- Видео 1 129
- Просмотров 3 208 019
Boermedia
Южно-Африканская Республика
Добавлен 8 янв 2019
Boermedia - Nuwe Begin
Hoe kan ek verbind wees aan 'n Gelofte, wat ek nie eers afgelê het nie?
Gaan kyk gerus die volle onderhoud op Boermedia se RUclips kanaal.
Hier is die Skakel van die hele onderhoud: ruclips.net/video/DxDC5j-VInc/видео.html
Hier is die Skakel van die hele onderhoud: ruclips.net/video/DxDC5j-VInc/видео.html
Просмотров: 67
Видео
Kom in die Laer! Of wil jy alleen op jou eie wees, so afgesonder dat jy God se beskerming mis?
Просмотров 237День назад
Is jy in die Laer? In die Laer is daar vir ons beskutting. Dit is daar waar ons vir mekaar sorg, mekaar dra en ons Hemelse Vader se beskerming geniet. Kom in die laer!! Soek vir die naaste Geloftefees aan jou: www.boermedia.co.za/geloftefeeste www.geloftefeeskalender.co.za #boermedia #gelofte #bloedrivier #voortrekkers #komindielaer
Aanbid ons steeds dieselfde God wat ons by Bloedrivier gered het?
Просмотров 1318 часов назад
Gaan kyk gerus die volle onderhoud op Boermedia se RUclips kanaal. Hier is die Skakel van die hele onderhoud: ruclips.net/video/DxDC5j-VInc/видео.html
Is iemand verplig om Geloftedag te vier, al het hy nie voorouers wat by Bloedrivier was nie?
Просмотров 46710 часов назад
Gaan kyk gerus die volle onderhoud op Boermedia se RUclips kanaal. Hier is die Skakel van die hele onderhoud: ruclips.net/video/DxDC5j-VInc/видео.html
Moeilike vrae oor die Bloedrivier Gelofte ~ Ds. Schalk Strauss beantwoord die vrae van jongmanne
Просмотров 4,7 тыс.10 часов назад
Daar is soms moeilike vrae wat om die kampvure van 'n geloftefees opduik. Ds. Schalk Strauss beantwoord die vrae wat elke Desember die rondte doen. Ons moet die jongmense se vrae beantwoord. Hulle het niemand anders wat hulle hierdie waarhede leer nie. #boermedia #gelofte #bloedrivier #voortrekkers Vrae: 00:00 - Inleiding 00:47 - Is ek verplig om die Gelofte te herdenk, al het ek nie voorouers ...
Barrel Racing Kampioenskappe in Ermelo op 30 November 2024 - Sien jou daar
Просмотров 23017 часов назад
Barrel Racing Kampioenskappe in Ermelo op 30 November 2024.
Om suksesvolle kinders groot te maak kort jy "Ewige Beginsels" - Hierdie boek is meer as 'n ouergids
Просмотров 25520 часов назад
Ewige Beginsels: ʼn Handleiding vir veerkragtige gesinne In ʼn wêreld waar ouerskap soms soos ʼn dobbelspel voel, kom Ewige Beginsels - Om suksesvolle kinders groot te maak, as ʼn vars bries van tydlose wysheid. Hierdie nuwe publikasie van Lig in Duisternis Uitgewers, is ʼn vertaling van die bekroonde publikasie Timeless Principles for Raising Successful Children deur Yavor Rusinov, en bied ʼn geloof...
TLU SA Sonneblom-Toekenning aan die joernalis wat die kernboodskap van TLU SA uitgedra het ~ 2024
Просмотров 110День назад
TLU SA Sonneblom-Toekenning aan die joernalis wat die kernboodskap van TLU SA uitgedra het ~ 2024
Carien Kruger ontvang die Sonneblom Media-Toekenning tydens TLU SA se mediafunksie
Просмотров 93День назад
Carien Kruger ontvang die Sonneblom Media-Toekenning tydens TLU SA se mediafunksie
Landbank & Kurators - HH Uitspraak stuur sterk boodskap aan likwidasiebedryf tov regsprosesse
Просмотров 6 тыс.14 дней назад
Landbank & Kurators - HH Uitspraak stuur sterk boodskap aan likwidasiebedryf tov regsprosesse
Was die oorwinning toevallig? Luister na die feite, wonderwerke en weet hoekom jy die Gelofte gedenk
Просмотров 1 тыс.14 дней назад
Was die oorwinning toevallig? Luister na die feite, wonderwerke en weet hoekom jy die Gelofte gedenk
Die Noord-Transvaalse Modeltreinklub by die VTM - Willie Porter
Просмотров 29814 дней назад
Die Noord-Transvaalse Modeltreinklub by die VTM - Willie Porter
Ou vriend, leer net om te rus wanneer jy moeg raak ~ Pierre Wheeler
Просмотров 20621 день назад
Ou vriend, leer net om te rus wanneer jy moeg raak ~ Pierre Wheeler
Dirk Hermann tydens die #StopBela protesoptog. Ons oplossings lê in selfdoen anderkant die STAAT.
Просмотров 45021 день назад
Dirk Hermann tydens die #StopBela protesoptog. Ons oplossings lê in selfdoen anderkant die STAAT.
Paul Sauer - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Просмотров 52928 дней назад
Paul Sauer - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Rudolph van der Westhuizen - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Просмотров 78928 дней назад
Rudolph van der Westhuizen - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Wouter Wessels - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Просмотров 89628 дней назад
Wouter Wessels - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Lindie de Beer - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Просмотров 55228 дней назад
Lindie de Beer - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
James Kemp - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Просмотров 2,3 тыс.28 дней назад
James Kemp - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Wynand Boshoff - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Просмотров 4,4 тыс.28 дней назад
Wynand Boshoff - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Joost Strydom - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Просмотров 9 тыс.28 дней назад
Joost Strydom - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Tiaan Jordaan - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Просмотров 1,1 тыс.28 дней назад
Tiaan Jordaan - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Ernst Roets - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
Просмотров 2,3 тыс.28 дней назад
Ernst Roets - BELA | Weerstand groot en wyd ~ 5 November 2024 ~ Voortrekkermonument
As jy lief is vir rose - luister hier na Oom Ludwig Taschner se stukkie advies - Ludwig's Roses
Просмотров 802Месяц назад
As jy lief is vir rose - luister hier na Oom Ludwig Taschner se stukkie advies - Ludwig's Roses
Trek jy alleen? Toutrek het baie lewenslesse - luister saam!
Просмотров 185Месяц назад
Trek jy alleen? Toutrek het baie lewenslesse - luister saam!
BRSA gaan hulle groot kampioene kroon op 30 November 2024 - Western Familiefees tussen die perde
Просмотров 128Месяц назад
BRSA gaan hulle groot kampioene kroon op 30 November 2024 - Western Familiefees tussen die perde
Die Kampioene van Cradock Skou - Moontlik gemaak deur ons adverteerders - Koop jou advertensie nou
Просмотров 194Месяц назад
Die Kampioene van Cradock Skou - Moontlik gemaak deur ons adverteerders - Koop jou advertensie nou
'n Legende in die Saalperdbedryf is Oom Gert Lötter - Cradock Skou vereer hom met 'n besonders item
Просмотров 616Месяц назад
'n Legende in die Saalperdbedryf is Oom Gert Lötter - Cradock Skou vereer hom met 'n besonders item
Dis mooi om Gelofte te hou want dit kom van n Belofte aan ons Heer. Maar.......Hy sê uitdruklik ons moenie beloftes aan Hom maak nie want Hy is in die Hemel en ons op aarde. Wat beteken dit dan? Ons is mens, onvolmaak en sondig. Moet liewer nie want ons kan dit nie doen nie. Daarom mense is daar die 2de Verbond van Hom aan ons. Glo in Christus Jesus as ons Vader, belei en glo Hy het aan die Kruis gesterf en opgestaan vir ons sodat ons kan Lewe. Al wat ons moet doen glo in Jesus Christus met jou hele hart en siel en Hy gee Lewe. Wie probeer om enige wet van 10 gebooie na te volg, het nie Christus in sy hart nie. Niks wat ons doen of sê regverdig Redding nie, alleenlik sy Bloed aan die Kruis. Dan sal dit goed gaan met ons...... Groete
Vir oorlewing moet ons mense gaan leer by die magtigste militêre mag in die geskiedenis van die wêreld naamlik die Romeinse Ryk. Ons moet 'konsentreer' in sekere gebiede d.m.v. strategiese aankope van eiendom en vestiging van families en veterane! Lees onder hoe die Romeine dit gedoen het vir honderde jare. 'A great benefit for Roman veteran soldiers! In ancient Rome, veteran soldiers who had completed their military service were often rewarded with land grants, known as "praemia" or "veterans' settlements". This practice, which began during the Roman Republic (509-27 BC), aimed to: 1. _Reward loyalty and service_: Land grants were a way to thank soldiers for their dedication and bravery. 2. _Encourage settlement and colonization_: By providing land, the Roman state encouraged veterans to settle in newly conquered territories, promoting Romanization and colonization. 3. _Support veterans' transition to civilian life_: Land grants helped veterans transition to civilian life, providing them with a means of supporting themselves and their families. These land grants typically consisted of: 1. _Small plots of land_: Veterans received a small plot of land, often around 5-10 acres (2-4 hectares), which they could farm or use for other purposes. 2. _Exemption from taxes_: Veterans who received land grants were often exempt from paying taxes on their land, making it easier for them to establish themselves. 3. _Citizenship and voting rights_: Veterans who received land grants were often granted citizenship and voting rights, integrating them into Roman society. The practice of granting land to veteran soldiers continued into the Roman Empire (27 BC-476 AD), with emperors like Augustus and Trajan implementing policies to support veterans' settlements.
Ek sien gereeld die narre wat in kamoefleer uniforms rond dans op die verhoë van MK en ANC. Is hulle besig met intimidasie en breinspoeling, soos in sielkundige oorlog voering? Wat is die teenvoeter daarteen?
Baie baie leersaam... Stem honderd persent saam met gelofte en ook die wyse hoe dit verduidlik word{soos n besigheid kontrak, teenoor ouer en kind, nageslagp
More. Dink jy maak n groot fout. Afrikaners het nie die gelofte afgele nie, maar wel die Boerevolk. Afrikaners is soos potjiekos, bietjie van almal. Mooi dag
SA se bosoorlog was deel van die Koue Oorlog tussen die Weste en die Kommunistiese lande. Die 'bosoorlog' het geëindig na afloop van die 'val van die Berlynse muur' en die beëindiging van die Koue Oorlog. Amerika het toe hulle steun aan die SA 'bosoorlog' beëindig en die deelnemende partye 'beveel' om die oorlog te staak en om polities te skik. As Rusland NIE ekonomies ineen gestort het nie, in 1988/9, sou die Amerikaners ons 'bosoorlog' aanhou ondersteun het tot vandag? SA was destyds in dieselfde situasie as Oekraine vandag. Die Amerikaners gaan weer eens die Oekraniërs in die steek laat, net soos hulle ons in die steek gelaat het. SA is 'n muggie op die wêreld verhoog.
Ons kort grootskerm Hollywood tipe films wat ons HELDE se stories vertel, vir die hele wêreld. Soos die film 'Saving private Ryan' waarin Tom Hanks, speel. Ons het 'n skatkis van stories wat ons kan vertel wat oor 300 jaar strek. DOEN DIT! Skryf die draaiboeke!
As jy jouself Afrikaner noem is jy verplig om die gelofte na te kom. Die ander volke in ons land het bok se stert met geloftedag uit te waai. Jy as Afrikaner MOET 16 Desember as n Sondag gedenk. Ons land kan dalk weer uit die gemors uit opstaan as ons weer Sondag maak soos n Sondag was 50jaar gelede, oop kerke en toe winkels.
Afrikaner is n beesras,ek is Boer.Afrikanersskap het in die Kaap agtergebly en die NG kerk het die trekboere onder sensuur gesit....so praat reg
God is getrou, mag ons volk getrou wees. Dankie vir julle gesprek.
Puik gestel Ds.
Uitstekende perspektief van Ds. Schalk Strauss
Voor ek geluister het, sê ek Nee. Waarom gebede nie verhoor word tov die gemors nie. Vader het n strafgerig oor ons gebring omdat Hy gelos is. Wêreld het Hom verander om ons te pas. Hy sal nie hoor nie
Jack Greeff ek sien op 'n foto sit jy langs Riempies de Jager, dis 'n neef van my. Mensig ek was en is darem maar baie trots op julle!
TO GOD ALL THE HONOUR!!! Thank you Jack Greeff
Goeiedag Ds. Strauss, wees verseker, wanneer ek praat van God, dan praat ek van die God van die Bybel, ek praat van die God van Abraham, Isak en Jakob, ek praat nie van enige ander god of voorvadergees nie. Ek praat van die God, wat Jesus geformeer het met die doel dat Hy na God se Israelvolk sal omsien. Nou vra ek aan u hierdie vraag: Hoekom het God die Voortrekkers tot hulp gesnel toe hulle van Hom hulp afgesmeek het. Die antwoord is eenvoudig en onbetwisbaar. Hy het die Voortrekkers bewaar teen die aanslag van hulle vyand, omdat hulle Sy Volk is. Dit is die boodskap wat u aan die jongmanne moet bring. U moet hulle vertel wie hulle is en ek praat van hierdie Boervolk, waaroor u as leraar aangestel is en dat u hierdie Waarheid aan hulle moet verkondig. Dit is u opdrag en u plig, al het u dit tot nou toe nie geweet nie. U het minstens sewe jaar geleer om 'n dienskneg van God te wees en wil u nou vir my vertel dat in die ganse sewe jaar hierdie opdrag nie aan u gegee is nie. Dit wil nie vir my so voorkom nie. Wees dan nou verseker dat dit u ware opdrag is en as u dit nie gaan doen nie, wil ek nie op die oordeelsdag in u skoene staan nie. Wat het die Engelse sendelinge tussen die Zoeloes gesoek? U moet gaan lees wat Jopie Fourie in die hof gesê het toe hy valslik aangekla was. Hy het gesê dat die Britse regering in die Kaap opdrag gegee het aan die sendelinge om die Zoeloes te oortuig dat die Voortrekkers boos is en dat hulle die Voortrekkers moes uitmoor. Dit is die ‘evangelie’ wat deur die sendelinge aan hulle verkondig is en nié die Evangelie van Jesus Christus nie. Die Evangelie van Jesus Christus mag in elk geval nie aan hulle verkondig word nie, want hulle is nie Israel nie. Gaan lees in die Ou Testament van die straf wat uitgedeel word aan enigiemand wat die bestanddele van die Heilige Salfolie uit deel aan enigiemand wat dit nie mag weet nie. Dit is die doodstraf. En moenie dink dat omdat die regering nou die doodstraf afgeskaf het, dit is by God ook afgeskaf nie. Hoekom dink u, het Jesus met Sy eie mond gesê : (Mat 15:24) Maar Hy antwoord en sê: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel. En moenie vir my sê, soos 'n NG predikant onlangs vir my gesê het op hierdie vraag nie. Hy het gesê : Ja, maar ons moet onthou onder watter omstandighede Jesus dit gesê het. Nee, het ek vir hom geantwoord: Omstandighede het hier niks met die saak te doene nie. Jesus het dit met 'n doel gesê omdat Hy geweet het die predikante in ons dae 'n ander storie en 'n ander evangelie sal verkondig. Jesus se Evangelie is die Evangelie van die Koninkryk. Dit staan so duidelik in die Woord. Het u dit nog nooit raak gelees nie? Mag u gehoorsaam wees en van vandag af hierdie Evangelie verkondig ELKE KEER WAT U OP 'n PREEKSTOEL STAAN.
dis net julle afrikaners wat sulke kak vrae kan vra
Ek dink ʼn beter vraag is aanbid ons nog op die manier soos God dit wil hê, daar is in vandag se tyd die meeste dwaalleer wat ooit deur geskiedenis gesien kan word. In my opinie - net soos hulle die Afrikaner onderdruk, onderdruk hulle sy oorspronklike kerk
Hy het n Naam wat Hy vir ons gegee het. Jesus Christus. Fillipus vra Jesus, wys ons die Vader. Jesus sê wie my sien, sien die Vader. Ek is in die Vader, en die Vader in my. Groete
Vrae eerder die vraag hoekom is daar freemasons betrokke in al die stories en hoekom word ons geskiedenis heeltyd herskryf?
Vir die mense wat sê voortrekkers was vrymesselaars. Ongegronde leuens. U het geen bewyse vir dit nie maar herhaal net wat u tweedehands iewers gehoor het. Tipiese kommunistiese strategie. Beswadder 'n volk se geskiedenis en maak hulle skaam vir hul verlede ! PSALMS 140:12 AFR53 [12] Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld - laat die ongeluk hom jaag met slag op slag. LEVÍTIKUS 19:16 AFR53 [16] Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die Here. EXODUS 20:16 AFR53 [16] Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.
Lees gerus die volgende boeke: AA Cooper se boek, ‘The Freemasons of South Africa’, wat in 1986 deur Human & Rousseau uitgegee is; OH Bates se boek, ‘The Lodge De Goede Hoop’, wat in 1947 deur Struik uitgegee is; of TN Cranstoun-Day se boek, ‘The British Lodge No 334 and English Freemasonry at the Cape of Goed Hope, 1795-1935’ wat in 1936 deur Collins Books uitgegee is
n rekkie hou n vrou se pantie om haar lyf - Ons het die oorlog spectacularly verloor FEITE!!! Alle respek vir die wat geveg het maar hoekom kan ons nie erken ons het heeltemaal VERLOOR nie? Wie is nou in beheer? Ons of die ANC? en die kommuniste? Antwoord dit vir jou self en asseblief wees eerlik.
Hier's die amptelike vertaling van die Gelofte: Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde om 'n gelofte aan Hom te doen dat as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as 'n dankdag soos 'n sabbat sal deurbring, en dat ons 'n huis tot sy eer sal oprig waar dit Hom behaag, en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte want die eer van Sy naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan hom te gee. Dit is duidelik dat die Gelofte 'n Sabbatdag herdenking en die bou van 'n huis (kerkgebou) as dankbaarheid vir oorwinning in die oog gehad het. Onthou asb - God bly nie in kerkgeboue nie. Nêrens in die Gelofte word vermeld dat die oorwinnaars die Evangelie sou verkondig en Jesus se boodskap van redding en regverdiging sou uitdra nie. Ten spyte van hierdie beknopte gelofte onderneming het Jesus hierdie oorwinning tot voordeel van sy Koningkryk gebruik deur die Evangelie via Afrikaners en Boere wat in Hom glo te versprei. Derhalwe kan (Afrikaners of Boere) Christene kies om hierdie dag te herdenk of nie. Ons is nie witbroodjies van die Hemelse Vader omdat ons hierdie Gelofte afgelê het nie. Ons is deel van sy volk Israel omdat ons deur die gawe van die Heilige Gees geloof ontvang het, nie omdat ons 'n geskiedkundige oorwinning gedenk nie, maar in sy kruisiging en opstanding en die werk van sy Heilge Gees glo en beleef. Dit is in hierdie uitstaande waarheid vasgemaak hoe herlewing van die volk Israel wereldwyd sal gebeur - dis nie 'n spesiale "witbroodjie" vergunning vir die Afrikaners of Boere nie. God se boodskap vir Israel (wat ook vandag geldig bly) is duidelik soos vervat in 2 Kronieke 7:14 - En as My volk oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en My aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ek uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees. Die Gelofte spreek niks van hierdie opdrag nie, en mag derhalwe in die Gees ignoreer word. Dit mag wel as 'n kulturele dag en Sabbatdag en die bou van 'n kerkhuis gevier word ter nagedagtenis van God se wonderbaarlike vleeslike redding van die Voortrekkers in daardie tydsgreep. Om allerhande grootse en spesiale uitsondering van die Voortrekkervolksgenote as spesiale uitverkose persone van God se volk Israel hieruit te probeer formuleer is strydig met God se beskikking, wat niemand in die vlees uitsonder as spesiaal oor andere nie. Ek wens julle almal wat sal deelneem aan Geloftedagviering in 2024 'n wonderlike dag toe.
Die verradelike Afrikanerbond waaruit die NP regime bestaan het en wat histories nog altyd deel van die Britse uitgebreide leër is met hul swart-kakies waaruit die ANC met hul faksies bestaan, is tot vandag deel van ons Boerevolk se vyandige groeperinge en het doelbewus die Gelofte verander om hul politieke en inklusiewe ideologie te pas. In die oorspronglike Gelofte het spesifiek gestaan om 'n huis te wees tot Sy eer, nie om 'n huis te bou nie!! Verder was daar nie inklusiewe Afrikaners wat die Gelofte afgelê het nie maar slegs Trekboere. Inteendeel a.g.v van Afrikaners, Britse onderdane met hul Britse regering se toedoen het die Oosgrens Boere die Groot Trek ge-inisieer en daaraan deelgeneem het. Hulle het ook die Zoeloes op gesweep om ons Boerevolk se voorouers, die Trekboere te vermoor.
Hy domineering....daai sendelinge se plig was om ander volkere soos di zoeloes se doen en late op te teken en n Paar di taal te leer vir toekomstige ontmoetings en hul wyses te leer ken van wie wat wanneer waar en hoe om di uit te oorlê inpalm beheer ensovoorts
Die afrikaner...? Die Boer idologie sal nooit n afrikaner ideologies wees ni.......Die Boer ideologies prt wel afrikaanse taal en dis al. Die afrikaner is ingeleer in di engelse ideologie.
Janee....vrymesselaars neem oor.
Ongegronde leuens. U het geen bewyse vir dit nie maar herhaal net wat u tweedehands iewers gehoor het. Tipiese kommunistiese strategie. Beswadder 'n volk se geskiedenis en maak hulle skaam vir hul verlede ! PSALMS 140:12 AFR53 [12] Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld - laat die ongeluk hom jaag met slag op slag. LEVÍTIKUS 19:16 AFR53 [16] Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die Here. EXODUS 20:16 AFR53 [16] Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.
Leuens, u maak opmerkings wat u nie kan bewys nie en net iewers gehoor het van iemand anders. U is 'n kwaadspreker onder u volk.(Exo 20:16 Lev 19:16)
Een ding waaroor ek nog steeds wonder... Baie van die Voortrekkers was vrymesselaars wat Andries Pretorius insluit. Ek is ñ afstammeling van Andries Pretorius. Nou ons almal weet dat vrymesselary nie goed is nie... Die vraag kom dan op... Watter God het hy aanbid?
Ongegronde leuens. U het geen bewyse nie, maar vertel net oor wat u tweedehands gehoor het ! Kommunistiese strategie, beswadder mense se voorgeslagte en hul geskiedenis en maak hul skaam oor hul verlede ! LEVÍTIKUS 19:16 AFR53 [16] Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die Here. EXODUS 20:16 AFR53 [16] Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie. PSALMS 140:12 AFR53 [12] Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld - laat die ongeluk hom jaag met slag op slag.
Ongegronde leuens. U het geen bewyse vir dit nie maar herhaal net wat u tweedehands iewers gehoor het. Tipiese kommunistiese strategie. Beswadder 'n volk se geskiedenis en maak hulle skaam vir hul verlede ! PSALMS 140:12 AFR53 [12] Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld - laat die ongeluk hom jaag met slag op slag. LEVÍTIKUS 19:16 AFR53 [16] Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die Here. EXODUS 20:16 AFR53 [16] Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.
Ongegronde leuens. U het geen bewyse vir dit nie maar herhaal net wat u tweedehands iewers gehoor het. Tipiese kommunistiese strategie. Beswadder 'n volk se geskiedenis en maak hulle skaam vir hul verlede ! PSALMS 140:12 AFR53 [12] Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld - laat die ongeluk hom jaag met slag op slag. LEVÍTIKUS 19:16 AFR53 [16] Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die Here. EXODUS 20:16 AFR53 [16] Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.
Ongegronde leuens. U het geen bewyse vir dit nie maar herhaal net wat u tweedehands iewers gehoor het. Tipiese kommunistiese strategie. Beswadder 'n volk se geskiedenis en maak hulle skaam vir hul verlede ! PSALMS 140:12 AFR53 [12] Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld - laat die ongeluk hom jaag met slag op slag. LEVÍTIKUS 19:16 AFR53 [16] Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die Here. EXODUS 20:16 AFR53 [16] Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.
Ongegronde aantygings en leuens. U het geen bewyse vir dit nie maar herhaal net wat u tweedehands iewers gehoor het. Tipiese kommunistiese strategie. Beswadder 'n volk se geskiedenis en maak hulle skaam vir hul verlede ! PSALMS 140:12 AFR53 [12] Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld - laat die ongeluk hom jaag met slag op slag. LEVÍTIKUS 19:16 AFR53 [16] Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die Here. EXODUS 20:16 AFR53 [16] Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.
As jy deel wil wees van die Boervolk fishies of geestelik , Dan is die gelofte vir jou. dit het nie te doen met Afrikaners wat nie deel was van die Voortrekkers nie en lg. selfs vervloek het. Hulle het juis getr ek om suiwer wit te Bly , nie om die perels bir die Wolwe uit te deel nie. Lees gerus Bloed, sweet en trane van Vaandel uitgewers vir die waarheid Oor die Voortrekkers se geskiedenis soos Nerens elders opgeteken is nie😊
Domenica is not n kunt wat weet die seun nou iendluk ???.
Is u taalgebruik 'n sprekende voorbeeld van u goeie opvoeding ?
Dr Willie Marais het hierdie vraag so beantwoord. Die geloftes wat deur die leiers van 'n volk gemaak word bind die nageslag van daardie volk ongeag of hul voorsate die leiers van daardie volk was. 'n Voorbeeld hiervan is Joshua en die volksleiers wat 'n gelofte gedoen het aan die Gibeoniete en koning Saul wat dit baie jare later verbreek het, wat veroorsaak het dat God hongersnood in die land gestuur het en Koning Dawid eers die saak moes reg stel voor die Here (Jos 9:15-16, 2 Sam 21:1-6) Verder gee Dr Peter Hammond 'n engelsman en oud Rhodesiër ook baie goeie insigte oor die Gelofte van Bloedrivier.
Ek sal aan almal aanbeveel om so bietjie familienavorsing te doen, dit is vreeslik verrykend en maak die geskiedenis sommer soveel meer lewendig. Om uit te vind wie van jou voorouers by Bloedrivier was, hoeveel Voortrekkers was, wie dood is in konsentrasiekampe, wie Hugenote was..... ens ens ens maak dat mens net meer en meer van die geskiedenis wil leer.
So, om iemand te kry om vrae te antwoord wat ń domine (lord) is wat nie sy geskiedenis ken, wat nie die verskil tussen ń Boer en ń Afrikaner ken nie dan moet jy baie versigtig luister. @Dawie het mooi verduidelik wat die verskil is tussen die twee. Die Volk, die Boere wat hierdie Eed afgelê het, het geweet wie hulle Elohey is, die Elohey van Abraham, Izak en Jacob. Nie die Elohey van Jan allerman en elke ander ras nie. Die sendelinge (gestuur deur Engeland) was juis gestuur om die vyandskap tussen die Boere en die duister volke te bewerkstellig. Waarom het hulle (sendelinge) nie die Eed afgelê nie???? Ons, Sy Volk is ń AFGESONDERE Volk wat Hy APART gestel het!!! Weet wie jou naaste is. Hy of Sy kan selfs soos jy lyk maar is immers nie!!! Bly weg van die Gelotefeeste waar nou versoening en baäl priesters teenwoordig is want jy wil nie met afgodery betrokke wees nie. Ons Versoeningsdag word gekaap soos wat die Boere deur die Afrikaner en sy handlangers deur due eeue gekaap was. Ons dien ń jaloerse Elohey wat weet wie Sy Uitverkore Volk is en Hy laat nie met Hom mors nie. Shama!! Question Everything and EveryoneSo, om iemand te kry om vrae te antwoord wat ń domine (lord) is wat nie sy geskiedenis ken, wat nie die verskil tussen ń Boer en ń Afrikaner ken nie dan moet jy baie versigtig luister. @Dawie het mooi verduidelik wat die verskil is tussen die twee. Die Volk, die Boere wat hierdie Eed afgelê het, het geweet wie hulle Elohey is, die Elohey van Abraham, Izak en Jacob. Nie die Elohey van Jan allerman en elke ander ras nie. Die sendelinge (gestuur deur Engeland) was juis gestuur om die vyandskap tussen die Boere en die duister volke te bewerkstellig. Waarom het hulle (sendelinge) nie die Eed afgelê nie???? Ons, Sy Volk is ń AFGESONDERE Volk wat Hy APART gestel het!!! Weet wie jou naaste is. Hy of Sy kan selfs soos jy lyk maar is immers nie!!! Bly weg van die Gelotefeeste waar nou versoening en baäl priesters teenwoordig is want jy wil nie met afgodery betrokke wees nie. Ons Versoeningsdag word gekaap soos wat die Boere deur die Afrikaner en sy handlangers deur due eeue gekaap was. Ons dien ń jaloerse Elohey wat weet wie Sy Uitverkore Volk is en Hy laat nie met Hom mors nie. Shama!! Question Everything and Everyone
@@andretheone Dankie, dit is eintlik die Afrikaner en die dominees wat by die Boer se geloftes moet wegbly. Maar soos die geskiedenis bewys word die Boer oral waar hy gaan gevolg en probeer oorheers. Daarom moet Boere wegbly waar die Afrikaner en kerke betrokke is sodat hy nie brein besoedeling optel nie.
Elohey???? Die Voortrekkers het gepraat van God, HERE, Jesus, ens, jy is die een wat 'n ander god aanbid. Hulle het kerke gebou, dominees gehad en ja, ook sendingwerk gedoen, weereens verskillend van jou god. 'n Boer is maar net 'n hoogmoedige Afrikaner, hoogmoedig en in baie gevalle onkundig.
So terloops, 'n ander Israeliet het te vertelle Meyer is 'n Joodse van! Ek sien dit is jou van, maar ek oordeel nie, ek het ook daardie "Jode" in my voorgeslagte!
@andries4061 gee vir my die Dominee se naam wat saam met die Boere getrek het?? Moet net nie vir my sê eewaarde Smith nie, hy was n sendeling wat met n Boervrou getroud was en was nie by Bloedrivier betrokke nie. Die boere, nie Voortrekkers nie, dit is n naam wat agerna aan die Bioere gegee is, het gepraat van, " die God van Hemel en aarde"
@andries4061 N Afrikaner is n ding wat aan geen volk behoord nie, maar identietloos is. Hulle het onderleiding van ds SJ u toit en Jan Hoffmeyer in 1875 eers die genootskap van regte Afrikaners begin in die Kaap. Die Blankes wat nie Boervolk was nie was tot oo daardie tyd nog Cape Dutch genoem deur die Britte. Die Boere het toe reeds in Botsing met die Cape Dutch en die kerk gewees en het bekend gestaan voor 1836 se groot trek as, Boere, grens Boere, trek Boere of Imigrante Boere. In 1881 is die Afrikaner bond gestig aan die Kaap eur oa ds Du Toit en Jan Hoffmeyer. Hulke het toe finaal die naam Afrikaner by die kleurling stam, die Afrikaner stam gesteel en die blankes daar Afrikaners bein noem. Gaan doe maar n bietjie navorsing oor die Afrikaner stam van oude Ram en Jan Jonker Afrikaner. Na die Afrijaner Bond gestig is, is die Boere republieke, wat reeds in 1836 noord van die Oranje gestig is, geinfiltreer en geg om ook die Boere onder die naam Afrikaner te plaas.
Daar was nie een afrikaner in die laer by bledrivier nie. Hou op om die Boervolk se geskiedenis te kaap.
die boere is verplig ja maar julle afrikaners hoef nie want julle is slap gatte en ry maar net saam julle noem julle maar die boermedia maar julle is eintlik gatkruipers dis hoe ons regte boere julle sien
Al wat ek sal se dankie vir ons wonderlike KONING JESUS vir die hulp daardie dag anders was baie mense nie vandag hier nie
Nou net begin kyk en klaar moes ek hoor dat die Afrikaner by bloedrivier was en hulle gevestig het in die binneland. Die gelofte is deur die Boere in 1836 afgelê eers in 1881 is diie blankes in die Kaap (wat toe nog as Cape Dutch bekend gestaan het) Afrikaners genoem. Nog n foefie wat versprei word deur Arikaners om die Boer se geskiedenis te kaap. Die kerk en dominees was glad nie by bloedrivier teenwoordig nie. Intedndeel het die Boere onder sensuur geplaas omdat hulle getrek het. Toe die Boere deur Dinggaan uitgemoor is, (Retief, bloukrans, wenenen, Boesmansrivier) het die Kaapse kerk gese dat God hulle gestraf het omdat hulle die overhede ongehoorsaam was deur te trek. Na Bloedrivier het die kerk weer gesê dat die arme Zulus net knopkieries en assegaaie teen die Boere se gewere en kanone gehad het.
Presies net so. Die Gelofte en Bloedrivier gebeurtenis is baie ernstiger as hoe dit afgewater word deur enige afrikaner en die se volksvreemde naastes wat besluit het dit moet 'n versoeningsdag word sodat die ongelowiges wat die volk van ons Hemelse Vader YHWH wou uitmoor en steeds probeer om dit te doen te kan nadertrek en weg te sleep van ons verantwoordelikheid teenoor ons Vader en Skepper YHWH en is ook nie hierdie Kom ons braai en suip so bietjie gebeurtenis nie. Hierdie is 'n gebeurtenis baie dieper en ernstiger en is daar wel gedokumenteerde navorsing daaroor. HalleluYaH alle prys en dank aan Vader YHWH ons Enigste en Almagtige Elohim.
My voorouers was nie by Bloedrivier nie. Hulle was van die verstandiger Voortrekkers wat saam met die verstandigste trekleier, Hendrik Potgieter, WEG van die ingelse barbare na die Vrystaat en Transvaal getrek het en met die slag van Vegkop, maar meer nog met Mosega en Kapain, meer vir die Boervolk bereik het as die Nataltrekkers wat sommer gou weer onder britse onderdrukking gestaan het. Nogtans verbind ek myself elke 16 Desember tot die Gelofte want dit is die dag waarop die Boerevolk Geloftevolk geword het. Soos die Gelofte lui dat dit soos 'n verjaarsdag deurgebring moet word, is dit die herdenking van die geboorte van die Boerevolk as Geloftevolk.
As jy Boer is, is jou saak reg
Alle blankes in SA behoort daarby te behoort. Andersins sou bitter baie van hulle vandag nie hier gewees het nie. Hoe anders
Liberaliste sal nie belang stel nie. Volgens Woord is daar net R en L. Daar is niks in die middel nie
Baie belangrike antwoord op God se opdrag.
Afrikaans - met as basis 'n seemanstaal wat tot soverre onder 'n Maleis/Portugese invloed, skertsend na as Maleis/Portugees verwys was - se hedendaagse vorme weerspieël die trekkragte wat daarop uitgeoefen word. Kaaps met sy sterk Brits-koloniale trekke, weerspieël die agtergrond waarin dié twee Afrikaner faksies of families van mekaar vervreemd geraak het. Die taal variant van die 'Afrikaanses' weerspieël, vir my, die mate waarin die Anglosferiese globalisme besig is om ons te assimileer. Na Oraans as teenvoeter hierteen het ek al in my Vry Afrikaner dae verwys. Deesdae klink en dring Oraans al meer voorgrond toe. Mag Orania met en in Oraans ons eie aard uitbou en beskerm.
Geloftedag gaan oor God en Sy wonderwerk van redding. Alle Christene behoort dit te vier omdat dit God Self is wat ingetree het in die geskiedenis.
Inderdaad! Om die fokus op die Boere te sit wat die gelofte afgele het is mynsinsiens n verbreking van die gelofte wat se dat "alle eer sal aan Hom gegee word". Die dag gaan oor God se genade wat Hy sal gee aan die wat in Hom vertrou. Dit is natuurlik wel Boere wat die gelofte afgele het, maar dit sou nie beteken dat jou voorvaders daar moes gewees het nie.
Absoluut !❤
aan God die eer vir ons oorwinnings en voortbestaan. Hy het ons gemaak. ons volk teen die hele wereld vry
Hoe kom ek in kontak met Schalk?
Die bou van enige kerk is nie die vervulling van die Bloedriviergelofte nie. Indien dit so was sou die Boere nie die ABO verloor het nie. Pres. Paul Kruger het na afloop vd oorlog gesê ons het die oorlog verloor, omdat ons nie die Gelofte teenoor God eerbiedig het nie. Duidelik het hy nie binne hierdie konteks die bou of oprig van enige kerk in gedagte gehad nie. Ons het die Ango Boere oorlog verloor, omdat ons tot vandag toe nog, steeds nie uitvoering gegee het aan die inhoud van die Gelofte nie. Die huis wat gestig moet word dui op 'n teokrasie en dit beteken 'n Godvresende volksregering. Niks te make met enige kerke, inklusiewe veelrassigheid of sendingstasies nie.
Die trekboere het beslis nie na Dingaan se stad getrek om die Zoeloes met een of ander veldslag tot bekering te gaan dwing, skok of beweeg nie. Hierdie insinuasie is vals. Dit was 'n strafkommando wat na Dingaan oppad was, om die wreedaardige moorde op onskuldige trekkers te Moordspruit, Weenen en Bloukrans te gaan wreek.
Die huis wat gestig moet word, het niks te make met die bou of oprig van enige sendingstasie of 'n kerk nie. Hierdie bewering is eenvoudig net vals.
Die weergawe van die Gelofte wat julle hier as verwysing gebruik, is nie die mees oorspronklike geskrewe weergawe van Jan Bantjes nie.
Jy kan ook op die Geloftefeeskalender se webbladsy gaan kyk waar 'n geloftefees naby jou gaan plaasvind. geloftefeeskalender.co.za