PRAATING S3 EP 09 - JO BLACK

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024
  • Welkom terug almal!
    Vandag se gas het 'n kakgroot baard, but why is sy kenhare so ghroot?
    Mens kan sê hy is die Baardvader van Afrikaanse musiek. Does he steek dinge weg in daai baard en is daai ken die harigste deel van sy lyf? Hy het 'n boodskap van hoop en hy werk onder die naam Johan Swart; vir die Engelse mense is dit "Jo Black" and now it is tyd to meet Jo Black.
    Dames en Here sit julle hande by mekaar and let's Praat!
    Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/prs3_jb
    As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING S.3 Episode, Praat with us:
    www.praating.com/
    VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
    GROOTHOND: / peachvanpletzen
    NAX: / yo_nax
    MEDIA FARM Instagram: / themediafarm
    VAN PLETZEN Merch & Shows: vanpletzen.co.za/
    Dankie aan Lift Airline for vliegieng our gaste to come and Praat and also for being so Legeh!
    Dankie vir kyking!

Комментарии • 73

  • @JoburgJoller-e9o
    @JoburgJoller-e9o 8 месяцев назад +20

    2 minute in die Praating en ek kan sien die Legehness gaan stroom, soos n majestieuse reenboog geeshond wat n Kersfees slee trek deur die dor bosveld

    • @elzette
      @elzette 8 месяцев назад

      Mooi gesê 😊

  • @mapstix
    @mapstix 8 месяцев назад +8

    WOW, die Praating los baie oor om na te dink en te herkou. Dankie Jo, mag die interview soveel mense daar buite beinvloed dan kan SA 'n beter plek wees.

  • @vanessarabie1024
    @vanessarabie1024 8 месяцев назад +7

    Die Legehness loop vanaand soos stroop. Love die onderhoud, swart kat en groot hond = awesome chemistry.

  • @PieterAnnandaleSTONE
    @PieterAnnandaleSTONE 8 месяцев назад +6

    Jo, van nou af sal jy nooit ongehoor word nie. Jy het gePraat en van ons het geluister. Dankie Mnr van Pletzen vir hierdie geesperd se stories, woorde en mondklanke. Weisighede lê wyd verspruit en die man is vol can hulle. Respek vir julle almal!

  • @tanyamalan6234
    @tanyamalan6234 7 месяцев назад +1

    Die verskil tussen verlang en onthou...That hit deep! ❤

  • @Hsvdm_89
    @Hsvdm_89 8 месяцев назад +5

    Jissss...Hierdie was net... inspirational 👌👌 Fantastiese interview Peach. En dankie Jo! Tussendeur die lag het jy ons baie gegee om oor te dink en te reflekteer. What a top tier legeh praating ✨✨

  • @anjekoekemoer6099
    @anjekoekemoer6099 8 месяцев назад +3

    Ag, ek het hiérdie so nodig gehad. Praating gekyk oor ek bietjie wou ontsnap, maar dit was nie antwoord op die worsteling wat ek wou stil maak. Thanks julle!

  • @georggreyling6879
    @georggreyling6879 8 месяцев назад +4

    Die Legehness is net te veel! 2024 Praating! 🕶 When die Baard en die Snor collide!

  • @gavinlocke800
    @gavinlocke800 8 месяцев назад +4

    loving this interview............shout out from NKZN chinas

  • @pswanepoel77
    @pswanepoel77 8 месяцев назад +5

    Lekker gelag, brilliant show😎

  • @theoburmeister2171
    @theoburmeister2171 8 месяцев назад +2

    Groooootttnessss and legehnesssss!!! When legendes collide

  • @craigpotgieter7509
    @craigpotgieter7509 8 месяцев назад +2

    Groot Bos en Groot Hond praating diep!

  • @Henri-qq6xm
    @Henri-qq6xm 8 месяцев назад +1

    Jo ! Jys 'n foooken legend !

  • @elzette
    @elzette 8 месяцев назад +1

    Ah, dit was so 'n lekker onderhoud. Het die hele tyd met 'n smile op my gelaat na Jo se rustige diep stem geluister. 'n Welkome kontras met my eie Joe se cutting American voice. 😂 . Groothond, jou sin vir humor is baie geliefd. Baie mense ken nie die REAL mens agter @VanPletzen nie en spring so vinnig op die "haters wagon". Hulle en die ou in Potch kan seriously maar in 'n urinal gaan poef 😅

    Hou asb aan met Praating; dit tref en help vele mense diep!
    Dankie vir julle twee se harde werk en die liefde en joy wat julle saai!

  • @tiaanengelbrecht
    @tiaanengelbrecht 8 месяцев назад +11

    Uiteindelik kan ek weer my PRAATING fix kry - Desember was te lank!

  • @juandrehermitage6361
    @juandrehermitage6361 8 месяцев назад +1

    Love this !! Helps us to really get to know these characters much better and to see who they are what their perspectives are ! - keep it up Groot Hond hope to one day be on your show 🔥

  • @hannahpaton8624
    @hannahpaton8624 8 месяцев назад +1

    Wat ‘n wonderlike eerlike inspirerende episode !! xxx ‘Ons is besig om mense te please wat irrelevant is’ Jo Black.

  • @neil_395
    @neil_395 7 месяцев назад

    Jo, jou waardes is op die regte plek! En daarvoor like ek jou.

  • @francoisnel3927
    @francoisnel3927 8 месяцев назад +4

    Baie dankie, kakgroot interview!!

  • @naranjo-media
    @naranjo-media 8 месяцев назад +2

    Loved this interview with Jo. Really cool down to earth human being. 🙏🏽

  • @wynandvanreenen2612
    @wynandvanreenen2612 8 месяцев назад +3

    Tyd om te bieg... Tenminste 2 van sy fans het al CD's gesnap asgevolg van my. Een wat Joe geroep het in n mall in die kaap, en een by n Eisteddfod in George. 😂 Ek het n lywige baard gehad en dit was genoeg om Joe Black te wees.

    • @VANPLETZEN
      @VANPLETZEN  8 месяцев назад +2

      Cash in op dit! haha

  • @RealRaslu
    @RealRaslu 7 месяцев назад

    Beste praating episode! Jo is n lekker bra, ek sal uure kan kak praat met hom.

  • @hattinghstefan
    @hattinghstefan 8 месяцев назад

    Lekker manne! Dit was ñ ware gesprek - Jo en @vanpletzen - daar is te veel om te deel en nie genoeg gesê om te om hierdie sessie te seel… nie.
    Peach - jy is ñ yster
    Joe - ons nodig meer van jou

  • @Kuburu_Life
    @Kuburu_Life 8 месяцев назад +1

    Wow...

  • @juliemosz6647
    @juliemosz6647 8 месяцев назад +2

    Inspirerende onderhoud!

  • @rooikreef9738
    @rooikreef9738 8 месяцев назад

    Jis ouens die was nou regtig lekker om na te luister. Wat 'n inspiration aan ons mense in SA/wêreld.

  • @flipside777
    @flipside777 7 месяцев назад

    Jinne Peach! Jo is dieper as jy! Sy stem ook! 😅

  • @kobusob
    @kobusob 8 месяцев назад +2

    ongelooflike inspiring interview, dankie Groothond dat jy so mooi die spasie gehou het vir Jo om sy insig so mooi te kon deel!

  • @bearsdj
    @bearsdj 8 месяцев назад

    Jou music is kak lekker!!!!!!!!

  • @BlindProAudio1980
    @BlindProAudio1980 5 месяцев назад

    Thanks guys, great show & interview!!!

  • @schalkniekerk
    @schalkniekerk 8 месяцев назад

    Ek kyk baie praating en ek dink hierdie was die beste interview nog. Joe dra sy gevoelens so effortless oor en is kak wys.

  • @MAMa4LIFEz
    @MAMa4LIFEz 8 месяцев назад +2

    Love dit!

  • @bikersniper1
    @bikersniper1 8 месяцев назад +1

    Hey Van Pletzen, Kry bietjie Ann Hirch op jou show,, Dit kan of heavy awkward of heavy entertaining wees👌

  • @debbiesteyn3801
    @debbiesteyn3801 8 месяцев назад +3

    Moooi❤❤❤❤❤

  • @GmanForGood
    @GmanForGood 8 месяцев назад

    Wow die beste praating, Dankie Jo soveel waarheid en wysheid

  • @gertvanwyk27
    @gertvanwyk27 8 месяцев назад +4

    Beste into ooit! Hahahahaha

  • @pietman744
    @pietman744 8 месяцев назад +2

    Ek sou graag dele van die gesprek wou hoor wat uitgesny was. Dankie vir die awesome show nonetheless

    • @VANPLETZEN
      @VANPLETZEN  8 месяцев назад +2

      Watter deel refer jy na? Asb gee timestamp then we will verklap it

    • @pietman744
      @pietman744 8 месяцев назад +1

      Thanks vir die reply : 38:40 (Storie oor Orania)@@VANPLETZEN

    • @VANPLETZEN
      @VANPLETZEN  8 месяцев назад +6

      @@pietman744 jy het 'n fyn oog! Daar is inderdaad 'n cut daar, dit was nie 'n lang storie nie, dalk sal ons dit drop as bonus content of hou vir 'n tweede gesprek met Jo.

  • @willemvandermerwe7870
    @willemvandermerwe7870 8 месяцев назад +2

    Kan nie wag om dit te kyk nie! Lank gewag

  • @d3adj3ff
    @d3adj3ff 8 месяцев назад +1

    Groot Hond waneer sit jy jou Podcast op Spotify Ek beg jou

    • @VANPLETZEN
      @VANPLETZEN  8 месяцев назад +1

      Ek glo Praating is op Spotify ook, of meen jy die video deel van die podcast?

    • @d3adj3ff
      @d3adj3ff 8 месяцев назад +1

      @@VANPLETZEN Ek nie geweet nie nou voel ek dom om te vra dankie jis julle ouens is net die shit 💩

  • @wynandvanreenen2612
    @wynandvanreenen2612 8 месяцев назад +3

    Hier is my caption wat ek gecoin het...
    "Werk werk."
    Dit het gladnie enige traction gekry nie, so ironies genoeg werk dit nie.😂😂

  • @paulstingrayGardening
    @paulstingrayGardening 4 месяца назад

    I don't even know!

  • @jacobotes1226
    @jacobotes1226 4 месяца назад

    Gwoot zaab😂😂😂

  • @dawidderidder5000
    @dawidderidder5000 7 месяцев назад

    Joe Black is kak diep. Lanklaas so lekke gelag. Regtig gelag. Soos in haha. Of lol. Love die show. Julle maak n moerse verskil.

  • @llewellynoosthuizen7149
    @llewellynoosthuizen7149 8 месяцев назад +1

    ONS IS BAARD

  • @d3adj3ff
    @d3adj3ff 8 месяцев назад +1

    NOu het ek die urge om in n pisbak te kak , ek sal jou trots maak Peach haha

  • @vetmanvandernaam
    @vetmanvandernaam 8 месяцев назад +2

    As mense my vra is ek Jo Black dan sê ek ek. is Jo Poes. Gister weer n tannie gevra of ek Jo is

  • @xrproductions7052
    @xrproductions7052 8 месяцев назад +2

    New up and coming rapper van Suid-Afrika, Xazz. Gaan check hom 'n bietjie uit! Groothond jy sal hom like

  • @josephvanwyk2088
    @josephvanwyk2088 8 месяцев назад

    As gevolg van Jo Black - spel almal my nickname verkeerd. Dis nie Jo nie dis JOE.

  • @johnyb9960
    @johnyb9960 8 месяцев назад

    42:55 , Vetkoekpaleis jokes. xD

  • @MatthewJohnStevens
    @MatthewJohnStevens 8 месяцев назад +1

    Ek wil bekend word sodat ek eendag op praating kan wees.
    Praating vir die koel mense, en ontbytsake vir die oumense.

  • @dawidderidder5000
    @dawidderidder5000 7 месяцев назад

    Ooo doos DIT is diep. FAK😢

  • @rynoagenbach4728
    @rynoagenbach4728 8 месяцев назад

    JO BLACK IS N FKN TON YSTER!

  • @nicholbrits7014
    @nicholbrits7014 8 месяцев назад

    Ek ken jou nie so goed nie Jo, na hierdie sessie..............................respek broer, jys moerse

  • @MultiGrick
    @MultiGrick 8 месяцев назад

    Kak diep, dog legghe episode.

  • @hermangoosen7756
    @hermangoosen7756 8 месяцев назад +1

    Laat mens dink waarom ons obsessief is om iemand te peil op hulle opinies. Dalk moet ons hulle as mens net waardeer en geniet. Opinies is dikwels van verkeerde inligting in ieder geval.

  • @pieterprinsloo007
    @pieterprinsloo007 5 месяцев назад

    Dude, ek pee al 31 jaar outside vandat ek oppie plot gebly het...spaar water

  • @ramonvanderlinde
    @ramonvanderlinde 7 месяцев назад

    Jo se baard is beter

  • @humanarchitecture
    @humanarchitecture 8 месяцев назад +1

    Moerse geinteriseerd of die studio regtig by jou eie huis is .

    • @Hsvdm_89
      @Hsvdm_89 8 месяцев назад

      Ek ook! 😆

    • @elzette
      @elzette 8 месяцев назад

      😅😊