Vrou sterf, gesin geskok

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 июл 2020
  • ’N SAKKIE klere en ’n boodskap om jammer te sê - dís hoe Anthony Lennox uitgevind het sy vrou is oor­lede
    En dít ’n volle drie dae nadat sy in die Tygerberg-hospitaal gesterf het. Met trane in sy oë vertel Lennox (60) hoe hy aanhoudend die hospitaal gebel het om navraag oor sy vrou se toestand te doen.

Комментарии •