Drama by hof

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 25 июл 2022
  • Daar was Maandagoggend behoorlik drama by die Bishop Lavis-hof voor die hofsaak waarin Ashley Faro (39) verskyn het.
    Faro word beskuldig van die moord op sy ma, Deffidol Faro (65), en haar kleindogter, Aasheeqah Hendricks (12).
    Hy is Saterdag aangekeer ná ’n soektog deur die polisie en die community.

Комментарии •