Размер видео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показать панель управления
Автовоспроизведение
Автоповтор
Baie dankie vir 'n heerlike program. Julle is soos 'n vars briesie wat deur ons landjie waai. Sien uit na jul volgende podcast.
Lekker nuwe podcast...en 'n nuwe Trompie in die mal wereld van Trompsburg...lekker gaan mense!!😂❤
Uitstekende episode. Hou so aan!
Like die show. Lekker afrikaans
Dankie
Baie mooi mense!!❤😂
Julle gesprek is heerlik - om Connie aan te haal: Ek is só kwaad, ek bou sommer 'n skool!!!"... 😂
Tjorts op Trompie
Ek sal Trump ondersteun as hy by Ukraine staan en nie toelaat dat hulle enige ground afstaan aan klein mannetjie Putin.
.. Likes Maroela Media -
Hoera!😂Hier kan ek iets skryf wat nie summier deur Maroela Media se breingespoelde polities-korrektheid-behepte sensor tot in die niet gesensor word nie!🤣
* * * * *
Trump moet n trompie kry....
My 15 jarige dogter weet selfs dat Taylor Swift het 'n groot invloed oor 12 jarige dogtertjies...🫣