Комментарии •

  • @mljcombrink8484
    @mljcombrink8484 Год назад +1

    Ons het "gery" ....en wow....thank you ANC ....we ADORE our new country....!!!!!!

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 Год назад +2

    Ek het al baie daardie vraag gevra maar Vader het vir my gesê "waar jy ookal gaan sal die moeilikheid jou volg".

  • @rossitherhodie5659
    @rossitherhodie5659 Год назад +2

    Where in this world right now would one go that doesnt have its own problems. For those whites with kids under 30 with an education and want to start a new life for their kids then go find it if you can, but for whites over 40 forget it, South Africa is still one of the best and cheapest countries in the world. Sure we need to change politics and get services back, but hey thats Africa........I have friends who have left Zimbabwe three times and always come back to Zim. They left with money, but every time you move costs you big time. My view is stay, fight for change and accept what Africa offers. No point in complaining, just accept it. One can run, but cannot hide. We must start to stand together and fight for Good and God will look after us.

  • @marimuller9530
    @marimuller9530 8 месяцев назад +2

    As ek die geld gehad het , was ek WEG!! Hierdie land sal nooit weer dieselfde wees , nadat die ANC hom verpletter het nie. Alles het verval en hoeveel gaan dit kos om alles weer op die standaard te kry waar dit was in 1994?

  • @jimmymshali6661
    @jimmymshali6661 Год назад +1

    the best thing about. us south Africans is to stand. together and stop hatred than we can conquer the hyenas

  • @johanmusaus8373
    @johanmusaus8373 2 года назад +2

    Ons gaan nerens nie.....ons wag vir D day.

  • @charmaineh6975
    @charmaineh6975 Год назад +1

    Ons elkeen behoort die opsie geggee te word om vrywillig terug te keer Europa toe, sonder enige politieke inmenging. Ek is wit, en het geen voordeel ontvang uit die verlede nie, so hoekom moet ek geforseer word om n land te bly wat my duidelik nie hier soek nie, en waar ek duidelik nie in pas nie. Ons het nooit in S.A behoort nie. En ek verstaan heeltemal hoekom "hulle" so voel. Elke dag baklei "ons" oor kwessies waaroor ons verskil. Ons voorvaders moes nooit in die eerste plek hierheen gekom het nie. Na 203 jaar kon ons nogsteed nie in pas nie, die kultuur verskil is net te groot... .

  • @pedrodanielpfaff5386
    @pedrodanielpfaff5386 4 года назад +1

    Kyk how lyk julle now.Julle kan nice se wat julle will nie. En elke mal as ek na Kyknet gaan on te honor wat San gaan Dan sien ek nice n Hottentot soos wat ek is wat Hottentot Nederland's praat nice.Wat gaan San.

    • @pedrodanielpfaff5386
      @pedrodanielpfaff5386 4 года назад

      sorry but somehow whenever you have something to say in Afrikaans that is deemed to be politically incorrect the computer turns it into garbage. I wonder why?

  • @gerhardbotha7336
    @gerhardbotha7336 11 месяцев назад

    My kinders is land uit en doen baie goed.
    As jy dink die ANC is n swak regering, skrik wakker : hulle is baie goed . Hulle bereik presies wat hulle beoog. Dis doelbewus, nie per ongeluk nie.
    Ek wil nie emigreer. Wanneer die dag kom, sal ek daar wees.

  • @fanieswanepoel9346
    @fanieswanepoel9346 Год назад

    Emmigreer