Selfbeskikking, Kantonne en 'n eie volkshuishouding is nodig ~ Willie Cloete

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 24 янв 2024
  • In ons gesprekke oor wat in die buite parlementêre prosesse gedoen is of word ter bevordering van selfbeskikking, gesels ons in hierdie episode oor kantonne, 'n eie volkshuishouding en sommer net politiek. Ons gas in hierdie onderhoud is Willie Cloete.
    #boermedia #selfbeskikking #VOLK #politiek

Комментарии • 92

  • @richern2717
    @richern2717 5 месяцев назад +10

    As jy 100 koeie het waarvan 7 draadspring en hekke breek, raak jy van 93 Ontslae of van die 7 ?

  • @michaelvanzyl8749
    @michaelvanzyl8749 5 месяцев назад +6

    Artikel 235 is geignoreer omdat versoening die model is waaraan almal geforseerd moes deelneem

  • @isrbillmeyer
    @isrbillmeyer 5 месяцев назад +6

    Selfbeskikking is enigste antwoord
    Groot vraag: Waarom dring die ANC aan op "Two State Solution" vir die "Palestyne" maar dit is "verboten" vir die Boer?
    As gevolg van die klein minderheid is daar nie enige werklike verskiesing oplossing binne die huidige bestel nie.

    • @richern2717
      @richern2717 5 месяцев назад +2

      Die kort antwoord is. Ons mense is hardegat. Baie kon al Lankal plan gemaak het. Verstaanbaar is daar werksgeleenthede nodig in so 'n gebied en die Besigheidsmanne hardloop agter die "voete" aan want blykbaar is 1000 voete wat jou besigheid leeg steel belangriker as 'n veilige gebied vir hul Volk met kleiner "wins/verliese". Dit byt hul nou aan die gat en dis hoekom vele nou Kaap toe stroom en die "voete" stroom agterna....

  • @user-co4cv9ko1x
    @user-co4cv9ko1x 5 месяцев назад +4

    Eenheids wording ... al uitweg.

  • @user-co4cv9ko1x
    @user-co4cv9ko1x 5 месяцев назад +4

    Tyd is nie aan ons kant nie.

  • @philipcronje8445
    @philipcronje8445 5 месяцев назад +3

    Ek het per ongeluk/geluk op die gesprek afgekom. Teleurgestel is sagkuns gestel. 7500 afrikaner & boere gemeenskap gemorste stemme.

  • @user-co4cv9ko1x
    @user-co4cv9ko1x 5 месяцев назад +2

    Boer media, julle manne, maak kontak, met die mense en laat hulle tog net die ding verduidelik, so .. want ons moet ons Volk vry kry sonder lewens verlies. Dankie.

  • @user-co4cv9ko1x
    @user-co4cv9ko1x 5 месяцев назад +3

    Vorm ń Volksraad, sonder bybedoelings en eie gewun, klaar.

  • @richern2717
    @richern2717 5 месяцев назад +4

    Dit kon gewerk het so paar jaar gelede maar nou is ons te naby aan die afgrond. So dit sal maar moet tweede fiool speel tot na die Anargie of wanneer 'n area relatief gestabiliseer kan word tydens die anargie wat rondom sal heers...

  • @hendrikvanniekerk7549
    @hendrikvanniekerk7549 5 месяцев назад +6

    Nou verstaan ek nie lekker nie. Ons hier buite in Kleinfontein werk ons klip hard vir selfbeskikking. Waar is julle almal dan?

    • @linf7954
      @linf7954 5 месяцев назад

      Gee info

    • @richern2717
      @richern2717 5 месяцев назад +1

      Wanneer Mamelodi se getalle verdubbel die volgende 40 jaar gaan julle deel wees van Mamelodi Oos.

    • @hendrikvanniekerk7549
      @hendrikvanniekerk7549 5 месяцев назад +1

      @@richern2717 So ook die hele Pretoria.

    • @illb2fast4u
      @illb2fast4u 5 месяцев назад

      Nie almal wat werk aan selfbeskikking bly in kleinfontein nie. Vir sommige van ons is die fontein daar te klein ou maat. Ek persoonlik is op 'n plaas van waar ek boer en 'n besigheid I die energie sektor bedryf. My hele arbeidsmag is Afrikaans sprekende, gelowige blanke mense.
      Dit is ook nie almalnwat ons Volk help deur "informele nedersettings" op ons geond te laat ontwikkel nie, maar eerder dat die geond ontwikkel om meer mense selfstandig te dra, sodat ons nog meer kan akkommodeer, sonder om te verval in hulpelose wanhoop.
      Laastens, nie almal wat arbei vir die Volk hou daarvan om als wat hul doen die wêreld vol uit te basuin nie. Die wie moet weet, weet; en die Een wat dit vir ons moontlik maak, uit wie se hand ons ontvang om voorsien, Hy weet, anders sou Hy nie voorsien nie...

    • @richern2717
      @richern2717 5 месяцев назад

      @@hendrikvanniekerk7549 Inderdaad

  • @user-tv3rc7kt1y
    @user-tv3rc7kt1y 5 месяцев назад +2

    Luister julle manne nie na Wynand du Toit en die SBB se planne vir ons volk nie !

    • @an_vlogs5157
      @an_vlogs5157 5 месяцев назад

      Hy wil die huidige S-A laat werk. Suidlanders is niks as dit nie vir die ANC en EFF was nie.

  • @alettanuss9456
    @alettanuss9456 5 месяцев назад +2

    Ek luister na baie gesprekke en waardeer die info. Maar hoe kan ons bv die kanton stelsel implementeer in ons land??? Waar begin ons? Wie sal opstaan? Ek sal na so n kanton trek. Waar kan ek aansluit.

    • @an_vlogs5157
      @an_vlogs5157 5 месяцев назад +1

      Daar is baie gesprekke op pad. Dalk kom die antwoord uit in die volgende gesprekke?

  • @YHWHseYwer
    @YHWHseYwer 5 месяцев назад +1

    Daar bestaan reeds 'n Volkshuis en 'n Volkshof wat in sitting is met die Boervolk se volle mandaat wat toetesien na die toekoms en behoud van die Boervolk.
    As jul vir die afrikaner 'n volkshuishouding in jul "de facto" jurisdiksie wil stig, sterkte...

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 5 месяцев назад +3

    Skakel in by Wynand du Toit se SBB.

  • @linf7954
    @linf7954 5 месяцев назад +2

    Gee asb vir ons 'n e-pos adres vir hierdie organisasie/s dat ons kan aanmeld, Hul kan met ons via omsendbrief kommunikeer eenmaal p m. Die vraag op almal se lippe is, waarheen skuif ons, tyd raak min

    • @YHWHseYwer
      @YHWHseYwer 5 месяцев назад

      Jy skuif UIT politiek uit want sonder jou stem, het hul GEEN MANDAAT!

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 5 месяцев назад +3

    Ai ai....die boerevolk stry ondermekaar en niks gebeur of word gedoen nie. "Eendrag maak mag". Ek dink as De la Rey en Piet Retief Gelewe het vandag het hulle eerstens hulle geskaam vir ons en Dan ons gatte geskop. Dis hartseer.

    • @YHWHseYwer
      @YHWHseYwer 5 месяцев назад +1

      Die afrikaner veroorsaak die tweespalk. Van voor die ABO was die afrikaner afgunstig op die Boervolk. Waar die afrikaner met sy eie agendas en self verreikende ideale betrokke is, sal die Boervolk nie in ag geneem word nie.
      Die Boervolk ontwaak en is besig om die afrikaner invloed en misleiding in sy geskiedenis te identifiseer. Alle Eer aan onse Hemelse Vader. Die Waarheid SAL seëvier.

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 5 месяцев назад +2

    Wes Kaap en Noord Kaap

  • @richern2717
    @richern2717 5 месяцев назад +3

    Kantonne in een gedeelde gebied. Nie kantonne honderde kilometer van mekaar af nie.

  • @jacobusduplooy3505
    @jacobusduplooy3505 5 месяцев назад +2

    Ek het gesê met die referendim as n jong man dat daar n vir andering moet kom. Die Britte het als saam gegooi soos in n koministiese land.
    Waar om kan elke volk hul nie self regeer en op die end saam staan nie.

  • @karllangner1579
    @karllangner1579 5 месяцев назад +1

    Ek glo net aan een ding: dit is wat ons met die Rooijakkals maak.

  • @jacovdmerwe2655
    @jacovdmerwe2655 5 месяцев назад +1

    Die oompie strapless nie vetroue uut nie. Groot idee sonder suiwer strategie en hakkerige detail.

  • @ericsenior7687
    @ericsenior7687 5 месяцев назад +1

    Wat verstaan julle nie dat 3 vs 397 (1999) of selfs 12 vs 388 (2019) nie enige wet wat hewig teengestaan word deur die parlement kan voer nie?

    • @YHWHseYwer
      @YHWHseYwer 5 месяцев назад

      Hulle probeer met opset in die verkeerde jurisdiksie "die oplossing" vind. Politiek is NIE die antwoord nie, maar soos jy sê, daardie sommetjie is hulle te dom om te maak...

  • @elsabadenhorst9746
    @elsabadenhorst9746 5 месяцев назад +4

    10 jaar......julle is regtig besig om nonsens kwyt te raak. Julle sal saam met Wynand Du Tooit in n verdedigings posisie moet in kom.

  • @linf7954
    @linf7954 5 месяцев назад +1

    💯

  • @karllangner1579
    @karllangner1579 5 месяцев назад +1

    Die trein in die Sweitz is die Switserse Krokodil. Jy kan switserse kantonne gladnie met SA vegelyk nie.

  • @boermedia
    @boermedia  5 месяцев назад +1

    Wat is jou siening oor 'n volkshuishouding of volksraad of volksverteenwoordigende liggaam om namens ons volk te kan veg en beding op alle fasette van die lewe?

    • @hendrikvanniekerk7549
      @hendrikvanniekerk7549 5 месяцев назад

      'n Paar jaar gelede was daar' n Volksraad ingestem en is gelei deur Andries Breytenbach. Die mense het net nie belanggestel nie. Nou bou Andries Breytenbach saam ons in die gemeenskap en ons voorsien al die diense nodig. Ja indien daar ook ander gemeenskappe onstaan wat bloudruk is van 'n Kleinfontein is kan daar' n oorkoepelende raad Volksraad wees wat na die gemeenskappe kyk. Nou sit almal bv in Pretoria en praat net. Dit gaan nie die mense beweeg nie. Groepeer eers en vorder daarna wat julle voorstel.

    • @illb2fast4u
      @illb2fast4u 5 месяцев назад

      Dit is al hoe jy selfbeskikking gaan verkry. Selfbeskikking is 'n Volkereg. 'N Volk word identifiseer aan die volgende GEMEENSKAPLIKE eienskappe
      1. Een Geloof -> Here Jesus Trilogie / Yahweh Monoteïsties
      2. Een Taal -> Afrikaans
      3. Een Geskiedenis-> Anglo Boere oorlog was nie Engelse Afrikaner oorlog nie. Anglos praat ook Afrikaans, nes Boere. Nie almal is nasate van Hollanders en Franse nie. Die Boerefort in Pretoria was eintlik 'n Duitse fort, so ook die ander in Pretoria. Die eerste en 2de wêreld oorlog was geãllieerdes vs Duitsalnd. Anglo Saxon oorloë...
      Ons deel geskiedenis, maar van opponerende bloedlyne.
      4. Een kultuur. Sommiges sit en suip op die Sabbat en maak dit hopelik met babalas en al Sondag kerk toe. Ander drink absoluut gladnie en onderhou 'n Shabbat vanaf Vrydag 18:00 = Saterdag 18:00
      5. Een herkoms. Die blankes in SA kom uit lande wat teen mekaar oorlog gevoer het. Jy kry Afrikaans sprekende Jode ook en ek bedoel nou die tipe wat bloed verwante is van diegene in die false staat van Israel.
      Jy sal met ander woorde veelvuldige Volkshuishoudings moet skep as jy nie blank vs blank onruste ook wil aanvuur nie...

    • @YHWHseYwer
      @YHWHseYwer 5 месяцев назад

      Daar bestaan reeds 'n Volkhuis wat die Volk se mandaat dra en wat hom vir die toekoms van die Boervolk beywer. Daar is reeds 'n Volkshof wat reeds in sitting is om die Boervolk se sake te behartig, soewereine Volkereg.
      As julle vir die afrikaner dit wil doen, sterkte, die afrikaner is geen volk met internationaal erkende Volkereg nie en sal dit nooit 'n volk kan wees nie!

    • @YHWHseYwer
      @YHWHseYwer 5 месяцев назад

      Kom eers in die regte jurisdiksie, dan kan daar dalk 'n plan gemaak word...

  • @alettanuss9456
    @alettanuss9456 5 месяцев назад +1

    Hawe verbinding bv teen weskus is plase

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 5 месяцев назад

    Kaapse Onafhanklikheids Party bestaan reeds en jy kan vir hulle stem in die 2024 verkiesing.

    • @YHWHseYwer
      @YHWHseYwer 5 месяцев назад +1

      Leer julle nie? Kan julle nie somme maak nie? Waar en wanneer in hierdie liewe land van ons het partypolitiek ooit gewerk, behalwe vir diegene wat dit dryf? Na die volksmoord was dit die Boervolk se doodsteek...

  • @alettanuss9456
    @alettanuss9456 4 месяца назад

    Ek wil deel wees van Willie Cloete se plan en kanton stelsel. Waar kan ek deel word?

  • @danyon5099
    @danyon5099 5 месяцев назад

    Self beskiking tot dis ver werk vir die volk van oranje,,wat gaan gebeur as die dam se walle breek,soos nou kort in kzn,,die boere en koisan bevolking staan n beter kans as hul saam span,,in beide groepe if rasse sal daar teen standing,,as dit kom vir oorlewing en veiligheids is dit n oplossing,,ons vergeet van die hartseer verlede en span saam

  • @driesdutoit7136
    @driesdutoit7136 5 месяцев назад +1

    Oom Willie jy verstaan nie die politiek baie goed nie. Weet jy hoeveel VF+ parlements lede was daar op daai stadium in die Parlement gewees. Gaan doen jou somme oom

    • @YHWHseYwer
      @YHWHseYwer 5 месяцев назад

      Presies... net weer 'n "slim set" om die Boer by die stembusse uit te kry. Slags diegene wat partypolitiek dryf, baat daaruit maar steeds leer die mense nie. Soos skape hardloop hulle na die "slagpale om in te stem om geslag te word".

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 5 месяцев назад

    Kyk...wat van Orania...???

    • @YHWHseYwer
      @YHWHseYwer 5 месяцев назад +1

      Orania was die "troosprys" vir selfbeskikking en is met opset daar gestel. As jy werklik weet wat daar aangaan en wie agter die skerms daar betrokke is, sal jy hol dat jy bars, of, dit dra jou goedkeuring weg. M.a.w. jy is deel van die probleem.

  • @alwynenslin3852
    @alwynenslin3852 5 месяцев назад +2

    Ai tog nou wil ons weer dwars trek, waarom teen die FF+ gaan betoog. Dis waarom ons so sukkel, ons kan net nie saamwerk nie. Wys ons jul sukses en ons kan miskien saampraat. Die huidige leierskap van die FF+ is leiers met bewese ervaring en ek vertou hulle. Kom ons druk eerder om die Weskaap onafhanklik te kry en vat dit daarvan verder.

    • @illb2fast4u
      @illb2fast4u 5 месяцев назад +1

      Idioot, hulle het in 30 jaar nog nie hul mandaat uit gevoer nie. Hoe onnosel is jy? Kan jy darm asem haal sonder om jouself daaraan te moet herinner?

    • @alwynenslin3852
      @alwynenslin3852 5 месяцев назад +2

      @@illb2fast4u Ja ek kan aan jou taalgebruik en aanvallende houding sien jy is een van daai dapper sleutebord vegters wat nie aan n intellegente bebat kan deelneem nie. Iemand wat allerhande byvoeglike naamwoorde moet gebruik om kragdadig te probeer oorkom, siedtog.

    • @Chris-wz4zr
      @Chris-wz4zr 2 месяца назад

      Klink my die probleem is nog nie genoeg mense ondersteun Kaapse onafhanklikheid nie. Maar as hulle dit doen sal ek voorstel hulle moet die Noord-Kaap saam vat.

  • @hermanfyfer5990
    @hermanfyfer5990 5 месяцев назад +1

    Orania is reeds daar en groei vinnig.
    Ondersteun Orania, hulle model werk,julle praat net en doen niks.

    • @daughterofsarah6172
      @daughterofsarah6172 5 месяцев назад +1

      ...maar dit is moeilik on deel te word van oranje.. die behuising is regtig duur ek sal met graagte my plek in port elizabeth verkoop maar weet julle my kinders is volwasse maar bly saam my op my erf in n woonstel..na die ANC en die korona en al die Ander sake sukkel hulle om werk te kry wat genoeg betaal om hulle self te onderhou..my seun het onsettende baie kennis I rekenaars kontrole kamers en dies meer ..my dogter is werlik baie goed met kinders ons het saam op n stadium met kinders se onderig te help..maar vandag oor ons taal oor ons afrikaans as mens..word ons vas gedruk. Ons is afrikaans en engels vlot spreukend van zyl,Forster en Muller

  • @pietjooste2542
    @pietjooste2542 5 месяцев назад +1

    man hou op politiek praat begin om julle bendes reg te kry om hul self te kan verdedig word wakker

  • @driesdutoit7136
    @driesdutoit7136 5 месяцев назад +2

    Dit is nou regtig hardlywigheid van gedagtes hierdie debat. Kry vir dr. Corne Mulder vir n debat.

  • @shaiddavids6721
    @shaiddavids6721 5 месяцев назад +2

    Die ou man praat net klomp kak

    • @jacobusduplooy3505
      @jacobusduplooy3505 5 месяцев назад +1

      Wel hy praat n klomp kak.
      Wat sal jy voor stel wat minder kak is maar meer wors.

    • @jjhout5988
      @jjhout5988 5 месяцев назад +2

      Nou kom doen dit beter. Grootbek staan jy en skree vanaf jou keyboard.

    • @YHWHseYwer
      @YHWHseYwer 5 месяцев назад +1

      Tipies... die die "politieke monster" het jou ook aan die keel beet...

    • @AndriesDuToit-bs1nj
      @AndriesDuToit-bs1nj 4 месяца назад

      Wie is jy. Moslem ???

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 5 месяцев назад +3

    Skakel in by Wynand du Toit se SBB.