Wow, ek dink nou anders oor Kurt - hy's 'n lekker ou. Sou nooit voorheen 'n interview met hom gekyk het nie. Natuurlik is dit ook te danke aan goeie interview skills. 👌
I love Peach's ability to have a solid interview with all different kinds of people, with different views and personalities and have a great time. First one of the season was Hunter who has a similar view and personality as Peach, but this one with Kurt is a totally different personality and it's still a great interview on it's own way. Great Peacheyyyy!
Duuude - dit was weereens gwoot. This series is seriously massief, this interview was amazing. I now like Kurt Darren, you would never hear me say that, maar na die onderhoud, laaik ek hom baie, what a cool dude! Thanks for a great praating met Kurt, cant wait for the next one!
"You want to voer the siel, you want to sit with the Big 5 around you, eating 'n lekker blou kaasie, n lekker glasie wyn, some geluidjies in the bome, mhhhhmmm hashtag making memories."
Ek het groot respek vir jou vandag gekry Kurt! Ek luister al jare lank na jou musiek en ek het jou al 'n paar keer regstreeks gaan kyk. Vandag voel dit vir my asof ek jou ken, jy is 'n wonderlike mens met 'n baie goeie persoonlikheid. Jy het 'n suksesvolle besigheid gebou en ek sien uit om nog baie van jou te sien!
Lekker gees! Paar main manne die season. Going to be kak gevaarlik to beat this. Legit vraag, as jy met enige persoon kon Praating, local en global, who shall'it wees? (Dead or nog lewendig)
Damn Peach and Nax you okes really playing chess met different generasies and making woes content. Love dit. But in all honesty maak die tune met Kurt. Jokes aside... do it. Plz?
Die feit is dat Groothond sit hier met n icon kunstenaar en hy is net wie hy is 🤣. Kurt het ook sy lagwekkende ooblikke gehad maar toe Groothond se '' kaptein is hier, span die f*kken seile'' het ek sommer net dit oor en oor gekyk sonder om n oomblik op te hou lag. Verbeel jouself, die icon wat uit loop op n verhoog en sy show so begin 😂. Thanks vir die lag Peach. Big Love.
n Colab sal firetrucking legend wees! Also! Jy kan amper n drinking game speel op hierdie episode, elke keer as die Kaptein en Groothond fistbump, of "boom" sê, moet jy drink..
Kaptein + Groothond is definitief 'n colab wat moet gebeur!!!
Sekondeer!
Doen dit!
Lekker Legends!
Kaptein snuif die lyne! - life moment!
Dit was nou prima-oes groot!
Wow, ek dink nou anders oor Kurt - hy's 'n lekker ou. Sou nooit voorheen 'n interview met hom gekyk het nie. Natuurlik is dit ook te danke aan goeie interview skills. 👌
Selfde. Boem!
Selfs
I love Peach's ability to have a solid interview with all different kinds of people, with different views and personalities and have a great time. First one of the season was Hunter who has a similar view and personality as Peach, but this one with Kurt is a totally different personality and it's still a great interview on it's own way.
Great Peacheyyyy!
Thank Dean! Waardeer these kind woorde :) At the end of it all we are all just mense and in that sense we are all dieselfde
Great kak groot show, en Nax se Dinking is Push snaak!!!!
Alf!!!!! Bra! Dit was my ultimate op 'n Dinsdag
Reg vir die collabo
Peach, dit was lekker. Maybe you can get the original Swart Kat (Borrie Veldt = Christo Niehaus) op die show, dit saal mad wees.
Yes Kaptein en groothond asook valiant Swart sal great wees op n treffer.
Kaptein is lekker opreg. My jonger self het nie besef real wees is cooler as cool wees nie. Ek haal my hoed vir julle ysters af ❤💪
What a big fact quote meneer Beyers! We must praat
Kry asb vir Boek Rock! Op jou show
Kakgroot! Groothond sal die ding legeh maak op 'n colab. Soos gewoonlik was die show fekking awesome! Groothond the legehende!
I would stel belang in luistering the Kurt Van Pletzen mixed tape
Legend, Kurt jy is 'n lekker bra
Duuude - dit was weereens gwoot. This series is seriously massief, this interview was amazing. I now like Kurt Darren, you would never hear me say that, maar na die onderhoud, laaik ek hom baie, what a cool dude! Thanks for a great praating met Kurt, cant wait for the next one!
Groothond en Kurt Johann vir ‘n blaf sessie klink goed
Asseblief, release a clip of Kurt singing "Jy is a legend." I need to begin my dae with that leggehness op my oggend alarm.
Kaptein and Peach sal ‘n goeie combo wees 👌🏻
Kak Groot. Prima OES groot Colab
Great episode Peach,, soos altyd!
Nou weet ek darm ek wil nie vir Kurt Darren ontmoet nie… Netnou forseer hy my om sy lyne te snuif😰
Kurt Darren en Peach van Pletzen, 2 van my mees fave peeps
COLAB VAN DIE JAAR! Sit vir Johann in die boks en record die hits! The airwaves are not gereed!
Amazing, amazing episode. Kurt for sure is the Earth King, what n rustige ou! Nice one Groothond 🫶🏽
Kurt Darren is die Riaan Cruywagen van musiek
My graad 8 groeintjie konsert was ook Kurt Darren se musiek gewees 🫣🫣
soooo happy het nou eers hiervan uitgevind - Love dit
Hierdie episode was Fokken amazing. Ekt nie dit verwag nie die GROOT hond en Kurt what a episode damnn 🤯
In trane from the blydskap😭
"You want to voer the siel, you want to sit with the Big 5 around you, eating 'n lekker blou kaasie, n lekker glasie wyn, some geluidjies in the bome, mhhhhmmm hashtag making memories."
Korporaal! Salut
Go groot or go dood... gaan in the studio with this old geezer and maak a treffer !
Dit is prima oes lekker!
Yess Kaptein en Groothond colab💪🏼💪🏼
Been waging for this, fok ja
Gryp die lewe om die nek, wees gek lagbek. Nice Kurt
Voëlhoking great show
Ek het 15 van sy (meer as 20 cd's)/albums ✌️🕺🎶🔊 KURT!
Thanks Groot Hond, Kaptein en Kopperaal vir n prima oes lekker legend interview session. Was lagwekkend!
Ek wants to sien n collaboration between Kaptein and Groothond. Ja yes asseblief please!
Ham Sarris vs Kurt Darren, en Groothond in die middel. Big facts.
Ek het met 'n boot by my troue aangekom terwyl Kaptein gespeel het, dit was epic!
This is mos now KRAG!!!!!
Katpein en Groot hond - very giftig!
Kurt and the Groothond in studio🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻
Sal poes giftig wees ❤️🔥
'n Peach Darren tune sal LOOOOOOOP
Peach, ek sal vir julle bass klap
Jis, hierdie was nou 'n lekker Praating 😊
baie goeie interview, jou yster!
Moot mot
Co lab definitely 👍🏻 kan werk
Asb maak n CD, dit gaan kak mal wees!!!!!
legheee Kurt! greetings to van Pletz van straathond
Yes lets hear it!! A collab will be fantastic.
Mekaar besig gehou, hahaha. Electric fence, hahaha. Ek droom ook movies.
Yo wie kon thought, Kurtness is eintlik power.
37:27 "jy skryf hits in jou slaap 🤣" van pletzen!! Jys amazing bra!!
wat van julle praat bietjie met van Coke?
Season 1
#Legend .... lekker baie Groot
Al die ander gaste filosofeer, maar ou Kurt praat net oor homself.
Peach, jy is awesome!!!
Kaptein spanning die seilie! Bokdrolling is lekka!
Ek het groot respek vir jou vandag gekry Kurt! Ek luister al jare lank na jou musiek en ek het jou al 'n paar keer regstreeks gaan kyk. Vandag voel dit vir my asof ek jou ken, jy is 'n wonderlike mens met 'n baie goeie persoonlikheid. Jy het 'n suksesvolle besigheid gebou en ek sien uit om nog baie van jou te sien!
Daai lava lamp is binne sy beste.🤣🤣🤣
What an ending 👏🏼👏🏼
I WOULD SO STEL BELANG in a colab CD
Dit was n prima-oes onderhoud. Die mees real kaktus wat ek onglangs geluister het…
Dis mos nou peak Praating! Hoe de f*k gaan jy ooit iemand grootter as Kurt kry? hahahaha
Lekker gees! Paar main manne die season. Going to be kak gevaarlik to beat this. Legit vraag, as jy met enige persoon kon Praating, local en global, who shall'it wees? (Dead or nog lewendig)
Yho! Groot vraag, I will need to dink about this one for an oomblik...
Terence McKenna né?
POV: While im watching this I hear a Kurt Darren song playing at my neighbors party 😂😂😂
Fok ja ek soek hulle twee op n album 👏
Damn Peach and Nax you okes really playing chess met different generasies and making woes content. Love dit. But in all honesty maak die tune met Kurt. Jokes aside... do it. Plz?
We are so in if the kaptein is in!
PEACH..... nooi my asb op Praating.... Ek wil ook met jou gesels :)
Kaptein en groothond moet gebeur bra
Please maak a collab!!! Asseblief! 🙌🏻
Het julle gemiss by Lentedag gister!
Do the Colab!!!
Spotify daai kaptein en groothond treffers pappie!
Tot die f*kken lava lamp het wakker geword na "jy's 'n legend" - Lhekkeh!!
Leghend
Ons soek, ons soek, ons soek brannawyn! Plus 'n COLAB asseblief!
Ja! Maak 'n tape! :)
Guess I’ll have to wag vir the seisoen 8 vrae
Astro's in popcorn is Legend!
See I knew it!!!
Die feit is dat Groothond sit hier met n icon kunstenaar en hy is net wie hy is 🤣. Kurt het ook sy lagwekkende ooblikke gehad maar toe Groothond se '' kaptein is hier, span die f*kken seile'' het ek sommer net dit oor en oor gekyk sonder om n oomblik op te hou lag. Verbeel jouself, die icon wat uit loop op n verhoog en sy show so begin 😂. Thanks vir die lag Peach. Big Love.
Maak n tape man!!
37:12- In the wyse woorde of Peach: “follow jou drome”
Fokjaa!!
Ek wag vir daai colab!!
n Colab sal firetrucking legend wees!
Also! Jy kan amper n drinking game speel op hierdie episode, elke keer as die Kaptein en Groothond fistbump, of "boom" sê, moet jy drink..
Toe ek die thumbnail gesien het, kon ek nie my eyes believe nie
Ek wou juis vra of jul green screen en of jul tussen episodes die mure verf. 😂#mediafarm
Ons verf dit😂
Soooooo wat is die wagwoord?
dit sal something befok wees
Wors neus, damn dit was funny.
Vir iemand wat nie zaab nie ken jy darem baie lingo my vriend 🙂
Peach: "Hou jy van geld?"
Kurt: "Ek hou van sekuriteit.."
Peach: "electric fencing..."
☠☠☠🤣🤣🤣
Wie is Kurt Darren?
Wag, was Kurt al in Nederland?
Co-lab Yes
I only watch this to see Naxi Dinking haha
spoeg’n bok drol there boetie 😂