PRAATING S02 EP01 - HUNTER KENNEDY
HTML-код
- Опубликовано: 5 фев 2025
- Ons SKOP Seisoen 2 van PRAATING af met 'n ysterbees-geesperd van 'n mens! Hy is dalk die ou met die diepste stem in Belville en een van die warmste penne in die land. Jy ken sy woorde goed en jy mag hom selfs idolise of verpes vir sy idees. Hy is ’n prins en ’n vyhand van die taal Afrikaans. Hy is heel kalm dink ek. Hy het eenkeer vele jare gelede saam my Oppikoppi toe gery en vier keer die woord penetrasie in die kar gebruik, op die tyd het ek dit nogal vreemd gevind, maar nou dink ek dis ’n vibe, en hy is ’n vibe. Die eerste en enigste Hunter Kennedy.
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/3AnDubo
To partner with an episode of Praating please visit and contact us at: www.praating.com/
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
GROOTHOND: / peachvanpletzen
NAX: / yo_nax
MEDIA FARM Instagram: / themediafarm
This episode is sponsored by Meister Market, visit www.meistermarket.co.za for all sorts of amazing and legeh dinge to koop in order to give your partytjie a Kraginspuiting!
Besoek this week's sponsor (Meistermarket.co.za) here: bit.ly/3pZzLfK
Boys! Loving it!
Tyd is always looping on this bal sweefing in space
Diep..... kak diep
Groothond you must vra Hunter where he got that befokte baadjie
Wat as dit níé 'n bal is nie en óók nie besig is met sweefing in space nie?
Eyo! Thanks, boys! Was kak lekker 😍
Jy is 'n vibe Eddington!
@@VANPLETZEN What about stigting 'n Eddington's Vibe Lounge & Chill Bar?? Wat dink Kenny daarvan? Ek sal die joints rol.
@@VANPLETZEN peach nooi vir middelvinger man
What a way to kick off Praating S2!!!!!!!!!!!!
The most inspirational Praat-Cast ever to exist in our whole bestaans 🌎
"Die viewer van die kuns doen ook baie van die werk" 🤯 big facts! Love die show! Awesome content!
Dudes ek geniet dit so much om hier in die 🇺🇸 te sit en die lekker Praating te hoor. Baie authentic 🫡
Dis 'n lekke ene 🙌🏻😊
Thanks again loved the return of the infamous Groot Hond and Naxie.
Het julle kak baie gemis!! fokken bly julle is terug! en Hunter jys n legend
I survived my seventh diabetic coma just to be able to enjoy these praating episodes! You guys are the best! Thank you Groot Hond and Nax for GREAT content! You both are the funniest thing that ever happened to society!🎉 I hope more and more people in the near future get to appreciate “praating”.
Ryke rise and val
Beskawing is a herfsblaar
Praating is die wind
Season two is a kakgroot geskenk to the wereld. A thank-you haiku is the minste I can do to repay the kindness. Baie legeh to see the fire rising! Keep it fresher as 'n mondspoel. Namaste.
Ek Love die show so bly dis terug!!! Fire show met the man the Legend Hunter 🙌 thanks vir al die great musiek!!! Sien uit na die volgende episodes
I remember in the quiz you oaks gave us, you asked what would be a befokte beginning for season 2 of praating. I answered Hunter and we got this! Its good to hoor kak groot feite again.
Nog die beste een ooit! Het dit so geniet, sóveel talent in een kamer. 🙌🏼
Ouens I'm so bly you terug💪💪🙏🙏😄😄🇿🇦🇿🇦
Stunning
What a surprising and awesome interview... Hunter is an absolute legend...
Legeh. Very legeh.
Thank you for the legheness. We need meer of this
Awesome!! ❤
So profound! Love it julle! Dankie!
Miss you guys so much! Thinking back of our Argentinian trip and the mal chaos we endured🤣🤣🤣🤣
This podcast took me terug to lots of ou memories. Keep it coming!
Een van die bestes nog! Keep on keeping on Groothond🤘
"Ekt nog nooit draadgetrek en gehuil nie" FOKKEN DOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOD
Hierdie was brilliant! Lekker chats.. ek love hoe julle heeltyd sit en giggel, veral Hunter. ek het ook lekker gelag so ja, shot legends! Liefde uit Vietnam.
Befokde jacket! 🤘
Brilliant episode! Very entertaining!
Crank it till you crymax! Lekker gelag vir die episode.
Nou moet ek inhaal op die episodes!! Binge kyking praating. Good to have you back!
I love kyking die show!
2 - 21 was, en sal altyd, een van die beste shows wees wat ek al ooit beleef het.
So bly julle praat weer! 🎉 Ook goed om te weet ek is nie die enigste een wat op daai dag in 2021 gehuil het nie. ❤ Praat voort. Praat al die angstigheid dood.
That was not a legeh day. Glad we are praating about it, en even more bly that you are steeds luistering :)
Fok, julle is mooi magic!
Entertaining as always
CY Bellville represent!🔥
praating keeps my wereld legeh!
Love die vibes in die episode. Lekker om jou te check, Hunter...
Great episode dudes, julle expand die Afrikaans community se consciousness met elke mengel wat julle draai en elke zaab wat julle swaai!🤘
haha. Dit was nou lekker vir my, 2~21 was n goeie tyd, daardie lyrics was mal. Was n eer om n Klein bydrae te kon lewer. Siek
Beste intro wat ek al ooit gesien het!
Hitting the "Big Facts" Mengelse Legends....
Briljant, so bly julle is terug. Wat n awesome interview, Kennedy is ‘n amazing dude!
Julle het maar ge poer-poer met die episode! Maar dankie Fok julle is terug :-D !!
Beste 👌🏼
Goud!
20:00 se quote. Flippen hel ❤️❤️
I only discovered this kak lekker show now, smoking a poes groot joint with a KWV5 jaar oud. Ek voel tuis.
I was wagging for a longerige tyd vir dis kontent. #plattelanddonkie
Ek love julle!
Fokkit dit was amazing! 🔥🔥🔥
Ek wil jou P soos 'n masker dra 🤣🤣🤣🤣
Platteland Donke merch!
Keep it up my boytjies 🔥
Tyd to unleash the leggehness!
Praating verdien more seisoene than Groot Bang Teorie!!!
This episode was the best yet!! Great job Groot Hond!! Jy word amper soos die South African Joe Rogan eh! I loved the Naxxi dinking parts, it was great! Get more fucking vocal with legalizing weed and shrooms and keep giving the government shit.
🔥🔥🔥
Beauty! 💯🤙
Yhooo
Dit is TOEKOMS!!! Don't dink aan the verlede!! P@#$ goed ouens
Zaberstokkie …. Kak excited
Best lyrics are from Safe As Houses - Our thoughts remain impotent
Our pillows stay fertile.
Sorry if that was a co-lab.
Jirre! The bar is now kak hoog. How does one praat na this?
Sou n paar lyric breakdowns gelove het, maar great episode!
Next LEVEL praating ouens. Kak lekka
Love Naxy se shower thoughts inset.
Can't wait 😎🍑
Ek kyk nou die premier, kak kwaai XD
Ek het letterlik saam hunter wow gesê😂😂
Inspiring kak via Groothond, hou so aan
Gonna be Praating.
Ek het nog nie n zol gesmoke nie,maar ek catch die vipe,en that is befok!
At 50:20 die Kak Ou Versekering Maatskappy 😂😂😂
Praating is the grootest dinking sessie! Ek wil Praating luister tot my gedaagtes op raak
FKN Praating S2!
Nuwe genaration agv van Fokkofpolisiekar. Dankie
I want this intro lied as a solo song on loop.
Oooooooooh die legehness is net te veel!
@@RoelfvanderMerwe my favourite part is the "were gonna be praating" with the groot bass pomping in the agtergrond.
Tjirder its like I'm kyking Clash of the Titans but in Afrikaans
“Jissie meisie jy maak my crazy” was ‘n lyric van Vegas as ek reg onthou.. Nie Sarel Fourie nie.
🔥🇿🇦
Wanne kom Angie oppie stoel?
Waar kan ek die movie kry? Ek wil ook n poes soos n masker dra
Maak n BIG Fax Mike compilation pls oom Peach
Lekka boet!!!!!!!!!!!!!!!!
BRUHHHHHHHHH 😍😍😍😍😍😍
Eyyyy THANKS HOMIE!!!!!
Die ceramic hondjies is net daar asof dit normal is .
As someone who works at Old Mutual I feel personally attacked.
haha geen haat tot old mutual, I was just trying to be snaaks, I actually have an old mutual polis x x I waardeer you!
We can't wag... Been a long tyd!!!
Te f*kken lankl!
Met daai bass drum cover voel ek of ek ook saam PRAAT. Hierdie nuwe seisoen drup.
Klink soos die ou Omies by die kerk, se die een “Die Polisie” dan beaam all die ander “Ja, die Polisie”. Dan se ‘n ander een “Die Taxies”, en beaam almal, “Ja die Taxie’s”. En hulle se dit alles sonder enige vorm van dinking…
Kan ons Disney wees en dit 'n remake gee?
Met 'dit' bedoel ek die chaotic play.
Almost tyd
Kak groot facts
Ek is kakwys. Thanks Hunter
Some diep denke here
Wanneer kry groothond n kleinhond
Daar staan drie reg langs hom, 'n hele klein familie
Kak groot!
Penetratie Vibe, verbally masturbate ek leer met every show new dinge. Dit is educational fokken valuable.