Ma hoop ‘hel’ is nou klaar

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • HY HET al gedreig om hom onder ’n trok in te gooi. Elke aand moet hulle onder sy bed kyk of daar nie ’n tou lê waarmee hy hom kan ophang nie.
    Vir Cathleen van Zyl (59) en haar gesin van Voorbrug in Delft is die lewe saam met haar skisofreniese seun hel op aarde. Pure hel.
    Edwin van Zyl (33) het hom ’n paar maande gelede in sy kamer probeer ophang. Die angs oor hy dit next time dalk kan regkry, hou haar snags wakker.
    Vir die Van Zyls voel hul huis soos ’n tronk. ’n Plastiek-tronk, want al wat glasding is, breek Edwin.
    Hulle het eens op ’n tyd ’n mooi huis gehad, vertel Cathleen.
    “Hy gaan tekere, breek my goed, lig sy hande en baklei met ons. Hy raak aggressief.
    “Dit is ’n hel wat ons deurgaan,” vertel sy.

Комментарии • 10

  • @ricardoabrahams479
    @ricardoabrahams479 3 года назад +2

    I would love to see a study about the connection between drug abuse and mental conditions....our pole don't really know how to deal with mental illness nor drug addicts ...this must be hell...so sad

  • @janaexo.107
    @janaexo.107 3 года назад +2

    Joh, ek huiil glad , joh ek hoop hy kry die nodige hulp en sy ma oek !🥺🥺

  • @jasminabussack7853
    @jasminabussack7853 3 года назад +1

    Liewe moeder ek bid vir jou em jou seun. Die HERE se genade is met julle moenie mord verloor nie. Sterkte.

  • @blossom6235
    @blossom6235 3 года назад +1

    This is so sad, my heart is going out to this mother. I hope the son gets the help he so desperately needs.

  • @fahiemamajal9453
    @fahiemamajal9453 2 года назад

    They don't help mental patients
    Very sad

  • @aldostefanini1392
    @aldostefanini1392 3 года назад +1

    Beter antie gaan maak maar 'n tou vas vir hom om meer te speel. Beter vir jou en hom om te depart

    • @magrethesterhuizen9430
      @magrethesterhuizen9430 2 года назад +1

      Hoe kan n ma so iets doen. Is U n ouer met die negative comment? Ek vra maar net.

    • @martinmuller7127
      @martinmuller7127 2 года назад

      die beste advies wat die vrou kan kry.... hou op huil en doen iets.

  • @martinmuller7127
    @martinmuller7127 2 года назад

    🤣daars niks om jammer te wees hier nie, dis tiepies sleg kalits met kak probleme, sy kan dit lankal uitsort, maar nou soek sy bejammering....