Dagbreek Boereorkes by die Voortrekkermonument

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 24 сен 2023
  • Organiseerder: Elise Jooste
    Leier: Willie Jooste Senior
    Die orkes het my in trane gehad. Die sentrale tema: Dit gaan nie oor die geld nie, maar oor die liefde. Tree jy in die "kerkhof tydgeuf" van die fees op, die heel laaste item, en die gehoor is in getalle net soveel soos die orkeslede, dan het hy steeds die tyd van jou lewe. Jy geniet elke oomblik, daar waar die kultuur, die gesin, die hegte vriende bymekaarkom, met hul elkeen se volle menswees. Dis nou na baie oefen, frustrasies en sente wat om en omgedraai word.

Комментарии •