BOEREMUSIEK IN DIE WOESTYN

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 июл 2024
  • Ons het vir 3 dae in die woestyn, in Namibia, gaan kuier met Boeremusiek. Saam met ons was Die Kitaarkerels, Myself, Brian Nieuwoudtn en sy seun, Jan Goosen en lede van Hannes Brandt se orkes. Ons het 2 aande by die Brandberg oorgerslaap en heerlike herinneringe gemaak wat ons nog vir lank sal by bly. Met dank aan Armand, Andries en Mias wat baie moeite gedoen het om dit vir ons baie lekker te maak. Geniet!
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 13

  • @daleneoberholster125
    @daleneoberholster125 28 дней назад +1

    Dis mos die lewe! Lekker pelle en wonderlike tye saam. Die musiek is die kersie op die koek. Lekker, lekker!!

  • @sareljacobusoberholzer1346
    @sareljacobusoberholzer1346 Месяц назад +3

    Lekker. Dit is mos Musiek die.🎉🎉

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 Месяц назад +1

    Baie, baie mooi

  • @magrietduplessis2284
    @magrietduplessis2284 Месяц назад +1

    Lyk na vet pret gewees met die beste musiek.

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 Месяц назад +1

    Pragtig dit lyk sommer lekker Ria van Walvis Baai ❤

  • @ted3186
    @ted3186 Месяц назад +2

    immer wieder sehr schöne Musik ❤

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Месяц назад +2

    Baie mooi musiek

  • @sanetduplessis7531
    @sanetduplessis7531 Месяц назад +1

    Dankie dis bàie kosbare tye!!

  • @peetschabort1080
    @peetschabort1080 Месяц назад +1

    Dankie jul uitmuntende sakkie-sakkie!! Ek word terug geneem na 50jaar gelede met 'n besoek aan die 'Tekening van die Witvrou'. Daar was net die Uis-myn waar ook ek met 'n kombi se buffer aangeklop het vir herstelwerk. In 2005 met 'n 8dae pakstap in die Brandberg met Suidwesters as gidse beleef ek 'n onvergeetlike ervaring.
    Daardie giftige hout vir braai? Ek weet dat by ons in SA is tambotie dodelik. Selfs die sap in jou oë kan blindheid veroorsaak.
    Ek mis 'Vaalhoed se Baas" . . . Die opname is egter so naby aan die werklikheid as kan kom. Doet zo voort.

  • @martinmuller5006
    @martinmuller5006 Месяц назад +1

    Stel ons bietjie bekend asb? Baie mooi dankie😊

    • @hannesschoeman
      @hannesschoeman  Месяц назад +2

      Hallo Martin. Lees gerus die byskrif van die video om te sien wie die musikante is, asook die plekke waar ons gekuier het. Praat gerus as daar enigiets spesifiek is wat jy wil weet, dan gaan ek my bes probeer om jou te antwoord. Mooi bly

    • @martinmuller5006
      @martinmuller5006 Месяц назад +1

      @@hannesschoeman dankie Hannes waardeer