PRAATING S3 EP 14 - PIERRE VAN PLETZEN

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 ноя 2024
  • Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede.
    Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys.
    Some of you might know him as Spike, en ander as Septimus of Oubaas, but he is also soveel meer as net die karakters wie hy al in die lewe geroep het. Dit is ‘n sterk roep because I, myself, answered that roep. He is also a man of gróót karakter.
    Persoonlik I don't see him as any of those karakters. Ek sien hom as die man wat al pakslae, insig, wysheid en baie liefde gegee het.
    Sit julle hande bymekaar vir die KAKGROOTHOND! Die Prins van Stilfontein. Die OG, die Big dog... Pierre van Pletzen - my pa.
    Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/prs3_pvp
    As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING S.3 Episode, Praat with us:
    www.praating.com/
    VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
    GROOTHOND: / peachvanpletzen
    NAX: / yo_nax
    MEDIA FARM Instagram: / themediafarm
    VAN PLETZEN Merch & Shows: vanpletzen.co.za/
    Dankie aan Lift Airline for vliegieng our gaste to come and Praat and also for being so Legeh!
    Dankie aan almal for kyking, luistering and deeling PRAATING. Seisoen 3 is nou verby en ons is dankbaar vir jul ondersteuning. Tot volgende keer. Liefde x
    Groothond

Комментарии • 205

  • @eBAM92
    @eBAM92 8 месяцев назад +60

    Die Peach val nie ver van die Pierre af nie 😆 Legeh episode!

  • @naranjo-media
    @naranjo-media 8 месяцев назад +44

    Massive that you can interview your father. Loved this episode

  • @WorsieMusiek
    @WorsieMusiek 8 месяцев назад +20

    Moerse heilsaam. Dis die gemaklikste wat jy al ooit gelyk, asof jy weet jy is veilig saam jou Pa. Baie mooi een die.

  • @chelseajacques_
    @chelseajacques_ 8 месяцев назад +12

    "Totterman" is sekerlik die mees underrated Afrikaanse woord

  • @alexparker4519
    @alexparker4519 8 месяцев назад +17

    Lovely, groothond! You have inherited your father's great gift for storytelling! Dankie virrie lekker ene.

  • @mornenel4362
    @mornenel4362 8 месяцев назад +33

    " wou jy nog altyd hê jou totterman moet n verpleegster word" dit is seker my favourite line van die hele jaar😂😂😂

  • @RikiLouw69
    @RikiLouw69 8 месяцев назад +4

    Colour me stupid. As a person who loved Orkney Snork Nie when I was a little boy, I watched 7de Laan when I was still in school, and I love to listen to Van Pletzen's music. I never knew.🤣🤣

  • @freespirit5719
    @freespirit5719 5 месяцев назад

    I cannot even glo that I was not bewus of this fenominiele talent until yesterday. 🤦🏼‍♀️ Dankie 👌🏼

  • @madeleineengelbrecht5569
    @madeleineengelbrecht5569 8 месяцев назад +10

    Beautiful verhouding ts. Pa en seun.
    Love dit!

  • @AbutiMonander
    @AbutiMonander 8 месяцев назад +28

    Baie lank gewag vir die dag, die stars het align !!!!

  • @mickiventer855
    @mickiventer855 8 месяцев назад +13

    Peach jy het n buddy van my raak gekuier iewers in fok knows where mar hy vouch jys n yster and live up to the title of Groot Hond! Thanks for keeping the taal alive.

  • @betsieblack
    @betsieblack 8 месяцев назад +8

    Hierdie was ‘n PRAGTIGE PRAATING. ❤
    “Ek is Akteur Pierre” moet asseblief ‘n t-shirt of iets word.
    Die storie van “Die man met die snor” - ek kan nie! 😊 Talk about dedication to the craft.
    Ek is baie bly dat daar nog ‘n hoofstuk oppad is! I am left, wanting more. Beslis.

  • @tanyamalan6234
    @tanyamalan6234 8 месяцев назад +3

    Dit nou so geniet! Ons eie groot legend hier in Kleinmond! Baie lief vir Pierre en Sandra! ❤
    NB: Ek gaan nooit weer die woord "verpleegster" kan hoor of lees sonder om dié prentjie uit my kop te hou! Hilarious! 🤣🤣🤣

  • @thematulaaklives7
    @thematulaaklives7 8 месяцев назад +2

    Brilliant brilliant interview, had me hooked start to finish

  • @thespunkymunkylad
    @thespunkymunkylad 8 месяцев назад +1

    Bliksem Groothond, elke interview onlangs raak net beter en beter. Tobie. Casper. Wow Maar hierdie een is NEXT LEVEL. Dit vat kwaai courage om só met jou pa te praat. Soos jou pa ‘n vis in water was om ou omies te speel, en totaal daarmee excel het. Netso is jy gebore om te doen wat jy doen. Hou aan preach deur jou interviews en musiek Peach. What a legend!
    Om die essence van menswees en lewensfilosofie uit elkeen te torring met liefde en humor is ‘n moerse skill. Authenticity op so vlak, vir altwee interviewer en interviewee, is raar, uniek en nodig in ons wêreld. Dankie vir die lig wat jy skyn. Mede Moot Hond (Hendrik Verwoerd)

    • @VANPLETZEN
      @VANPLETZEN  8 месяцев назад +1

      Dankie, ek waardeer die comment hond baie!

  • @robertvels680
    @robertvels680 7 месяцев назад

    Jônnawê jou dad is 'n legend!!! Jy kan donners trots wees op jou ou toppie ! Legendariese man!

  • @mikewood9514
    @mikewood9514 8 месяцев назад +2

    Great interview with your really lekker toppie.that pubic hair snor story had me in tears. Lots of love between you two.

  • @DieHuntsmanShow
    @DieHuntsmanShow 8 месяцев назад +15

    Oubaas is n legend!
    Love dit dat hy die Here die eer gee!

  • @missmaar
    @missmaar 8 месяцев назад +2

    Magic! ✨ Van balhare tot God wat ń foto van jou neem. Dankie vir die stories.
    Ek het The Fridge nagklub in Pretoria 1995 se koers rond besoek. Baie mense het swart gedra 👀😂✨❤️‍🔥

  • @jurgenkerschbaumer9146
    @jurgenkerschbaumer9146 8 месяцев назад +4

    'Ons kannie met 'n sagte bal rugby speel nie' .....BIG MIKE MOMENT!

  • @anriflickinger9357
    @anriflickinger9357 8 месяцев назад +1

    Love it! Legeh interviews. Praating help my American husband Afrikaans leer. Keep 'em coming asse-'blaf'!

  • @JacobusVanWyk-g6i
    @JacobusVanWyk-g6i 8 месяцев назад +5

    What an absolute champion! Great episode

  • @MarylouMarais
    @MarylouMarais 8 месяцев назад +1

    You guys make me lag so lekka. Digg your show! You're like a breath of fresh air🤘❤❤❤

  • @wernerduplessis8079
    @wernerduplessis8079 8 месяцев назад +6

    Jou pa (Spyker) is n moerse legende! What a guy! Nog old school en n goeie voorbeeld vir die mense (jonk en oud) om hom! Kan hoor hy is n baie goeie mens en lewe vir die Here 🙌 Wens hulle kan weer n tipe Orkney snork nie maak met hom as die bedonderde oom en sy gesin 😅

  • @TheJannier9
    @TheJannier9 8 месяцев назад +2

    Beste show nog. Great

  • @deanlaubscher6693
    @deanlaubscher6693 8 месяцев назад +1

    My fav episode nog!

  • @MzanziRC
    @MzanziRC 8 месяцев назад +3

    Man alive. Wat 'n episode. Spike en Oubaas sal virewig voort lewe! LEGEND! Kak groothond en groot hond.

  • @frankpandas875
    @frankpandas875 8 месяцев назад +5

    Incredible episode - well done man, super freaking special

  • @HeinStrydomm
    @HeinStrydomm 8 месяцев назад +2

    Goeie memories … Pretoria .. Tukkies..laat 70ties.. Piere in teater stukke gezien..awesome… en my vrou het vir Elzette geken😊😊😊

  • @carienvanas84
    @carienvanas84 8 месяцев назад +1

    Great episode! Was looking forward to this since the beginning of Praating!

  • @hughnorval886
    @hughnorval886 8 месяцев назад +1

    Excellent!!!!

  • @Charlie1to4
    @Charlie1to4 8 месяцев назад +1

    Jis dit lyk amper snaaks om Pierre sonder die snor te sien. Baie nice interview gewees.

  • @kiarawhite3525
    @kiarawhite3525 8 месяцев назад +9

    ...."net n happie" 🤣🍌 This was awesome, dankie julle.

  • @christelletaute3095
    @christelletaute3095 8 месяцев назад +2

    Kakamazing episode! Een van my gunstelinge van Praating.

  • @diedroosffs
    @diedroosffs 8 месяцев назад +3

    Damn that was so awesome wholesome stuff... Heart is sommer warm

  • @robertshemmans8392
    @robertshemmans8392 8 месяцев назад +1

    Jis, dis awesome.
    Jou dad is n legend.

  • @pierrebronkhorst8729
    @pierrebronkhorst8729 8 месяцев назад +6

    Die lekkernis was net te veel. Die fireman en verpleegster sal altyd in my gedagtes wees. 😂😂😂. Very Lekker, thanks Groot Hond

  • @Altusfonz
    @Altusfonz 8 месяцев назад +10

    So Zetske moet nou ook 'n verskyning maak! S3 van Praating is GROOT

  • @karinavisser7708
    @karinavisser7708 8 месяцев назад +2

    The most wholesome interview to date.

  • @R.U.A.N
    @R.U.A.N 8 месяцев назад +4

    Die MAIN GROOTHOND

  • @Etienne_Schreuder
    @Etienne_Schreuder 8 месяцев назад +1

    Familie is so kosbaar, wens so ek het so vader figuur gehad, ongelukkig was myne n groot p@*s gewees. Jy is so gelukkig .

  • @alwynkruger9962
    @alwynkruger9962 8 месяцев назад +5

    O my fok ek het my dood gelag vir “wou jy nog altyd he jou totterman Moet n verpleegster word” dit was epic 😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @nagmerrie4600
    @nagmerrie4600 8 месяцев назад +4

    yaaaaaay , sonder die man , Papa hond, was praating nie in bestaan nie ! Wow , hoe is daai vir dinking. Love julle !

  • @Qminnie1
    @Qminnie1 8 месяцев назад +1

    Lekker GROOTHOND! Sit jy nou vir Stilfontein, Klerksdorp en Orkney op die map. Ek het in Klerksdorp groot geword en het wonderlike memories. Tans in Aussie wereld en geniet jou channel ongelooflik baie. DANKIE DANKIE PLANKIE.

  • @dawiewessels
    @dawiewessels 8 месяцев назад +1

    Beautiful, Ek verlang sommer na my Pa.

  • @danienel5742
    @danienel5742 8 месяцев назад +1

    Wat 'n episode (goeie mengelse word 😊)! So awesome om jou Pa te hoor storie vertel! Neem aan die brandweerman en die verpleegster was 'n trilogy!

  • @michelleleroux6385
    @michelleleroux6385 8 месяцев назад +2

    Amaizeballs!!!!!!!! Beste este saam kuier. Dankie❤❤

  • @CarefulAtheist
    @CarefulAtheist 8 месяцев назад +2

    Lank voor enige van Oom Pierre se rolle in die SA sepies, ens het ek hom destyds as laitie herken as n snaakse akteur wat in baie afrikaanse films was. My pa het ons familie (ek dink laat 80s of vroeg 90s) geneem na die DF Malan teater hier in die kaap om n toeneelstuk te gaan kyk waar tannie Marie Pentz en oom Van Pletzen die enigste rolle vetolk het. Dit was vrek snaaks. Ek het myself klaar gelag vir die gepis in die krismisrose wat die rose blou gemaak het. Dankie oom vir die memories.

  • @vetmanvandernaam
    @vetmanvandernaam 8 месяцев назад +9

    ag jou pa is so fkn sweet. Ek lag ek altyd so lekker vir die voicenotes wat hy vir my vrou stuur as hulle saam werk. What a ledge!

  • @SApcGUY
    @SApcGUY 8 месяцев назад +3

    Die storie wat Chris Chameleon vertel het oor jou pa wat Tool in die kar blast het hom n Legend gemaak in my boek. En +1 dat jy Bill Hicks ken

  • @chamuneduplessis4815
    @chamuneduplessis4815 8 месяцев назад +5

    Shame, peach. Jy kry min spraakbeurt met die ou ballie. Maar hy is so excited om sy stories te vertel. My pa uitgeknip😂. Hierdie was baie sweet!

  • @therealplato4406
    @therealplato4406 8 месяцев назад +3

    Die kakgrootste legend nog. \groot geword met Oubaas. What a fokken honour om die te kyk.

  • @elainegravell4381
    @elainegravell4381 8 месяцев назад +1

    Encore! Legend, one of the best episodes maar ek moet weet waneer laas het hy gehuil?

  • @johankruger7407
    @johankruger7407 8 месяцев назад +1

    Great episode!!

  • @josephvanwyk2088
    @josephvanwyk2088 8 месяцев назад +2

    Ek dink BAIE mans wens hulle het so epic verhouding met hulle pa. En dis so eenvoudig, maar diklwels is die pa's trap in 'n reality wat nie bestaan nie. -- Maar nie te min, hierdie was moer snaaks.

  • @silberstudio
    @silberstudio 8 месяцев назад +5

    We need another one! Hierdie was so goed!

    • @jan-gertnel4556
      @jan-gertnel4556 8 месяцев назад +1

      I concur. Amazing to witness the humanity and the great atmosphere between you and KGH. Must confess that this episode was my favourite. (I grew up without a father and what I got to see in this episode serves as extra motivation to be present for my own family. Present, not Perfect.

  • @aliceyes3055
    @aliceyes3055 8 месяцев назад +2

    Baie dankie!Love die program!

  • @fluppir
    @fluppir 8 месяцев назад +2

    Jy sal moet ekstra episodes doen saam Pa ! Die Ysberg van dié GrootHond is grooooot onder die water wat moet uigehaal word ! Lekke !

  • @moniquegirard2308
    @moniquegirard2308 8 месяцев назад +2

    I've been waiting for this episode since the first teaser...!!!!!!

  • @warrengrant
    @warrengrant 8 месяцев назад +1

    Wonderful ! keep it up.

  • @nolan1907
    @nolan1907 8 месяцев назад +3

    Kry jou ma en suster op die show.

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 8 месяцев назад +5

    Altyd goed om na Pierre te luister.....nooi bietjie jou ma ook

  • @adriaangreybe9329
    @adriaangreybe9329 8 месяцев назад +2

    Broooo finally is die dag hier, most anticipated episode !

  • @imntg6649
    @imntg6649 8 месяцев назад +2

    Hierdie was fantasties !

  • @philipoosthuizen
    @philipoosthuizen 8 месяцев назад +5

    Briljant! Puik! Sy rol in Phil101 was sooo goed.
    Dis awesome om meer van Groot Hond te leer.
    Dankie

  • @gideonburden2141
    @gideonburden2141 8 месяцев назад +2

    Dit was 'n kwaai episode, lekker om Groot hond en Kak Groot Hond saam te sien, wag al heel seisoen.

  • @VyfrandMusic
    @VyfrandMusic 8 месяцев назад +1

    Hierdie is 'n great interview. Julle "dad son" verhouding is awesome.

  • @jaspertheunissen448
    @jaspertheunissen448 8 месяцев назад +2

    BESTE BESTE episode to DATE ! 😁

  • @choco4677
    @choco4677 8 месяцев назад +5

    Yessss Dankie Groot Hond. You did hoor ons comments

  • @duard3731
    @duard3731 8 месяцев назад +3

    kan jul twee asb n sitcom begin, ons sal daai shit binge!!!!

  • @jan-gertnel4556
    @jan-gertnel4556 8 месяцев назад +2

    Peach jy en jou Pa is altwee legends in eie reg

  • @ruvanlubbe2292
    @ruvanlubbe2292 8 месяцев назад +5

    Finally, die episode wat ons almal gesoek het! Nice one.

  • @gertfourie3283
    @gertfourie3283 8 месяцев назад +2

    Lift. thanks for being Legeh

  • @believe7088
    @believe7088 8 месяцев назад +1

    Ek het dit nou kak baie geniet. Dankie julle 2

  • @meyerineventer8965
    @meyerineventer8965 8 месяцев назад +3

    Dit was nou koek cool!!!!

  • @Damien_x27
    @Damien_x27 8 месяцев назад +1

    Waited so long for this!

  • @janinecogle6864
    @janinecogle6864 8 месяцев назад +2

    No Way nie geweet jou Pa is van Stilfontein nie, ek is ook gebore in Klerksdorp Hospitaal!

  • @suanetkaroloes3851
    @suanetkaroloes3851 8 месяцев назад +1

    You never disappoint

  • @elzette
    @elzette 8 месяцев назад +1

    Dankie Peach en Pierre. Ek het my maagspiere seer gelag vir die balhaarsnor storie😂😅😅

  • @matthazey7746
    @matthazey7746 8 месяцев назад +1

    Flippen Awesome Episode! Uncle Pierre se stories is moerse bevange! En kak snaaks! Doen ñ follow-up ASAP!!

  • @matthysdb
    @matthysdb 8 месяцев назад +4

    Dit was die beste Praating episode in meseheugenis!

  • @mrkleinhond
    @mrkleinhond 8 месяцев назад +2

    Jou pa Spike was een van daai goeie dinge van die goeie ou dae en hys nogteeds ‘n blessing vir die land. Sy seun is ookie te kak nie.

  • @Gatherer1971
    @Gatherer1971 8 месяцев назад +2

    Baie lekker gelag dankie 😊

  • @SpiderbabyJB_OG
    @SpiderbabyJB_OG 4 месяца назад

    Ag dit was nou lieflik - wat 'n voorreg om so met jou pa te kan gesels! Rerig oulik!

  • @YaBoiPeter18
    @YaBoiPeter18 8 месяцев назад +1

    Yay ek hom gesmeek om sy pa hier op te kry danki groothond❤🎉

  • @danielgerber9602
    @danielgerber9602 8 месяцев назад +1

    geniet the berge en mastibasie jy verdien dit

  • @jan-gertnel4556
    @jan-gertnel4556 8 месяцев назад +3

    Jou tottie was besonder ambisieus...❤

  • @Ruanex19
    @Ruanex19 8 месяцев назад +1

    Hahaha I loved this episode!

  • @5701nico
    @5701nico 2 месяца назад +1

    Ek het hierdie episode terdeë geniet en my p afgelag 'n paar keer... Ek het my pa vroeg verloor maar hierdie gee my 'n smakie van hoe dit kon wees. Respek ek het jou show vandag ontdek en ek is 'n fan 🤟🏽

  • @coert777
    @coert777 8 месяцев назад +1

    Die was diebeste episode ooit! Gehuil soos ek lag... Well done groothond en kakgroothond!

  • @barry4487
    @barry4487 8 месяцев назад +1

    fokket dit was amazing!!!

  • @debbiesteyn3801
    @debbiesteyn3801 8 месяцев назад +1

    Groot Pappa vibes, beautiful ❤❤❤

  • @Kid_Senekal
    @Kid_Senekal 8 месяцев назад +3

    As die Groot Hond se Vader op stel is. Spike. Die Main Hond.
    Die Held van Hillside. Die Warrior van die Wilde Weste.
    Voorwaar 'n spesiale Praating.

  • @chantellschmahl
    @chantellschmahl 7 месяцев назад

    Hoe mooi is hierdie pa en seun verhouding nie?! Dankie vir 'n lekker Praating. Ek hoop julle kan 'n deel 2 op 'n stadium doen. Ek sou graag meer van Kak Groot Hond se lewe wou leer en ook Groot Hond uit pa se mond.

  • @shazzgates
    @shazzgates 8 месяцев назад +1

    Beste episode ooit 😂 jou pa is Legh! Asb kry jou sussie op dat ons kinderdae stories kan kry!!! 🎉❤

  • @jan-gertnel4556
    @jan-gertnel4556 8 месяцев назад +2

    Groothond ek love nog altyd die manier wat jy praat..

  • @jeaninemarshall8979
    @jeaninemarshall8979 8 месяцев назад +1

    Ek was so verlief op Craig Urbani gewees nadat Ek hom in die Buddy Holly show gesien het 😂

  • @melandrivs
    @melandrivs 8 месяцев назад +2

    Jou pa kan sy eie channel begin met al sy stories. EK sal heeldag na sy stories kan luister. Die trane loop van al die lag😂

  • @DeanosRides
    @DeanosRides 8 месяцев назад +4

    Another local legend! And he is your Pa! Lekker boet!
    Nax needs his own DINKING channel!
    Kak funny and really makes you dink about it!

  • @annelizeeloff6616
    @annelizeeloff6616 8 месяцев назад +3

    Julle 2 is so sweet, love dit❤