Die Verenigde Kaapse State sê sesseer nou, registreer jou steun ~ Dr Shawn Stewart

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • In ons gesprekke met buite parlementêre organisasies en bewegings oor selfbeskikkingsinisiatiewe is die Verenigde Kaapse State Oorgangsregering se Dr Shawn Stewart in hierdie video aan die woord om hulle oplossing aan ons kykers te verduidelik. Die VKS/UCS is nie 'n politieke party nie.
    Adv Richard Botha is as addisionele gas uitgenooi om te verseker dat hierdie tema in die regte konteks hanteer word en te voorkom dat ons net alles glo wat vir ons vertel word. Jy word aangemoedig om ook jou eie huiswerk te gaan doen en daarvolgens jou besluite te neem. Ons wil hierdeur demonstreer dat daar inderdaad ander meganismes is om selfbeskikking / onafhanklikheid te verwesenlik. Gesels hieroor verder en vra jouself wat doen politici hiermee?
    Gesels saam in die kommentare of gaan besoek hulle webwerf vir meer inligting: unitedcapestat...
    Jy kan ook vir hulle 'n whatsapp stuur op hierdie nommer: 065 879 0388
    #boermedia #unitedcapestate #selfbeskikking

Комментарии • 169

  • @guillaumejordaan5368
    @guillaumejordaan5368 7 месяцев назад +18

    Dr Shawn you know you have my vote and that of my members

  • @petramyburgh506
    @petramyburgh506 7 месяцев назад +22

    Puik gesprek manne! Well done!

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 7 месяцев назад +21

    Baie bly om te sien meer mense ondersteun onafhanklikheid! Ek is deel van CapeXit maar gaan beslis ook by julle registreer. Eendrag maak mag ! Groete uit Durbanville

    • @damianpulsar1991
      @damianpulsar1991 7 месяцев назад +2

      Ek ook en dis goed om by al die groepe te wees. Op die uiteinde gaan die groepe en ons saam staan.

  • @susandevos8585
    @susandevos8585 7 месяцев назад +16

    Julle is SMART ouens.. lief julle somar baie. Ons kan.. ons kan.. ons kan. Mag die HERE julle die genade gee om hierdie dinge deurvoer. Dit was n fantastiese gesprek. Eks ou tannie van 80.. mar ek luister lankal hierna.. die meeste ouens weet nognie hiervan nie. Hierdie sal ek aanstuur sover ek kan en praat. Dankie julle is my vrinne. Seen vir julle. Mag dit net voorspoeig gaan. Ons oe na bo gerig na VADER. AMEN.

    • @margaretgreenwood1613
      @margaretgreenwood1613 7 месяцев назад +1

      I agree!! When I speak to ppl in Cape Town (especially "coloured" ppl), they have never heard of this movement..
      I am 100% behind this bcos I believe that Cape of Good Hope should never have been forced into a Union with the 2 Afrikaaner Republics.. And the biggest reason is that the Fingo ppl were divested of their property rights.. This directly led to the formation of the ANC.. And here we are today.. ANC today, who have nothing to do with the vision of original ANC, have grabbed everything..

  • @gawiestols6857
    @gawiestols6857 7 месяцев назад +5

    Gee ons familie n bestaan daar en ons trek môre Kaapprovinsie toe en help met ons 40jaar agtergrond opbou.
    Ons grootste droom en gebede 🙏

  • @briekmerke
    @briekmerke 7 месяцев назад +23

    Dit was nou werklik baie insiggewend. Dankie Boermedia.

    • @renierbadenhorst5882
      @renierbadenhorst5882 7 месяцев назад +4

      Ons moet ophou om ons jong talent en energie te mors op “Opsweep/Groblersdal “ en begin bou op ander plek.
      Ek verstaan daars bloed betaal vir grond. Dit Sal altyd daar bly en die natuur Sal weer herstel, as die storm verby is.
      Kyk om jou. Ons is min ,maar ons kan, want ons wil weer opstaan.
      Ons is bewys in 30 jaar dat daar net afgebreek kan word en niks gebou word nie.
      Hoekom is ons so hard koppig en blind om saam te vrek van honger.
      Loop en bou op n ander plek.
      Terwyl ons kan.
      Tyd is besig om dié deur toe temaak.
      Ek Sien dié as die enigste uitkoms en toekoms vir my kinders.
      Solank daar geen slang gif manne in dié pret is nie. ❤️‍🔥

  • @lifeis42day89
    @lifeis42day89 7 месяцев назад +11

    ## Welgedaan Boermedia.
    Hierdie belangrike gesprek is van uiterste belang vir die oorlewing van die minderheidsgroepe, nie net in die Wes-Kaap nie, maar vir die verwesenliking van al die minderheid en die belangrikheid van selfbeskikking.
    Wat na vore kom is die sterk wil van die Afrikaners ná die Boereoorloë van 1900, wat binne 'n kort tyd onsself weer opgebou het uit die as na 'n wrede genosidale optrede van die Britte. En ja, dit is beslis weer tyd, en soos ek kyk en luister, gebeur dit weer, en ons sal suksesvol wees in die Kaap, en natuurlik, daar sal hindernisse wees, en baie menings, maar vir die liefde van alles, hoe moeilik is dit om wedersydse respek oor kulture en respek vir ongesensuurde waarheidsmenings te hê?
    My opinie is dat ons reeds 'n duidelike voorbeeld het in verband met Orania. Ja, ons kan en sal slaag.
    Hou aan met die debatte...

  • @vryburgervanniekaap8055
    @vryburgervanniekaap8055 7 месяцев назад +10

    Koop vir jou n eiendom erens in die Kaap (dis goedkoop in n Klein dorpie ) en hou jou plaas aan die gang waar hy tans is
    Daar is baie mense wat in een land woon en ekonomiese belange in n ander land het. So word jy ‘n Kaapenaar en hou terselfdertyd aan boer waar jy tans boer. Best of both worlds!

  • @ZibethBotha
    @ZibethBotha 7 месяцев назад +12

    So vol energie. Ek het hoop.

  • @DeonEbersohn-nz6fr
    @DeonEbersohn-nz6fr 7 месяцев назад +11

    Bigger bigger bigger stage
    Whow❤

  • @andries4061
    @andries4061 7 месяцев назад +6

    Dankie vir die onderhoud, die here stel werklik hulle saak goed. Mens kan so tussen die lyne sien alles is nog nie uitgewerk nie (soos bv oor die droogte in een gebied is daar nie werklik 'n redelike antwoord gegee nie), maar niks word opgebou sonder harde werk nie en probleme sal daar altyd wees, dit is ons werk om hulle op te los soos die tyd aanstap.
    Ek het baie lanklaas 'n gesprek gehoor wat so positief is.

  • @alidastrydom4366
    @alidastrydom4366 7 месяцев назад +5

    Wonderful. Hoop ONS Kan dit reg KRY

  • @blackieswart1302
    @blackieswart1302 7 месяцев назад +5

    Ek is beindruk. Erg opgewonde na wat ek gehoor het. VKS het my volle ondersteuning.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 7 месяцев назад +8

    Baie dankie vd uitsending....

  • @alvinwestraadt
    @alvinwestraadt 7 месяцев назад +7

    Goeienaand menere. Kyk van Kroonstad. Vrystaat

  • @markkaalvoet
    @markkaalvoet 7 месяцев назад +8

    Velddrif

  • @VeritasAequitas178
    @VeritasAequitas178 7 месяцев назад +7

    Great message and information. Forward to our UCS country!

  • @petramyburgh506
    @petramyburgh506 7 месяцев назад +15

    Gentleman! Ons moet almal begin saamstaan! Ons is almal Suid Afrikaners. We are all South Africans! We all left Britian, America and Europe. People also left Central and western Africa. We built this country.

    • @damianpulsar1991
      @damianpulsar1991 7 месяцев назад +2

      Ons kan Suider-Afrikaners wees in verskillende lande.

  • @user-ki5vq2bj9u
    @user-ki5vq2bj9u 7 месяцев назад +7

    Free the Cape.

  • @briekmerke
    @briekmerke 7 месяцев назад +21

    Ok ek is nou by 18 minute en dis baie duidelik die VF+ het opgeslip. Seriously opgeslip. En nou wonder ek hoe is dit dat die vader van 235 die ding so geskryf het dat dit so moeilik is om gestalte te kry. Was dit a glips, onkunde of opset?

    • @andries4061
      @andries4061 7 месяцев назад +5

      Deesdae gorrel die VF- ook maar net dat hulle werk aan 'n beter SA, skoon vergeet van selfbeskikking! Die VF was 'n baie groter vyand as wat die NP ooit was, as dit nie vir hulle was wat die regses mooi netjies in twee verdeel het met hulle stemmery nie het ons heel waarskynlik al lankal ons vryheid terug gehad.

    • @alettanuss9456
      @alettanuss9456 7 месяцев назад +4

      Ek het my mandaat gegee vir die Kaapkolonie

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 7 месяцев назад +8

    Kanada.

  • @petramyburgh506
    @petramyburgh506 7 месяцев назад +9

    Velddrif, weskaap. 150km van Kaapstad!

  • @damianpulsar1991
    @damianpulsar1991 7 месяцев назад +2

    Goeie onderhoud. Ons kyk en fokus meer op redes hoekom ons mag, kan en gaan ipv
    op die "hoekom ons nie kan of mag nie" kampe en verwagte opposisie groepe.

  • @hugovermaak6233
    @hugovermaak6233 7 месяцев назад +4

    Kom ek wil join.

  • @johannadutton3013
    @johannadutton3013 7 месяцев назад +6

    Stem 100% met jul saam.

  • @danielfourie9798
    @danielfourie9798 7 месяцев назад +3

    Selfs die Boer verstaan die Engels. Julle het baie hard gewerk. My mond hang oop.

  • @alidastrydom4366
    @alidastrydom4366 7 месяцев назад +2

    Wonderlik gesprek

  • @adeptiotsolutions3644
    @adeptiotsolutions3644 7 месяцев назад +1

    Mooi so VF+. Dankie dat julle niks gedoen het vir die mense nie. Hoop die mense onthou julle by die stembus.

  • @hendrikvanniekerk7549
    @hendrikvanniekerk7549 7 месяцев назад +3

    Kyk van Kleinfontein. Ons ervaar selfbeskikking elke dag. Veilig met eie dienste.

  • @marcrabie7527
    @marcrabie7527 7 месяцев назад

    Erkenning. Erkenning is altyd die spil waarom selfbeskikking gaan draai!

  • @susandevos8585
    @susandevos8585 7 месяцев назад +3

    Kyk van Humansdorp. ❤😂❤😂🎉🎉

  • @elnalush2748
    @elnalush2748 7 месяцев назад +4

    Waar kry ons die petisie?

  • @michaeldewaal6164
    @michaeldewaal6164 7 месяцев назад

    Wat van see grensy, vir visvang en al die ander goed.

  • @franswamostert570
    @franswamostert570 7 месяцев назад +3

    Ons kort n kragtige 3 min bemarkings advertensie video met bekende gesig met meeste van die info! dan ook al die organisasies betrokke in een video almal bymekaar in n gesels program, dit sal wonderlik wees asb....

    • @UCS_VKS
      @UCS_VKS 7 месяцев назад +1

      @franswamostert570 dankie vir jou idee en ondersteuning. Dit mag dalk 'n groot uitdaging wees om al die leierkorps vanoor die hele land byeen te trek daarvoor maar ons sal dit wel oorweeg.

    • @franswamostert570
      @franswamostert570 7 месяцев назад

      @@UCS_VKS ek dink hulle kan n plan maak, dit sal ons wys hulle is ernstig, baie dankie vir die antwoord.

  • @pamelajoubert
    @pamelajoubert 7 месяцев назад +4

    Kyk vanaf Centurion.

  • @pieterlubbe-if9rg
    @pieterlubbe-if9rg 7 месяцев назад +1

    Wonderlik voorspoed

  • @boerelegioenmedia1038
    @boerelegioenmedia1038 7 месяцев назад +2

    Dit wil voorkom asof die proses iewers heengaan. BL is eens met die plan. Saluut

  • @petramyburgh506
    @petramyburgh506 7 месяцев назад +6

    KAAP = Jan, Duitsers, Franse en Engelse, Italianers, Portugese. So groot verskil toe die Britte hier ingeval het.

    • @ronelltofte1665
      @ronelltofte1665 7 месяцев назад +2

      Jip...divide and rule😉 en hul het apartheid in RSA begin🤨

  • @Faniemaritz1
    @Faniemaritz1 7 месяцев назад +3

    Richardsbaai

  • @janbrand3713
    @janbrand3713 7 месяцев назад +2

    According to your suggestion is that the NORTERN CAPE is included since at least 90%speak AFRIKAANS where at least 70% is from the KHOI /SAN background

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 7 месяцев назад +4

    Kry sommer moed.

  • @bernhardeigenhuis3522
    @bernhardeigenhuis3522 7 месяцев назад

    My oupa is uit Nederland uit in 1955 na hy genoeg gehad het van die 2de wereld oorlog.

  • @louisedejager1119
    @louisedejager1119 7 месяцев назад +1

    So bly daar is mense wat nie in n 0 dink nie. Sterkte hoop julle slaag met die doelwitte. Ek staan 💯 agter julle.

  • @Wayne-lz5ws
    @Wayne-lz5ws 7 месяцев назад +6

    Reinstate the two Boer Republics . They were internationally recognized .

    • @boerelegioenmedia1038
      @boerelegioenmedia1038 7 месяцев назад +1

      Dit moet eventueel gebeur. Hostoriese gebeure sal Boere die mandaat gee in terme van Internasionale reg.

    • @user-co4cv9ko1x
      @user-co4cv9ko1x 7 месяцев назад +1

      Were, is the then, too many ... time will be taken. Whilst our people gets murderd and pillaged. We might aswell reestablish the two boer republicks, in the CAPE LAND, For good, think for the conservation of our people as a people, rest will be restored to us, by the hand of GOD, YHWH. CREATOR. Its His woord. I gave my mandate in hope, did you, sir? Hope you did, because you, and others like us, in my heart at this moment in time, comes first, we need to get free.🎉

  • @dieboodskapper
    @dieboodskapper 7 месяцев назад +2

    Vancouver

  • @rodneybartman8290
    @rodneybartman8290 7 месяцев назад +2

    Zuidland is also standing under article 235 self determination

    • @markkaalvoet
      @markkaalvoet 7 месяцев назад +1

      Aren't they a criminal organization?

    • @andrewkingsley7221
      @andrewkingsley7221 7 месяцев назад

      There is many problems there yes. Just as I do not trust this guy also just after one thing.@@markkaalvoet

    • @user-co4cv9ko1x
      @user-co4cv9ko1x 7 месяцев назад

      Zuidland, stole from us, as its members, I left them. Court case in progress, the SBB guys are taking them on.

  • @ceveryonesboutique123ceb3
    @ceveryonesboutique123ceb3 7 месяцев назад +1

    Baie dankie, ek het uitstekende inligting gekry !

  • @vickunst1503
    @vickunst1503 7 месяцев назад +2

    REMEMBER THE CAPE SEA ROUTE !!

  • @copleysutton9863
    @copleysutton9863 7 месяцев назад +2

    Hmm I remember Clive Derby Lewis suggesting cantons.
    Anyway of course we are all of the same stock guys, wake up!!
    Scots, Germans,Dutch French,in fact all European nations are all of the Lost tribe's of Israel. We gave up our heritage in 1994.

  • @natashatrichardt885
    @natashatrichardt885 7 месяцев назад +2

    Brackenfell

  • @loladuplessis4297
    @loladuplessis4297 6 месяцев назад

    😊😊❤❤

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 7 месяцев назад +3

    Cape Independence Party
    Kaapse Onafhanklikheids Party.

  • @moonloon5859
    @moonloon5859 7 месяцев назад +1

    Hello, what happened to that massive land claim spanning the Capes that was registered in 2014 or thereabouts? Many thanks for a really good explanation.

  • @DirkHermanusSWART-zz7vx
    @DirkHermanusSWART-zz7vx 7 месяцев назад +2

    Add my name as I am in favour of self determination, sesesion for the Cape. Dirk H Swart.

  • @wvdw007
    @wvdw007 7 месяцев назад

    Ek hou duimvas dankie vir julle werk!!

  • @andrebeetge2691
    @andrebeetge2691 7 месяцев назад +1

    Question: So when the Election comes i 3 months. who do we vote for ?

  • @davidpetzer5725
    @davidpetzer5725 6 месяцев назад

    Stem Referendum Party , om te begin !!

    • @UCS_VKS
      @UCS_VKS 5 месяцев назад

      Jy mis die hele punt - selfbeskikking is juis so saamgestel om NIE deur interne partypolitiek maar deur die mense self gedryf te word.

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 7 месяцев назад

    Damme.

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 7 месяцев назад

    Sovereign = own the land.

  • @rosandravanderpoel8151
    @rosandravanderpoel8151 7 месяцев назад +1

    Ek kan nie wag nie

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 7 месяцев назад +1

    Gebruik ook sosiale media soos Facebook.

  • @janbrand3713
    @janbrand3713 7 месяцев назад

    Net dié wat geld het kan KAAP toe trek.Die oplossing is 'n kanon stelsel soos in SWITSERLAND

  • @beverleydasneves7962
    @beverleydasneves7962 7 месяцев назад +3

    Langebaan..

  • @conradkowalik715
    @conradkowalik715 7 месяцев назад

    Hi Shawn, Conrad & Carla - ring any bells for you brother?

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 7 месяцев назад

    Oranje rivier.

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 7 месяцев назад

    ‼️sien Artikel 235 en die VF+.

  • @bernhardeigenhuis3522
    @bernhardeigenhuis3522 7 месяцев назад

    julle praat om die issue. n kanton betaal nie nelasting aan die gemors anc nie.

  • @dawidroos3500
    @dawidroos3500 7 месяцев назад

    So where and how and whom do you put on trail if there is political unwillingness to give momentum to the Constitution right?

  • @christienodendaal3001
    @christienodendaal3001 6 месяцев назад

    Wil Al die baie Xhosa-mense in die Wes-Kaap ook sesseer?

  • @user-dy7dk5lb4p
    @user-dy7dk5lb4p 7 месяцев назад +1

    What of the people that don't have money, unemployed and poor, where will they go. They also want to run away like our forefathers, will there be help for them. I am in Hawaii, but my children are in South Africa and and from my end I try and help them as much as I can.

    • @UCS_VKS
      @UCS_VKS 7 месяцев назад +5

      Because the secession is aimed at obtaining total freedom and care for our Capelander citizens, all efforts that are humanly possible will be made to ensure that our people are protected, sheltered and provided with their basic necessities once we declare independence.

  • @marcrabie7527
    @marcrabie7527 7 месяцев назад

    Wat is die grote van die grondgebied?

  • @fransievorster3301
    @fransievorster3301 7 месяцев назад

    Di ANC sal moet weg vi Crntral maar res klink goed

  • @michaeldewaal6164
    @michaeldewaal6164 7 месяцев назад

    Is daar forms wat mense moet invul. Stuur dit aan asb.

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 7 месяцев назад

    Section 235? Meaning...

  • @santaspangenberg2908
    @santaspangenberg2908 7 месяцев назад +3

    Is die Noordkaap hierby ingesluit

    • @richern2717
      @richern2717 7 месяцев назад +1

      Op die kaart kan jy die areas sien. Kalahari en Karoo ook daar.

  • @boermedia
    @boermedia  7 месяцев назад

    Van waar kyk jy hierdie episode?

    • @nedor64
      @nedor64 7 месяцев назад +1

      Pretoria-Oos.

    • @KobusOlivier
      @KobusOlivier 7 месяцев назад

      Pietersburg

    • @robertstoltz6717
      @robertstoltz6717 7 месяцев назад

      Pretoria ver-oos

    • @hendrikvanniekerk7549
      @hendrikvanniekerk7549 7 месяцев назад

      Luister van Kleinfontein, selfstandige selfbeheer gemeenskap met eie dienste. Veilig en ongelooflik lekker om tussen eie mense te woon. Woon al 15 jaar hier.

    • @hendrikvanniekerk7549
      @hendrikvanniekerk7549 7 месяцев назад

      Ons ervaar selfbeskikking elke dag!

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 7 месяцев назад

    Cape Advocacy Group

  • @petwoodriffe7967
    @petwoodriffe7967 6 месяцев назад

    Wie is die Freedom Front??????? Is dit n nude Party?

  • @martindabritz8203
    @martindabritz8203 7 месяцев назад

    stem asb asb Capexit

    • @pieteradebeer7602
      @pieteradebeer7602 7 месяцев назад

      CapeXit is ongelukkig verkleef aan interne partypolitiek. Om intern nog vir jare met die regering te onderhandel is nie deel van die VKS se plan vir selfbeskikking nie. Luister na die video.

  • @user-bb6ck1ns2g
    @user-bb6ck1ns2g 3 месяца назад

    Trek jle alweer....
    Hoe gaan jle die massas mobiliseer
    As ek Kaap toe trek waar werk ek en waar bly ek

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 7 месяцев назад

    Orania is still not a canton.

  • @rudolfhanzen3965
    @rudolfhanzen3965 6 месяцев назад

    Vir 30 jr het almal soustrein gery, waarom nou so skielik van rigting verander. Geld het opgeraak !?

  • @AIRview2
    @AIRview2 7 месяцев назад

    Baie insiggewend. Uiteindelik weet rk nou wat hierdie dokument eintlik beteken!

  • @user-jv6hd6do1f
    @user-jv6hd6do1f 7 месяцев назад +1

    Hoekom nou? Is julle menere nou eers gereed vir dit? Hoe lank kan dit nou vat? Jaar? 2 jaar? 30 jaar?

    • @robertstoltz6717
      @robertstoltz6717 7 месяцев назад +5

      Tyd is nou 😊reg

    • @user-jv6hd6do1f
      @user-jv6hd6do1f 7 месяцев назад +1

      @@robertstoltz6717 Dan is dit n plan wat n mens kan ondersteun. Want tyd is daar nie meer nie.

    • @damianpulsar1991
      @damianpulsar1991 7 месяцев назад

      Kaapse onafhanklikheid was nog altyd daar. Dit het momentum op getel en versterk oor die jare.

    • @user-jv6hd6do1f
      @user-jv6hd6do1f 7 месяцев назад

      @@damianpulsar1991 Dit het nie versterk nie, dit het verswak. Dit is n laaste hoop. Dit het nie momentum opgetel nie dit het afgeneem. Die rede vir my vraag is meeste van ons het nog nie die nodige verstand gehad op daardie ouderdom nie, maar nou dat ons terug kyk is die vraag, die generasie wat met die antwoorde gesit het, het versuim. Nou vra ek maar weer, hoe lank gaan dit vat? Nog 30 jaar, dink net hoeveel momentum gaan daar dan wees.....of nie.

    • @damianpulsar1991
      @damianpulsar1991 7 месяцев назад +1

      @@user-jv6hd6do1f as jy dit gevolg het oor die jare, sal jy sien dat dit het versterk en gegroei. Dit is nie iets wat jy so kan deny nie.

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 7 месяцев назад

    Die n w o ne!

  • @sakkievanzyl2983
    @sakkievanzyl2983 7 месяцев назад

    Gee mekaar kans om te praat

  • @marlenescholtz175
    @marlenescholtz175 7 месяцев назад

    Staan ons vir Capexit?

    • @UCS_VKS
      @UCS_VKS 7 месяцев назад +2

      @marlenescholtz175 Soos per die bespreking: CapeXit werk binne die omgewing van die SA grondwet en moet wetgewing in plek laat kry om onafhanklikheid van die Wes Kaap te kan laat realiseer. Ons werk binne internasionale wetgewing vir die groter Kaapland gebied en dus is die interaksie met die SA regering nie ter sprake nie.

  • @corneswanepoel4890
    @corneswanepoel4890 7 месяцев назад

    Do what you want to do but we will not get involved. Meaning not taking sides.

    • @rrose4841
      @rrose4841 6 месяцев назад

      You might take the cowards route, but your children will stilll benefit in years ahead

  • @joebasson733
    @joebasson733 7 месяцев назад +1

    Waar op aarde gaan die infrastrukture vandaan kom beguiling en wat word van jou bestaande eiendom en sal daar genoeg plek wees vir almal boerdery ens.Wie gaan werk verskaf.

    • @janniemeyer9951
      @janniemeyer9951 7 месяцев назад +8

      Die Kaap betaal baie belasting oor aan die sentrale regering. Meer as genoeg vir infrastruktuur. Grond. Baie baie 1000e Hektaar onbenut. Ek het lank voor Kaap inafhanklikheid op die horison was huiswerk gedoen. Die idee is uitvoerbaar.

    • @tinusfourie
      @tinusfourie 7 месяцев назад

      Ek het die voorgestelde volkstaat vd vf bestudeer.meer as 75 present vd gebied het geen water nie.die wat nie gaan vrek vd honger nie sal vrek vd Dors.kies n gebied wat prakties moontlik ekonomies kan werk.

    • @Chris-wz4zr
      @Chris-wz4zr 3 месяца назад

      Ons praat nou nie van 'n Volkstaat nie, ons praat van die United Cape States.

  • @markkaalvoet
    @markkaalvoet 7 месяцев назад

    N oorlede friend het altyd gese, die taal van die Antichris, good evening gents.

    • @guillaumejordaan5368
      @guillaumejordaan5368 7 месяцев назад +1

      Verstaan nie wat jy probeer sê Mark

    • @markkaalvoet
      @markkaalvoet 7 месяцев назад

      @@guillaumejordaan5368 dis n grappie

    • @roeteroestof3896
      @roeteroestof3896 7 месяцев назад

      Goeie begrip het halwe woord nodig 👁👂👃gebruik maar al die sintuie en GOD bly in BEHEER. Amen

  • @markkaalvoet
    @markkaalvoet 7 месяцев назад

    Do you think secession will beat Anarchy.

  • @shaunnathan5684
    @shaunnathan5684 7 месяцев назад +3

    Moorreesberg

  • @shaunnathan5684
    @shaunnathan5684 7 месяцев назад +4

    Asb moenie jaag kaap toe nie die VOL BORDJIE is op lol

    • @rrose4841
      @rrose4841 6 месяцев назад

      Check the map. Its not just WCape