Bekendstelling van die Regspan van die Afrikaner Akkoord hofsaak deur Tabok Trust

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Op 6 Junie 2024 het Tabok Trust die internasionale regspan tydens 'n funksie bekendgestel aan die publiek. Dit volg nadat die regspan die voorafgaande dae deur die meriete van die saak gewerk het en tot die gevolgtrekking gekom dat die saak wel meriete het om verder gedryf te word.
    Die internasionale span het leiding gegee oor die prioriteite veral op die volgende aspekte:
    1. Die voorbereiding van die hofsaak moet prioriteit geniet sodat alle aspekte totaal gedek word wat 'n moontlike volkstaatgebied insluit.
    2. Die ooreengekome gebiede van 1993 word uiteraard hierby ingesluit. Dit is na 30 jaar nie meer haalbaar nie. Daardie gebiede was net 'n aanvanklike wegspringgebied. Die Volkstaatraad moes met 'n finale aanbeveling vir 'n finale volkstaatgebied kom. Hierdie hou 'n kritiese belangrike regsimplikasie in naamlik dat daar 'n reg gevestig is per die ooreenkoms.
    3. Die Volkstaatraad se aanbevelings sal bestudeer word en op grond van die aanbevelings en bepalings van die internasionale reg, om daarvolgens 'n moontlike volkstaatgebied te identifiseer.
    'n Komitee met die nodige kundiges sal aangestel word om hierdie take uit te voer en ook om insette van die breër Afrikaner Publiek te ontvang en in prosesse uiteen te sit.
    Die finale volkstaagebied sal uiteindelik in 'n finale internasionale bemiddelde proses afgehandel word. SA howe kan nie vir ons 'n volkstaat proklameer nie, dit sal deur internasionale bemiddeling onderhandel moet word.
    Om hierdie saak te ondersteun kan u een van die volgende persone kontak:
    Louis Smuts: 081 757 0833
    Piet Kleynhans: 083 262 0235
    Koos Odendaal: 082 902 9660
    TABOK TRUST

Комментарии • 14

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Месяц назад +1

    Baie dankie!! Mag jul wysheid van Bo ontvang om hierdie baie belangrike sake suksesvol afgehandel te kry. Bosveldgroete.. 😊🕊🕊🇿🇦🇿🇦

  • @nicolaurquhart8947
    @nicolaurquhart8947 Месяц назад +1

    Dankie Manne!

  • @frankvanbrakel2340
    @frankvanbrakel2340 Месяц назад +1

    Mooi man mooi.....

  • @martieallers2356
    @martieallers2356 Месяц назад

    Sterkte vir julle... dis n groot taak
    Boerin, Mia Duvenage

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 Месяц назад

    Ons neem graag deel aan so innoverende proses .... waar en met wie ??

  • @DeonEbersohn-nz6fr
    @DeonEbersohn-nz6fr Месяц назад

    😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊😊

  • @user-mk9ut2bj2y
    @user-mk9ut2bj2y Месяц назад

    Can we get a copy of the Afrikaner Akkoord.

  • @hermanfyfer5990
    @hermanfyfer5990 Месяц назад

    Kaart X soos voorgestel deur die Volkstaatsraad moet as ons grondgebied erken word.

    • @nedor64
      @nedor64 Месяц назад

      Jy gaan 'n 150 grensposte en duisende soldate nodig hê om daai gebied the kan beskerm.

  • @user-mk9ut2bj2y
    @user-mk9ut2bj2y Месяц назад

    30 jaar is al lank genoeg. Hoekom nie afstig nie?

  • @cyjan85
    @cyjan85 Месяц назад

    I'm Polish interested in Boer matters. I know what the Afrikaner akkord is but can someone tell me whats going on with it now? It is a second video in a couple of days about it I've found, but because I don't speak Afrikaans I don't know whats going on...

    • @francoisdupreez4268
      @francoisdupreez4268 Месяц назад

      They are starting to prepare for applying Sec235 the right to Self-Determination.

  • @Padkossie
    @Padkossie Месяц назад

    Seën vir julle ❤