julle het nou n saadjie geplant vir n groot boom, wens julle alle sterkte en sukses toe
Goeie More Manne. Die gesprek is uitstekend. SW ek dink van ons Eie verraaier maaitjies het ook gehelp met Swapo oplyding. Baie Dankie Manne vir die Vertelling in Afrikaans👍👍👍👍
My Neef is n oud takie, ek waardeer hierdie stories, dit laat my dink aan my jong dae, ons almal wou of n Recce wees of Special task force, julle boys is ons Heros in daai tyd en tot vandag toe nog, respek manne !!! En ook baie dankie dat jy n platform gee vir die manne wat ons inspereer het!! Ek gaan nou jammere se vir my spelling maar glo die boodskap sal solied oordra !!!
Alle respect vir julle manne.Klein Jake in Krugerpark ontmoed.ken Dewald de Beer persoonlik. SW dankie.waar kry ons jou boek. Mooi loop aan al julle manne
Was deel van 32 en moes later Unita soldate gaan help gedurende die GMK gedeelte van die oorlog,en is 100% saam met jou ,ons baklei nie teen die wat ons gehelp het nie!
This is very exciting to watch you may want to look in at all the young South Africans and all South Africans that have served in the finish for a lesion there is a whole handful of us I think your network can be very nice by getting them on the show as well many of the South Africans served first in the South African military and I went to the French foreign Legion it’s good to hear that all guns are still alive and kicking there is more and more South Africans going to the French foreign Legion every day this is becoming a trend
SW = Suid Wester!! Dankie SW dat jy ons klomp op Legacy noem... dankie ook dat jy die SAAF manne noem! Julle manne was die skerp punt... en is nog so vandag!
Hou van die Masonic square and compass op die aanbieder se linker voorarm! 7957 EC in WDH losie in waar ek lid was. Fantastiese reeks, al die dissiplines wat ek geniet. EOD 3 operator gewees in Kosovo. Geniet dit erg baie! Keep it up please. 😊
Ons het nie goeie verhouding gehad met Israel toe Vorster nog in beheer was omstrede sy geskiedenis met Duitse verhouding in sy lewe. Toe PW Botha oorvat het dinge beter gegaan.
PS: Wanneer jy "tap tap" is jou vuurwapen nie op Afrikaans (A = Automatic) nie maar op ? (skoot per snellertrek). So jy trek die sneller twee keer direk na mekaar.
a few question for SW or any other operator out there. i did my military training in 89, long after the war. so ek is a lougat. I was always told the following. 1. you have to hold the rank of captain or segreant to join special forces. 2. you had to have matric or varsity degree or part there of. 3. you had to join for 10 years of which was part of your training. 4. is the story of the lion true? lol
The International Radiotelephony Spelling Alphabet or simply the Radiotelephony Spelling Alphabet, commonly known as the NATO phonetic alphabet, is the most widely used set of clear-code words for communicating the letters of the Roman alphabet. Technically a radiotelephonic spelling alphabet, it goes by various names, including NATO spelling alphabet, ICAO phonetic alphabet, and ICAO spelling alphabet. The ITU phonetic alphabet and figure code is a rarely used variant that differs in the code words for digits.
NATO: MILITARY ALPHABET AND MILITARY SYMBOLS. Alle lande wat by NAVO aangesluit het, het die Militêre Alfabet en Simbole gebruik om verwaring uit te skakel. Dit het ek in 1974 op kursus as G-Klerk geleer.
The origin of Alpha Bravo Charlie Delta On the military side, the United States adopted a Joint Army/Navy Phonetic Alphabet, called the Able Baker alphabet after the first two code words, across all of its military branches in 1941. Two years later, the British Royal Air Force decided to use the Able Baker alphabet as well.
Alpha Bravo Charlie etc is the international radio langauge specifically thought out so that there will never be confusion in the alphabet letters that are being broadcast because when you have a crackling radio it must be perfectly obvious what the letters of the alphabet are. For example on an indistinct transmission S can sound like an F or an M can sound like an N. This is solved by transmitting Sierra for S and Foxtrot for F and Mama for M and November for N and so on. So it is very carefully phonetically compiled and not any secret code. I am surprised this guy did not know that as that was taught to us in SSB in Bloemfontein in basics way back in 1972 as well as the logic behind it.
Die oorlog was nie verloor nie. DIe oorlog was een MOERSE sukses... met slapgatte wat daarna uitverkoop het... Ja, daar is baie "iffs and butts"... maar daar was baie beslis 'n beter bedeling vir ons gewees. Ons het die ondersteuning, middelle, bronne en wapens gehad.... maar SLAPGATTE het "dit en dat" geredineer - slapgatte soos jy. Maak nie saak wat jy en jou tiepe sê nie: ALLES moes net eenvoudig NOOIT net oorgegee gewees het nie. Daar is al meer mense in die "soft" oorlog dood as die meeste lande se volskaalse oorloë. AL wat ek wel weet, as ek die verhale (ander sn. Erger en selfde as myne) is dat dit een moerse verbitterende smaak in jou mond los..... Beginnende met "Twee jaar / een jaar ens se diens, of 'n "reject" in die samelewing en ses jaar in die tronk" Vir wat?? Dit wat nou gebeur in die land, sou net eenvoudig vroër gebeur het: Ons het dit net uitgestel.
It is called the "NATO" alphabet because it was standardised by the NATO member countries back in the 1950s to allow accurate exchange of radio messages between air, naval and army forces of all the NATO member nations. They had to make sure that each chosen word sounded different to the others, and was easily pronounceable by speakers of all the European languages, not just in English. It is now very widely used by all types of "professional communicators" including air traffic control, the police and other emergency services, shipping, etc and in all types of business. en.m.wikipedia.org/wiki/NATO_phonetic_alphabet
Dankie sw vir jou onbaatsugtige diens vir ons land
Ek was in infanterie skool en het 6 mnde grensdiens in ondangwa streek gedoen
Sjoe, ek salueer SW. Die man het onsettende ervaring van bosoorlog. Ek was maar n gewone diensplig infantry troep. Ek pas vandag nog die 3 goed toe op myself wat ek daar geleer het. 1) Respek 2) Desipliene en 3) Netheid. 40 jaar later in my lewe is dit nog steeds in my bloed, al was ons net daar vir ons n 2 jaar diensplig. Ek wens ons huidigge Jong Seuns kon ook dit beleef en leer.
Incredible men. Amazing to hear these stories. I was a DP Infantry soldier but have total respect for these men. SALUTE and RESPECT
Glad nie n kenner nie maar ons support in die lug was tekort nie oor ons tegnologie nie, die Angolese se vliegvelde was naby ons mense. Ons vliegtuie moes ver uit SWA uit vlieg en kon nie lank bly nie oor brandstof, ons pilots was van die beste in die wêreld. Ons chopper pilots was helde want hulle is soms in teen bevele om mense te gaan haal en was ook blootgestel aan SAM7s, ons risiko was altyd te hoog om ons vliegtuie en choppers te verloor want ons het nie vliegvelde binne in Angola gehad nie. Wou maar net dit noem. Bitter trots op elkeen wat sy deel gedoen het. Excellent program julle het nou n saadjie geplant vir n groot boom, wens julle alle sterkte en sukses toe
Goeie More Manne. Die gesprek is uitstekend. SW ek dink van ons Eie verraaier maaitjies het ook gehelp met Swapo oplyding. Baie Dankie Manne vir die Vertelling in Afrikaans👍👍👍👍
Ysters... groot respek.
Wat 'n goeie storieverteller. SW - Saluut
Sien uit na die volgende episode! Dankie!!
Great stuff. Enjoyed the sharing of an epic episode in our history
ek sit en luister met 'n glimlag heeltyd op my gesig, geniet hierdie regtig baie, goeie werk julle
Ja! Asseblief maak nog podcasts. Super interessant om te hoor wat alles gebeur het.
Great programme. Keep producing this amazing history.
Baie dankie manne. Elke oomblik geniet. Gaan nou SW se boek aanskaf. Sal graag SW se nr in die hande wil kry!!!!
@@PaulCooper-t2e stuur asb vir my ‘n epos, dan connect ek julle: jacques@nr7media.co.za
Dit is great on na hierdie stories te luister. Julle rock!!!
Baie dankie! Ek sal daarvan hou om 'n Redheart saam met SW te geniet!
Dis lewende geskiedenis.....dankie manne!
Amazing to hear stories from the horses mouth, plse keep it coming. THANX
Ek het SW se nommer in die hande gekry, ‘n lekker chat gehad en vir n bargain sy boek binne ‘n week gehad. Vakansie leesboek sorted. Dankie SW.
My Neef is n oud takie, ek waardeer hierdie stories, dit laat my dink aan my jong dae, ons almal wou of n Recce wees of Special task force, julle boys is ons Heros in daai tyd en tot vandag toe nog, respek manne !!! En ook baie dankie dat jy n platform gee vir die manne wat ons inspereer het!! Ek gaan nou jammere se vir my spelling maar glo die boodskap sal solied oordra !!!
Ek wil ook net by las!! Israel staan ek by en my ALMAGTIGE HERE JESUS OOK !!!
Hoop julle hou aan met die stories
Geniet dit baie
Alle respect vir julle manne.Klein Jake in Krugerpark ontmoed.ken Dewald de Beer persoonlik.
SW dankie.waar kry ons jou boek.
Mooi loop aan al julle manne
In spanning gewag vir die 2de episode.
Meer van die ou weermag manne asb. Great stories wat die manne het. My pa het nooit baie oor dit gepraat nie. Hy was gewond met n RPG in 5sai.
Weer lekker gewees om na jou te luister! Jou boek al twee keer gelees.
Was deel van 32 en moes later Unita soldate gaan help gedurende die GMK gedeelte van die oorlog,en is 100% saam met jou ,ons baklei nie teen die wat ons gehelp het nie!
Baie dankie vir die kosbare inligting
This is very exciting to watch you may want to look in at all the young South Africans and all South Africans that have served in the finish for a lesion there is a whole handful of us I think your network can be very nice by getting them on the show as well many of the South Africans served first in the South African military and I went to the French foreign Legion it’s good to hear that all guns are still alive and kicking there is more and more South Africans going to the French foreign Legion every day this is becoming a trend
Awesome talk, thanks SW.
SW = Suid Wester!! Dankie SW dat jy ons klomp op Legacy noem... dankie ook dat jy die SAAF manne noem! Julle manne was die skerp punt... en is nog so vandag!
32 bataljon 1981-82 ... Praat met Killer Smit of met Jan Malan ... Ek dink nie daai ouens kry genoeg erkenning vir hulle diens nie .
Ek hoop daar kom 'n 32 reeks
Hou van die Masonic square and compass op die aanbieder se linker voorarm! 7957 EC in WDH losie in waar ek lid was. Fantastiese reeks, al die dissiplines wat ek geniet. EOD 3 operator gewees in Kosovo. Geniet dit erg baie! Keep it up please. 😊
Ek love Sierra Whiskey se vertel
Vat so, ou Grote!
baie dankie
Ek het jarre terug Kmdt Douw Steyn ontmoet. Daai was 'n MNR!!
Saluut !!
Wane kry ons n onderhoud met n onlangse Spes mag persoon... dit sal nou lekker wees om te hoor
Sierra Whisky = Legend, een moerse soldaat.
Ek hoop daar kom ook 'n 32 reeks
@@Dons_S-A gaan beslis met ‘n paar eenhede gesels…
Baie interessante gesprek. Ek is al 78j en het daai tyd nog briewe geskryf vir ons boyfriends.
Amen. Was in Ops Moduler as infanteris met 61 Mech. Jammer ons eie mense het gedraai teen ons Unita krygers.
Ons het help oplei aan 81mm wat uit Ratel kon skiet
Ja, geld het nie integrity nie.
Ons het nie goeie verhouding gehad met Israel toe Vorster nog in beheer was omstrede sy geskiedenis met Duitse verhouding in sy lewe. Toe PW Botha oorvat het dinge beter gegaan.
Puik Julle!!!
Bly hierdie ryk geskiedenis word nou geboekstaaf , anders is dit als verlore oor nndekade of twee
Moet 'n korreksie aanteken.. Die organisasie het begin as Verkennings Kommando. Die term Spesiale Magte het eers na '94 met die nuwe bedeling ontstaan
Special Task Force members also went over to Israel to learn from them.
Ek kan vir ‘n week lank vir SW luister …
Het julle al podcast?
@@gerickesmith3945 ons het. Klipkouers is ‘n podcast.
PS: Wanneer jy "tap tap" is jou vuurwapen nie op Afrikaans (A = Automatic) nie maar op ? (skoot per snellertrek). So jy trek die sneller twee keer direk na mekaar.
en as julle kan, sal iemand my asseblief verduidelik wie water born special forces is??
a few question for SW or any other operator out there. i did my military training in 89, long after the war. so ek is a lougat.
I was always told the following.
1. you have to hold the rank of captain or segreant to join special forces.
2. you had to have matric or varsity degree or part there of.
3. you had to join for 10 years of which was part of your training.
4. is the story of the lion true? lol
The International Radiotelephony Spelling Alphabet or simply the Radiotelephony Spelling Alphabet, commonly known as the NATO phonetic alphabet, is the most widely used set of clear-code words for communicating the letters of the Roman alphabet. Technically a radiotelephonic spelling alphabet, it goes by various names, including NATO spelling alphabet, ICAO phonetic alphabet, and ICAO spelling alphabet. The ITU phonetic alphabet and figure code is a rarely used variant that differs in the code words for digits.
FYI the yanks and the non speaking countries use a different alphabet.
NATO: MILITARY ALPHABET AND MILITARY SYMBOLS. Alle lande wat by NAVO aangesluit het, het die Militêre Alfabet en Simbole gebruik om verwaring uit te skakel. Dit het ek in 1974 op kursus as G-Klerk geleer.
Uitstekende onderhoud.. Het ons spesmagte operateurs ooit die vyand se ammunisie gebuit om aan te vul na n kontak?
Dit wil ek ook graat weet
Vra die seiners. Erkende Militêre Alfabet net soos erkende Militêre Simbole!! As ek nog reg kan onthou!!
Jy verwys na die MI25 helicopter wat oor julle gevlieg het wat julle getref het. Daar was ook 8 helikopters afgeskiet deur Impalas.
Ek ken vir oom mario van heerden wil julle kontak maak met die oom
Hopelik kan julle die Berede ouens oortuig om saam te gesels.
@@Stefan-X24 baie goeie voorstel. Dankie!
Oud spesmag lede het Savimbi uitgevat
Hou aan praat, ons luister.
The origin of Alpha Bravo Charlie Delta
On the military side, the United States adopted a Joint Army/Navy Phonetic Alphabet, called the Able Baker alphabet after the first two code words, across all of its military branches in 1941. Two years later, the British Royal Air Force decided to use the Able Baker alphabet as well.
vir die wat nie weet nie , ''POMIES'' UK..... SAS!!!
''EOD'' explosive ordnance disposal !!!
Plofstof kry jy in "n babatjie se doek, springstof skiet jy goeters mee stukkend.
Nog asb
@@JanniePretorius22 gaan jou besig hou vir nog 12 maande!
Ek hang aan julle lippe!
Wynand du Toit het ook tenks in angola gaan opblaas. Die het verkeerd geloop. Wanneer was julle in Angola om tenks op te blaas?
Alpha Bravo Charlie etc is the international radio langauge specifically thought out so that there will never be confusion in the alphabet letters that are being broadcast because when you have a crackling radio it must be perfectly obvious what the letters of the alphabet are. For example on an indistinct transmission S can sound like an F or an M can sound like an N. This is solved by transmitting Sierra for S and Foxtrot for F and Mama for M and November for N and so on. So it is very carefully phonetically compiled and not any secret code. I am surprised this guy did not know that as that was taught to us in SSB in Bloemfontein in basics way back in 1972 as well as the logic behind it.
Thanks. Baie interessant!
M is Mike
SWAPO (PLAN - Militêre vleuel) was by verre die beste van almal
beweeg aan asseblief, die oorlog was verloor.
@@wes4743 as ons nie stories van die verlede kan vertel nie, dan moet ons maar al die geskiedenis boeke gaan vernietig…
@wes4743, Niemand dwing jou om diè te kyk nie, beweeg asb verby. Die gesprek is baie insiggewend.
Jy klink na die tipe poepol wat nie eers weet waaroor die gesprek gaan nie
Die oorlog was nie verloor nie. DIe oorlog was een MOERSE sukses... met slapgatte wat daarna uitverkoop het... Ja, daar is baie "iffs and butts"... maar daar was baie beslis 'n beter bedeling vir ons gewees. Ons het die ondersteuning, middelle, bronne en wapens gehad.... maar SLAPGATTE het "dit en dat" geredineer - slapgatte soos jy. Maak nie saak wat jy en jou tiepe sê nie: ALLES moes net eenvoudig NOOIT net oorgegee gewees het nie. Daar is al meer mense in die "soft" oorlog dood as die meeste lande se volskaalse oorloë. AL wat ek wel weet, as ek die verhale (ander sn. Erger en selfde as myne) is dat dit een moerse verbitterende smaak in jou mond los..... Beginnende met "Twee jaar / een jaar ens se diens, of 'n "reject" in die samelewing en ses jaar in die tronk" Vir wat?? Dit wat nou gebeur in die land, sou net eenvoudig vroër gebeur het: Ons het dit net uitgestel.
It is called the "NATO" alphabet because it was standardised by the NATO member countries back in the 1950s to allow accurate exchange of radio messages between air, naval and army forces of all the NATO member nations.
They had to make sure that each chosen word sounded different to the others, and was easily pronounceable by speakers of all the European languages, not just in English.
It is now very widely used by all types of "professional communicators" including air traffic control, the police and other emergency services, shipping, etc and in all types of business.
en.m.wikipedia.org/wiki/NATO_phonetic_alphabet