Die afrikaner sal moet sterker opstaan. Vandag is baie baie baie goed maar ek dink regtig dit gaan geen verskil maak nie. Ons as Volk sal moet voet neersit, werksaam werk nie en saamstaan ook nie.....die laaste 30jaar wys vir ons dit is n misllikking.
Baie dankie!!! Kon nie daar wees nie 😢 so ek sê baie baie dankie aan almal wat die dag gevat het om vir ons kinders op te staan ❤❤❤
Ons bid vertrou Vir geregtighede in ons land in Jesus Naam Amen 🙏
Dit wil gedoen wees, doen so voort!!!
Sterkte mense.
BELA stands for Black Elite Linguistic Authority.
💜
Sit die hart in rooi asb 😅
@sakkievanzyl2983 hoekom?
Niks fout met pers nie .
@@angelikaesterhuizen1691 dit help Trump dalk
Die wet is dan klaar goed ge keur,dit is te laat nou.
Nee dit is nie word wakker
@johanntheopienaar3635 ja dit is,jy slaap.Die wet is al ge teken,alles bewalwe twee artikkels.
It is impossible to suppress Religion and Language.
Die afrikaner sal moet sterker opstaan. Vandag is baie baie baie goed maar ek dink regtig dit gaan geen verskil maak nie.
Ons as Volk sal moet voet neersit, werksaam werk nie en saamstaan ook nie.....die laaste 30jaar wys vir ons dit is n misllikking.
Die wet is klaar goed ge keur.
Daars 7000 mense op n naweek by n hoerskool rugby wedstryd
Dis n gebeurtenis wat nog lank weerklank sal vind......sou daar wees as dit nie so vèr was.......