PRAATING S02 EP02 - ARNOLD VOSLOO
HTML-код
- Опубликовано: 5 фев 2025
- Vandag se gas is 'n legend, locally en internationaal. Hy was al in 'n paar blockbuster movies, maar hy was ook in Red Shoe Diaries, which if you are the correct ouderdom you will know EXACTLY what that is! Hy is tans die hoofrol in ’n nuwe reeks op Netflix.
Sy pa het ’n Drive-in theater gerun in Alberton. Van Alberton tot Hollywood (that is not a maklike pad). This Steezeking is both a Mummy and a Daddy. Sit asb jul hande by mekaar, en klap sommer vir Arnold Vosloo.
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/3APpdoi
To partner with an episode of Praating please visit and contact us at: www.praating.com/
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
GROOTHOND: / peachvanpletzen
NAX: / yo_nax
MEDIA FARM Instagram: / themediafarm
This episode is of Praating is sponsored by Zaberfluten. When you weet you weet.
Dankie Arnold Vosloo for allowing me to call you The Mummy for a full hour and 7 minutes.
It got real in that kamer whilst you were doing it Groothond. We had to dab pearls of sweet off our voorkoppe multiple times during that 67 minutes...
Die Afrikaans vir "residual" is "restant". Moenie van my tantieme vergeet elke keer wanneer jy die woord gebruik nie.
And 46 seconds. Had too edit my post. This has got too be one of the best videos I have watched in a very long time. Such mad wisdom dropped and such good lags. Thank you guys.
Eskom right now ready to sacrifice the South African economy and the ANC government to it's own ideology: ruclips.net/video/ersxqFwDkWA/видео.html
Ek sal van n onderhoud met jou pa wil sien. Moet net ni vir hom n zol gee nie😂😂
I spent the whole time smiling for the past hour watching and listening to this. I mean like - really SMILING. First time watching Praating. Loved it
My absolute gunsteling episode, so far. So much lagging, so much dinking, so much straling uit of liefde. Die wêreld klap definitief v julle hande met die een.
Jissie, Praating is the highlight of my week. Dankie for maaking my bifday even legherer. Arnold Vosloo is an absolute gem, kakgroot episode - dankje wel Groothond!
Amazing. Arnold jys n yster.....soos van jare terug terug al.
Dalk onthou jy die dae wat ons as laaities by Alberton swembad kak aangejaag het en bo by die changerooms op dai lyklip blad gelê het en allerhande kak ingekrap het wat ten 2 one nogsteeds vandag daar vasgelê is.
Wow.......so trots om n ou 1e Laan Albertonner te wees.
Julle was net 3 strate af in 4e gewees.
Thx vir awsome mense mens wat jy is en inspirasie.
Ons bid vir jou moeder se welstand🙏
Groothond. Love you jou mal bliksem😘
Groete vir sproete😁
Pieter Thomas
I think it's lekker that I can enjoy this episode considering how much English is used // Love from a random Swede
"Tingling in die ballas" As soon as I heard that I knew we were in for a treat 🤣. Vosloo is an Icon and is fokn amazing!!
Well Now, at the age of 60 I have become a Vosloo Fan !! Arnold you are a lekker human being !! Groot Hond dit was nou 'n Nice interview. Ek is Mengels and proud of it !!
Arnold het so goeie kombinasie van honesty, saggeaardheid en ook dat hy weet wie hy is en dat hy belangrik is.
Ludik is one of the best SA productions I've seen in a while!
If you don't experience suffering, you can't waardeer the lekkerness to its vollest.
"Somtyds the lewe will klap you, but somtyds the lewe will klap hande for you!" -Groothond
What a lovely onderhoud! Thank you Peach. Arnold, HALLOOOOO! Alma Mater, love you steeds na 40 jr, en ek love jou energy. Mwha!
"ja you must show ... jy moet gooi...moenie rond tos nie " LEGEND.. Groothond looks like he is leering from The Voss 🙂
Arnold is a true Afrikaner! Gee vir dai man n biiiig Zaaab!
Okay done!
Arnold, welkom tuis! Ludick was Ongelooflik! Baie Dankie; ons Love you Boet👍🥂❤
Ludik was Befok. Die musiek was Befok. Thanks Manne.
A big greeting for Mr. Arnold Vosloo from Serbia, from me!
Die podcast is die beste , sitting a glimlag op my gesig altyd . Maakings me trots to be n Suid Afrikaner. Two légendes
Fok maar die show is lewe !!! Reg vir Episode 3 !!
Yes Arnold. Enrico hier vannie Kaap.... Jy is een van my Heros broer...
Thanks Groothond... Great job
En Arnie..... ""LUDIK" WAS EPIC
BEST SHOW EVER!
Firstly... Congrats to both of you guys! Ludik is an AWESOME show and I loved ever second!
Secondly, I can't believe how chilled Arnold is! Such an awesome dude!
Lekker to see you guys so laid back and a casual chat like this. All that's missing is the braai and some beers...
Kan eerlikwaar nie genoeg kry van die nie😂
So tjillas, snaaks, thought provoking en net lekker.
Baie dankie vir die gift Van Pletzen❤️
This interview made my year, much RESPECT for both u gents "Groot Honde" I also named my groot hond "Naxie"😀
Kyking this from Atlanta and ek like dit groot. Arnold Vosloo is n legend. Well done groot muis hond.
Well done julle 🙌🏻😊
Absolutely EPIC!! Favourite episode so far! And they’ve all been amazing!
Groothond het sopas die Daddyhond ontmoet, die man met die langsak in entertainment👌🏻
one of your best interviews ever boet
I totally agree
Yster! Baie goeie onderhoud! Wat n great ou!
As a english speaker I find no better way to learn afrikaans by listening to this podcast...my afrikaans is much better now days. This is perfect afrikaans,,mixed every now and then with a lil English ✌️best way to learn..I think this is the best way to speak afrikaans, so south african I fucking love it
Wag julle was in Pretoria Noord? Oh my goodness ek bly daar! Wheew! So awesome dat Arnold Vosloo hier was
Leghe om die interaksie tussen twee skerp en intelligente minds te sien met n goeie dosis kreatiwiteit en humor. Love Arnold se cool en kalmte. Hy is uitstekend in Ludik. Seker dis van sy beste werk ooit? Ludik is n goeie ekwivalent van Ray Donovan. Dieselfde vibe. Só seker meer seisoene kom! En Groot-hond Peachy jou musiek op Ludik is vooruitstrewend. Respek vir albei van julle Ballers!!
Voel trots dat iemand met proper cred soos Me Maarschalk dieselfde Ray Donovan vibe opgtel het as ek. Dit nogal so aan my kinders vertel toe ek hulle grootoog die volgnde oggend van Ludik vertel.
Randal Randal Randal - !!
WOW!!! What a legend!
Wat 'n vibe met Arnold Vosloo 👌🏼✨
New subscriber first time watching it loving the show
Dis was nou lekker!!! My dag was kak maar die ep het hom verbeter.
Ek sal gelike het as die groot hond Arnold gevra het oor die illumenati en run hulle hollywood.
Love Arnold. Wow he is great!
Dankie Arnold, jy is 'n awesome ou. Jou Netflix reeks was puik, beste Afrikaanse reeks ooit! PS. Groothond die musiek was great. Nog 'n seisoen pls.
Amazing onderhoud!! Ken Alberton baie goed. Lekkerste road house was Cashbah. Op plaas agter Leondale gebly. VLAKPLAATS.... Daarvandaan Kaap toe. Doen Jou Ding Mater.
Best episode yet !! 😂💚what a legend
Die was die beste fokken episode!!! Lovit from Canada!!
Awesome show:)
What an interesting man and the guest was good too
Ludik is an Amazing series... Valiant Swart sal n befokte Villain in die series wat volg ook wees.
What an awesome mens!!
My gunsteling Arnold Vosloo oomblik: In Hard Target saam Jean Claude van Damme waar hy sê : "Randal, Randal, Randal, were you gonna leave without saying goodbye?" Classic!
Hy is nou a nice down to earth ou! Proud of him!
Kudos vir Arnold se humbleness! Awesome interview!
Great watching guys . Even from Australia and being from Alberton .
Fok this was nou leke. Most defnitief my gunsteling episode. Kak many insparasie. I sometimes vergeet wat n poes cul movie The mummy was. Look i altyd like die groot hond , sy music ,sy praating en altyd inspirational. But na die like ek vir arnold. Wat n nice bra. Keep up the good werk Groot hond
Loved this episode
Best episode yet👏 befok.
The mummy is a yster
Love this lekkenes
Hierdie was 'n great episode.. Wow
Jis Arnold is cooler as wat ek kon dink. Cucumber vibe.
Amazing episode met een van my kinder helde💪🏻
Even me!!!
En Arnold Vosloo is ook daar!!!😁
@@jasonvandermerwe2859 😂
Die is op ander lvl next lvl
MR Vosloo is SUCH a legend .
This is so, SO, damn , goed!
Julle 2 manne is original. Weldone Gents.
Inspirational 🤑
Wow, maaking geskiedenis. Praating gaan onthou word. Ek verstaan. Hier kom die volmaan. Lekker.
Lord Imhotep 😮😮 my priest
Fokkit, Arnold se Mengels is goed !!
I was amazingly verbaas by his kragtige Mengels
You are my inspiration ❤️
Dis vol maan, lekker 💲
You paid close attention!
Ek love how eerlik hy was oor geld etc. Dis awesome
yes , all in for season 2 and 3
Never watched this show but I am enjoying it. It's giving me Theo Von vibes.
Lekker man, rond tos, een of ander bliksem...hys nog lekka boertjie
Nooit besef hoe pragtige mens Vosloo is nie...dankie.
Love Arnold, man se rol in Bones het my moerse impress !
First time watching this channel.Enjoyed it so much and couldn't stop laughing.👍👌
Ludik was vir my een van jou beste rolle. Sien uit na 2 en 3! Lekker boetie lekker heehee 😅
Arnold is n legend.❤
Não consegui odiar essa múmia, tão perfect
Dis brilliant😂
legend!
From LA to LA...
(Lower Alberton to Los Angeles)
1:00:28 Mooi onderhoud. Dankie julle. Dis oraait om oor ernstige dinge te praat.
Be happy!😊❤
Praating is powerful
What a lekker episode! Ek wens Arnold kan die comment lees - Meneer, Respek! Dankie vir jou!
Leghe as always so bly julle is terug! 🤘
WONTASTIES!!!
love die epiesode, dink julle kry nie genoeg views nie. Sal beslus share
Ek love die bra. Arnold vosloo is n befokte mens. what a guy
Boetie gaan border toe en boetie op maneuvers was my gunsteling omdraai video kaset! 🤣🤘
What a smart ou!
Sick 😂🤘
Love the fact that A did not put on a fake American accent
Laat tottie party, maar fokkit dit was 'n legggehhh ene
Jis julle kan lekker baie kak praat, maar ek love it!!
I think if I meet Arnold Vosloo some day I will say imhoooteeep, imhoooteeep😵💫like the corwd....🤭🤭
You got your wolke you got your water and then you got your boot…and thats all you need to go Ghroot!
TLDW.... Arnold like sy geldjies kwaai en lekka for him dankie
Vok my! Julle was so cool!
Al rede hoekom ek Ludik begin kyk het was weens die show.
Lekker japies. Gaaf soos altyd.