Corne Pretorius & Hunter Kennedy - Liefde Is 'n Werkwoord
HTML-код
- Опубликовано: 5 фев 2025
- Corne Pretorius se album uit 24 Sept single hier : distrokid.com/...
Lirieke:
Somer aande ruik soos jy
Sal jy vannaand hier bly?
Ek het iets op my hart
Ek wil iets vir jou sê
Sommer aande ruik soos jy
Liefde is 'n werkwoord
Kom ons doen dit
Ek weet dit is n sterk woord
Ek hoop jy voel dit
Ek wil jou altyd so lief hê
Ek wil jou altyd so lief hê
Somer aande ruik soos jy
Sal jy vannaand hier bly?
Ek het iets op my hart
Ek wil iets vir jou sê
Sommer aande ruik soos jy
Ek wil jou altyd so lief hê
Ek wil jou altyd so lief hê
Ek het 'n werk en ek probeer om geld weg te sit
Daai een dag het gekom en gegaan
Ek's mos altyd te laat om my hart oop te maak
Sal jy by kom slap vanaand?
Ek koop vir ons 'n kaartjie
Na ek weet nie waar nie
Ons was agter in jou ma se kar
Toe jy gesê het ek was simpel om so lank te vat om jou uit te vra
Ek wil jou altyd so lief hê
Ek wil jou altyd so lief hê
Ek wil jou latyd so lief hê
Ek wil jou altyd so lief hê
Director: Damiane van Reener
Producer: Marguerite van Eeden
Lekker Bois!
Die is huidiglik een van die mooiste, nee, die mooiste Afrikaanse Treffers vir my! Dankie julle manne!!
Love this. This song deserves more views!!?
Aan die einde lyk daai man soos Kevin Bacon😂😂 great song ouens👌🏼👌🏼👌🏼
Dis mos die girl van SPOORLOOS daai!!! Sy het haar pad gevind! #MooiVideo ❤️
Lekker Corne well done
beste song wat ek in n lang tyd gehoor het. rerig amazing
Well done julle. Lekker tune.
❤️
Production, Melody, Writing, Voice en ALS Is Flippin NET Mal Kwaai & #OnPoint!
🔥🔊🤩✌️
ALS VAN CORNÉ IS VUURWARM! En HUNTER KENIT NETI VERKEERD DOEN NIE.😁🥳🤪
Hy weet om hoe met die beste saam te werk, en hy ken van kwaliteit !!!!
#HulleBringDitElkeKeerVirOns
🎵🎶
Behalwe vir die chord progression en song layout. 😞
Elke 3de liedjie van Heuwels gee deesdae dieselfde gevoel.
Moerse respek, maar ek mis Hunter se kwaliteit riffs...daai stukkie dieper composing. 🎸🎸🤯
Nuwe roadtrip nommers👏
so mooi 💖
Love dit boyzzzz
Pragtig
Befokte song!
Baie lekker liedjie
Dis n great song!
🔥🔥🔥🔥
love dit!
Love dit
Stunning song ❤️❤️❤️
Goeie song ouens. Love dit
Amazing stuff boys
It goes under the skin
Awsome song manne!
I don't get it. Hunter, hoekom sing jy nie meer op jou eie nie? Jy is die hele pakket!
Befok
Daardie 59k moet not drie nulle by kry.