Grondbesetting - Wat staan my te doen? Arnoldt Cilliers en Eduard Meyer is prokureurs en hul vertel

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Wat kan jy vooraf doen om grondbesetting te verhoed? En wat doen jy wanneer dit op jou grond gebeur? Twee prokureurs van Nelspruit, Du Toit Smuts Prokureurs verduidelik hoe dit hanteer moet word.
    Die onderhoud is tydens die Oppiplaasfees in die TLU SA LAndboutent opgeneem in Dullstroom.
    Kontaknommer: 013 745 3200
    #boermedia #oppiplaasfees #grondbesetting #onteiening

Комментарии • 8

  • @user-jv6hd6do1f
    @user-jv6hd6do1f Месяц назад +3

    Dankie mense.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Месяц назад +3

    Goeiemiddag almal. Dankie manne!!👍👍💪💪🇿🇦🇿🇦

  • @martieallers2356
    @martieallers2356 Месяц назад +2

    Tiaan van Dyk van Pretoria, het my op twee geleenthede gehelp... met n eis op n Bosveld plaas...
    Sterkte manne!
    Mia Duvenage

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 Месяц назад

    Is daar n INFO BLADSY met hierdie punte ??